Die Goudveld se keuse
1971
sedert
Restaurant
since
Mothersday Buffet - 12 May R89,50 Adults u/10 - R20
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 2 MEI 2013
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Moordplan: Man in hof Refilwe Mochoari ’n BEDRAG van R200 000 is na bewering wat die bekende Welkomse sakeman Tom Parsons sou betaal om ’n Carletonvillese dokter dood te kry. Parsons, onder meer eienaar van Shomene 25 Transport in die Goudveld, is verlede Woensdag op R20 000 borgtog vrygelaat nadat hy op aanklagte van samewerking tot moord, en intimidasie op dr. Julian Jacobson, algemene praktisyn van Carletonville, in hegtenis geneem is. Parsons is deur kapt. Mossie Mostert van Carletonville in sy luukse huis in Kiepersol in Welkom in hegtenis geneem. ’n Ingeligte bron oor die moordplan het aan Vista gesê Parsons wou die dokter,wat sy seun Eben (27) voor sy dood behandel het, vermoor, want hy meen die dokter kon Eben, wat in 2009 in die Mediclinic Potchefstroom aan H1N1 (varkgriep) oorlede is, se dood voorkom het. Daarvoor was Parsons glo bereid om R200 000 te betaal. Bewerings is dat Parsons glo meer as 50 intimiderende selfoonboodskappe aan Jacobson gestuur het. Tydens Parsons se inhegtenisneming het hy aan Vista se joernalis geskree: “Dit is reg, jy kan die foto’s maar neem. Hoe meer moeilikheid, hoe beter”. Hannes Peyper, Parsons se prokureur, het aan die Volksblad, Vista se moederkoerant, gesê die bewerings dat sy kliënt saamgesweer het om Jacobson te vermoor is vergesog en dit sal in die hof ontken word. Jacobson het ook vandeesmaand gehoor dat hy deur die Raad vir Gesondheidsberoepe weens Eben se dood aangekla gaan word. Die ondersoek het bykans drie jaar geduur. Vista het Jacobson se spreekkamer gebel, maar hy wou nie kommentaar oor die saak lewer nie. Parsons sal weer op 15 Mei in die hof verskyn.
MAGGIE PARSON was ook by die huis toe haar man in hegtenis ge neem is. Foto: Refilwe Mochoari
EBEN PARSONS is in September 2009 aan varkgriep oorlede.
TOM PARSONS TOM PARSONS (links) is by sy huis in hegtenis geneem. Die polisie het ook ’n deursoekingslasbrief gehad om na outomatiese wapens in die huis te soek. Geen wapens is gevind nie. Foto: Refilwe Mochoari Swiss Polony 2kg
Valid from 2nd May until 9th May 2013 or while stocks last. Super White Maize Meal 10kg
Amalesco Chicken 1.8kg
Fusion Assorted 1Ltr
Loyal Toilet Paper 10's
39 99
Domino Baked Beans 410g
/kg
Knorr Soup 60g
37 99
29
99
3 99 5 99 13 99
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
23 99
Stewing Beef
All Gold Tomato Sauce 700ml
Five Roses 100's
Romi Margarine 500g
2 99 18 99
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
15
99
IGO
083 688 1189
BLACKSAT &4 MAY WHITE2013PARTY R10 SPECIALS @ THE BAR
FROM 8-11
R500 BAR VOUCHERS 5 99 2X 2 BE WON 4 BEST DRESSED!
Carat Colour Clarity 0.27 I VS1 0.35 K VS2 0.42 H SI2 0.62 J VS2 0.96 J SI1
Normal Price
R 4 R 7 R10 R14 R50
137.00 868.00 584.00 699.00 827.00
Cash Price
R 3 R 6 R 8 R12 R43
516.00 688.00 997.00 494.00 203.00