Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika
1
Restaurant
SPECIAL EVERY WEDNESDAY
CHINESE BUFFET -R49,95 /person
Pizza Take Aways available.
Our famous Sunday Buffet as usual. www.wix.com/visoner4848/caponero
1971 - 2012
TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 20 SEPTEMBER 2012
GRATIS
Onderwyser, hoof geskors
’n Vroeër voorval ook beweer Joanie Bergh DIE onderwyser wat van die beweerde molestering van ses meisies aangekla word, sowel as die skoolhoof van dié betrokke skool, is geskors. Sedert Vista berig het dat die onderwyser steeds onderrig gee nadat hy in die hof verskyn het, is hy en die skoolhoof tot verdere kennisgewing deur die departement van onderwys geskors. Dit het ook aan die lig gekom dat ’n soortgelyke voorval deur ’n ander onderwyser net meer as ’n jaar gelede by dieselfde skool plaasgevind het. Benewens dat die skool ten tyde van die voorval onder leiding van ’n ander skoolhoof was, gee die onderwyser steeds daar onderrig. Na wat verneem word, is daar nooit ’n saak teen hom gemaak nadat ’n meisie met ’n klagte van betasting na vore gekom het nie. Die onderwysdepartement ondersoek nog die saak. Intussen het die beheerliggaam van die skool met ontstelde ouers vergader nadat kommer oor die veiligheid van hul kinders by die skool geopper is.
Gerugte doen ook die ronde dat die beweerde molestering ’n “komplot” teen die betrokke personeel is. Vista het onlangs berig dat die tydelike onderwyser onlangs op klagte van die molestering van ses meisies in die hof verskyn het en op waarskuwing vrygelaat is. Die meisies is tussen 12 en 14 jaar oud. Volgens die bewerings het die molestering in skoolure agter in die klaskamer gebeur. Sers. Tlalanyane Pakela van die polisie sê die onderwyser het volgens bewerings agter in die klas gestaan en vir die klas werk gegee om te doen. Hy het dan die slagoffers een vir een geroep om werk met hulle te bespreek. Die beweerde molestering waar hy die meisies betas het, het glo agter sy lessenaar plaasgevind. ’n Ouer van een van die meisies wat die bewerings gemaak het, het aan Vista gesê dat sy nie ’n amptelike klag teen die aangeklaagde gaan lê nie. “Die storie van my kind regverdig nie die saak nie. Ek dink nie hy het dit gedoen nie,” sê sy. Volgens ’n onderwyser aan die skool is die kinders getraumatiseer oor die voorval. Tans neem die adjunkhoof van ’n buurskool waar.
THE zama-zamas are still at large at Polokong Intermediate School and nothing has been done to keep them off the property. According to Magdeline Mofokeng, a teacher at the school, the zamas walk freely on the premises. They use the school’s water to fill up their buckets to wash their gold. “If police raid the schoolgrounds, the zamas run away or hide inside classrooms amongst the children,” she says. “When the police drive off, they reappear and go on as usual.” Vista recently reported that the zamas terrorize the staff and the children at this mine school. Several cases of rape and assault have been reported. They steal children’s lunch boxes and their cellphones and buy food from the school’s tuckshop. All fences and walls around the Polokong Intermediate schools 1 and 2 have been stripped and broken down. After the opening of Hani Park Primary School recently, the 794 children of Polokong 2 dropped drastically to only 200 children.
“These children live in the village, they have nowhere else to go for education,” says Mofokeng. As for Polokong 2, barely 200 m from Polokong 1, electrical cords, doors, window bars, toilets, basins and globes have been stolen by the zamas. The building where children sat inside the classrooms when Vista visited the school only four weeks ago, is now empty. According to an Education Department official, the department wants to use the building for a skills development centre in the near future. But until the problem of the ever ominous zamas is not dealt with, no projects from any institution will succeed. Ironically, even though the zamas vandalise Polokong 1 and 2, the pastor’s den on the same premises is untouched. Capt. Stephen Thakeng, commander of the Welkom Cluster Corporate Communication, says operations at Polokong are still underway. “When the principal informs us about the zamas on their property victimizing staff or the children, we act immediately,” he says.
Zamas still bully school
Net een antwoord op ’n honger magie ELKE ses sekondes sterf ’n kind êrens in Afrika weens wanvoeding. Die getal kin ders wat in SuidAfrika hierdeur geraak word, styg daagliks. Luidens studies kry kinders nie genoeg vrugte en groente in soos wat deur die basiese voedingstan daard bepaal word nie. Talle skole in die Goudveld is deel van landwye staatsge subsidieerde voedingskemas wat daagliks, gedurende pouses, aan die kinders ’n toebroodjie en ’n vrug gee. Vir baie is dit die enigste kos wat hulle kry. Foto: Joanie Bergh
Doubles specials
“DOUBLES & COKE”
WELLINGTON BRANDY MOBY DICK RUM RUSSIAN BEAR & SMIRNOFF VODKA
SIGNAGE GLASS
I go U go
We all go 2
d& plie Sup
ed Fitt
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
IGO
0 R28 The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
Open Wed,Thurs,Fri &Sat.
Carat
0.25 0.62 0.71 0.74 0.91
Colour
N J L O M
Clarity
VS2 VS2 VS1 VS1 SI1
Normal Price
R 3 059.00 R14 699.00 R20 606.00 R26 544.00 R30 550.00
083 688 1189
Cash Price
R 2 600.00 R12 494.00 R17 515.00 R22 562.00 R25 561.00