Die Goudveld se keuse
1971
sedert
Restaurant
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet
since
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet
The Goldfields' Choice
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
R39.95
X1QCPXK5-VI300715
DONDERDAG 30 JULIE 2015
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Sportman verloor voet Keer drie keer terug na Bonganihospitaal vir hulp Alet van der Walt BRUCE KOCKOTT (53), ’n Welkomse sportman met Protea-kleure, se voet is verlede week in die Bongani-hospitaal geamputeer nadat hy dié hospitaal vroëer om mediese hulp gesmeek het. Hy is derde op die nasionale judo-ranglys en het ook gekwalifiseer om aan die 2018Statebondspele deel te neem. Kockott, ’n diabeet, het begin Julie aan die Suid-Afrikaanse judo-kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem toe hy ’n seerplek aan sy voet gekry het. Hy het dadelik by die provinsiale hospitaal in Stellenbosch om hulp gaan aanklop. ’n Dokter daar het baie sterk antibiotiese pille voorgeskryf. Kockott het dit gebruik, maar dit was so sterk dat dit hom laat opgooi het. Hy is terug hospitaal toe, waar hy opgeneem is en binne-aarse antibiotika ontvang het. Intussen het die toernooi klaargemaak en Kockott en die mense saam met wie hy gereis het, moes na Welkom terugkeer. Die dokters in Stellenbosch het aan Kockott ’n brief gegee wat bevestig dat hy in Welkom in die Bongani-hospitaal opgeneem moes word om nog ’n antibiotika-drup te ontvang. Dit is hier waar dinge verkeerd geloop het, sê Kockott. Die personeel in die ongevalle-afdeling van die Bongani-hospitaal was glo uiters onbehulpsaam en mense het ure gewag om gehelp te word. Kockott het heeldag gewag om iemand te sien en is eers om 01:00 gehelp. Hy het die brief wat aanbeveel dat hy onmiddellik weer opgeneem word en nog ’n antibiotika-drup moet ontvang, aan twee dokters gewys. Kockott sê nadat die dokters die brief gesien het, het hy gehoor hoe die een vir die ander sê: “Dis jou kop wat gaan waai. Die baas gaan jou uittrap, ek gaan hom nie laat opneem nie.” Hy kon aflei daar is opdrag gegee dat mense nie sommer opgeneem moes word nie. Daar is ook aan hom gesê dit is te gevaarlik om hom in die saal vir septiese wonde op te neem en dat daar nie nog beddens in ander sale beskikbaar is nie. Presies dieselfde medisyne wat Kockott in Stellenbosch so siek gemaak het, is weer aan hom voorgeskryf. Hy het weer verskriklik opgegooi en is na die groot Welkom-kliniek om die wond, wat
BRUCE KOCKOTT, wat SuidAfrika in judo verteenwoordig het en ook aan die Statebondspele sou deelneem, se voet is verlede week geamputeer. Foto: Alet van der Walt teen dié tyd al sleg gelyk het, te laat versorg. By die kliniek was die suster woedend omdat sy niks gehad het om hom mee te help nie. Kockott moes R400 se verbande en salf by ’n apteek gaan koop sodat die klinieksuster hom kon help. Kockott sê die infeksie in die wond het vererger en hy is na ’n private wondkliniek in Welkom. Die suster het die wond een kyk gegee en aan Kockott gesê: “Ek kan huil, dis reeds te laat”. Bruce het ’n tweede keer by die Bonganihospitaal om hulp aangeklop. Hy het weer die brief aan die personeel
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269 Madiba Star Maize Meal 10kg
43
99
Lucky Star 400g
14
99
Golden Cloud Cake Flour 10kg
65
99
Bull Brand Corned Meal 300g
14
99
Dragon Energy Drink 440ml/ 500ml
Valid From 30 July until 4 August 2015.
Ellis Brown White Star Maize Meal 5kg Coffee Creamer 1kg
29
99
Jungle Oats Regular 1kg
19
99
29
6x440ml 6x500ml
Excella Cooking Oil 2Ltr
99
29
Amalesco IQF 2kg
99
39
Bonnita Long Life Milk 6 x 1Ltr
65
99
Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
We have power during Loadshedding
Crosse & Blackwell Mayonnaise 750g
17
DN Smith Jewellers - Juweliers
99
99
6
99
37
gewys. Dié keer is hy in die ongevalle-eenheid opgeneem, maar net ’n gewone drup is toegedien. Kockott sê teen dié tyd was hy werklik al baie siek en ylend van die koors. Hy is onmiddellik weer ontslaan en iemand het voorgestel dat hy ’n private suster gaan sien. Dié suster het gesien Kockott is baie siek en het ’n dokter gebel wat privaat, asook by die Bongani-hospitaal, praktiseer. Die dokter het Kockott in sy private hoedanigheid gespreek en ’n brief gegee dat Kockott dadelik opgeneem moet word.
Simba Chips 125g
Beef Stew
Fusion 1Ltr
49/kg
99
99
Potatoes 10kg
34 99
Oranges Bag
“Ons kan nie meer jou voet red nie, nou moet ons jou lewe red,” het hy aan Kockott gesê. Kockott is ’n derde keer terug na die Bongani-hospitaal. Hy is danksy die plaaslike dokter se brief onmiddellik opgeneem en sy voet, wat toe reeds gangreen gehad het, is dieselfde aand geamputeer. Kockott sterk nog in die hospitaal aan en weet nie of hy weer aan judo sal kan deelneem nie. Die media-afdeling van die provinsiale gesondheidsdepartement het teen druktyd nog nie op navrae gereageer nie.
8
99 Cabbage Large Each
9
5
99
Tenderized Steak
99 Short Rib
49
59
99 p/kg
6 29
99
MAQ Washing Powder 2kg
99 p/kg
Colgate Toothpaste Assorted 100ml
17 99 The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
99
X1QCVF45-VI300715
Carat Colour Clarity Cut 0.27 M VVS2 RB 0.37 J SI1 RB 0.44 SI1 RB I 0.62 SI1 RB K 1.04 VVS2 RB M
X1Q90HRH-VI020715
Normal Price Cash Price
R R R R R
4 10 15 23 62
517.00 550.00 595.00 788.00 473.00
R 3 840.00 R 8 995.00 R13 250.00 R20 035.00 R53 102.00
X1Q96JJA-VI300715