Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet
since
Adults –
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika
R39.95
X1QEGDH1-VI130815
DONDERDAG 13 AUGUSTUS 2015
’n VENTERSBURGSE boer, Bozzie Relling, se gedagte om ’n biddag vir boere te hou, het Woensdag (12/08) landwyd uitgekring en mense van oor die land heen op hul knieë gehad. Noord-Vrystaatse boere en inwoners van dorpe in die streek het 6 km buite Ventersburg byeengekom om God vir ’n oplossing vir die land se probleme te vra. Ds. Cornis Botha van die NG kerk Ventersburg het die biduur gelei waarna van die boere ook gebid het. Om in vrede vir ’n oplossing te vra en eerstens as gelowiges voor God te staan en dan as boere, was die kernboodskap. Botha het ook gesê sagmoedigheid, en nie radikalisme nie, moet as oplossing vir die land se probleme gesien word. Boere van Worcester, Tzaneen en Bloemfontein sou ook Woensdag in gebed byeenkom. Foto: Alet van der Walt
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet
The Goldfields' Choice
TEL (057) 357 1304
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Verenig in gebed
Kwelvrae oor ontslag Alet van der Walt
DOODSDREIGEMENTE, armoede en werkloosheid het die lot van skofbaas Ben Coetzee geword nadat hy in 2012 op omstrede wyse by die Tshepong-myn afgedank is. Coetzee sê hy is in Januarie 2012 afgedank nadat hy 500 ml se energiekoeldrank by hom gehad het. Hy is daarvan aangekla dat hy in goud handel dryf en hulp aan onwettige myners verleen. Die klagte is ingedien ongeag daarvan dat Coetzee volgens ’n ooreenkoms tussen die United Association of South Africa-vakbond (Uasa) en die Kamer van Mynwese wel 500 g kos en twee bottels koeldrank ondergronds kon neem. Volgens hom was die kosverbod nie van toepassing op Uasa-lede nie. Boonop kon daar duidelik op kringtelevisie gesien word dat hy nog nie verby die punt was waar ’n moontlike kosverbod kon geld nie. Coetzee is daarvan aangekla dat hy onwettige myners sou help en die wet op die besit van edele metale oortree het. Dit is strafregtelike klagte en moet volgens wet deur die polisie ondersoek word. Die sekuriteit en bestuur van die Harmony-myn
het egter nooit ’n klag by die polisie ingedien nie. Coetzee is afgedank, maar het onmiddellik geappelleer en is in April 2012 heraangestel. In September 2012 is hy per brief deur die mynbestuurder, ATL Sobreiro, in kennis gestel dat sy appèl hersien is en hy wel afgedank word. Nie Coetzee of sy vakbond, Uasa, is ooit oor die hersiening in kennis gestel nie. Daar is nie weer ’n verhoor gehou nie en vyf maande nadat hy suksesvol geappelleer het, is hy afgedank sonder dat hy kans gekry het om homself te verdedig. Volgens die myn se eie dissiplinêre kode mag ’n werknemer wat in ’n appèlsaak onskuldig bevind is, nie weer op dieselfde klagte verhoor word nie. Verder was die verbod op die neem van kos ondergronds net op lede van die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) van toepassing. Coetzee het sy saak by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verloor. “Van die begin af wou ek net my werk terughê, ek het nooit geld van die myn geëis nie,” sê Coetzee, wat nou ’n sukkelbestaan voer. Hy, sy vrou en minderjarige kind woon
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
Rama Original Margarine brick 500g
11
99
Valid From 13 August until 19 August 2015. Starsave Cake Madiba Star Maize Ellis Brown Meal 10kg Coffee Creamer Flour 10kg 1kg
64
99
Lucky Star 400g
14
99
Koo Baked Beans 410g
6
99
42
99
Bull Brand Corned Meal 300g
14
99
29
Rainbow IQF Clover Milk UHT 2kg Long Life 2% or Full Cream 6x1Ltr
99
Bokomo Corn Flakes 1kg
32
D'lite Cooking Oil 1,5Ltr
99
21
99
Wild Island Concentrate 1Ltr
40
Darling Mass 2Ltr
10 99 19
Darling Yoghurt 6x75g
7
99
99
99
65
Cadbury Choc Slab STD Assorted 80g
9
7
Whole Farm Fresh Chicken
Three Ships 750ml
Richelieu 750ml
Harrier 750ml
99
Trinco Tea 100's
14
99
28
99
57
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Hunters Dry or Gold 6x440ml
/kg
99
/kg
MAQ Washing Powder 1kg
6 19 99
Captain Morgan Spiced Gold 750ml
BEN COETZEE by ’n winkel in Theunissen waar hy werk om liggaam en siel aan mekaar te hou. Foto: Alet van der Walt
99
Mozzarella / Gouda or Cheddar Cheese
79
Max Munchies 99 8kg Blue Ribbon Brown Bread 700g Colgate Toothpaste Assorted 100ml
99
in Theunissen waar hy by ’n pandjieswinkel werk. Volgens Coetzee se raadgewer, wat verkies om anoniem te bly, het die kommissaris gefouteer en is die saak weens druk van die myngroep oorhaastig hanteer. Jan Jacobs, ’n verteenwoordiger van Uasa, kan op ’n stemopname gehoor word waar hy sê hy kan nie glo Coetzee het sy saak verloor nie. In dieselfde opnames waarsku Jacobs Coetzee se raadgewer om “liewer weg te stap” van die saak. Jacobs het hom aan die saak onttrek. Verskeie stemopnames van gesprekke tussen Jacobs en Coetzee se raadgewer is in Vista se besit. Jacobs maak in die opnames geen geheim daarvan dat hy vrees vir almal in die saak se lewe nie. ) Harmony Gold kon nie bevredigende antwoorde op Vista se navrae gee nie. Op ’n vraag waarom daar nooit ’n strafregtelike klag teen Coetzee ingedien is nie en of dit so is dat Harmony sy eie dissiplinêre kode oortree het, het Harmony Gold geweier om verder kommentaar te lewer. Die myngroep se verweer by monde van Henrika Ninham is dat die saak al jare aangaan en Harmony nie verder kommentaar wil lewer nie.
99
64
99
119 104 8699 114 Castle Lite Cans 99
99
Smirnoff Storm Pine Twist 6x440ml
69
99
99
X1QEE73W-VI130815
Blood
6x440ml
56
99
X1QEK7F5-VI130815
A. Moleko - Virginia
NEVER Lies
X1QEPFYW-VI130815