Vistanews 20150903

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

R39.95

X1QHDC4H-VI030915

DONDERDAG 3 SEPTEMBER 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Broer, suster sterf saam

Verongeluk nadat motor se band bars Alet van der Walt

’n BEKENDE en geliefde broer en suster van die Goudveld het die afgelope naweek saam in ’n motorongeluk buite Koffiefontein gesterf. “Francois en Amorè was onafskeidbaar in die lewe en nou het hulle saam gesterf,” het die twee se ma, Lourett Kleynhans, aan Vista gesê. Francois (18) en Amorè het Saterdag, op Amorè se 23ste verjaardag, vir hul pa, Arnold, in Koffiefontein gaan kuier. Arnold het onrustig geword toe hy nie sy kinders op hul selfone in die hande kon kry nie en gery om hulle te gaan soek. Hy het 20:00 ongeveer 40 km buite Koffiefontein op die ongelukstoneel afgekom. Die nooddienste was reeds op die toneel. Die motor waarin die twee jong mense gereis het, se voorwiel het gebars en Francois het beheer oor die voertuig verloor. Hy is op die toneel oorlede en Amorè het op pad hospitaal toe gesterf. Francois het vroeër vanjaar erge nierversaking gehad en dokters het aan sy ouers gesê om hulle op die ergste voor te berei. Hy kon nie eksamen skryf nie en het besluit om nie vanjaar verder skool te gaan nie. Hy was die afgelope paar maande heeldag by die huis. Lourett glo die tyd wat hulle saam kon bestee was baie spesiaal en ’n bonus. Francois was ’n belowende sportman en voor sy siekte ’n matriekleerling aan die Hentie Cilliers-sportakademie. Hy en sy vriend Danny Jonker het ook saam vir die Hennenman-rugbyklub uitgedraf. Amorè het haar matriek by die Hoërskool Hennenman geskryf en

PA, oupa en kleinseun in gelukkiger dae. Van links is Pierre, Johan en Michael Vos. Foto: Verskaf

Bejaarde (73) vermoor in huis Alet van der Walt SKAARS 300 m van waar ’n oudskoolhoof, Piet van den Heever (65), in 2011 in Wedepohlstraat, Riebeeckstad, vermoor is, is die lyk van nog ’n bejaarde man verlede week gevind. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, het Vrydagmiddag laat bevestig die lyk van Johan Vos (73) is in sy motorhuis in Alanstraat (wat Wedepohlstraat word), Riebeeckstad, gekry. Volgens Johan se oudste seun, Pierre Vos, is niemand seker presies wanneer sy pa vermoor is nie. ’n Vriend wou Donderdag daar gaan kuier, maar niemand was tuis nie. Die vriend het aangeneem Johan het iewers heen gery. Teen Vrydag het Pierre onrustig gevoel en besluit om

te gaan ondersoek instel en het self op sy pa se liggaam in die motorhuis in Alanstraat afgekom. Johan se hande en voete was vasgebind en daar was ook iets om sy nek gebind. Sy gesig en kop was vol kneusplekke en Pierre glo meer as een mens was betrokke by die aanval. Dit is volgens hom ook duidelik dat sy pa in die motorhuis vermoor is. Johan word deur drie seuns, nege kleinkinders en een agterkleinkind oorleef. Lt. Selborne Menyatso het die publiek versoek om 0830348-661 te skakel indien hulle oor enige inligting beskik wat die polisie in die ondersoek sal help. Die troosdiens is op Donderdag 10 September om 11:00 in die NG Kerk se Erfdeel-gemeente.

CRAZY PRICE

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

99

Select Rice 2kg

26

Clover / Bonnita Long Life Milk 6 x 1Ltr

99

Koo Baked Beans 410g

99

64

99 Whole farm fresh chicken

Aquafresh Toothpaste 100ml Std Assorted

Bull Brand Corned Meal 300g

15 6 13 99

11

Valid From 3 September until 10 September 2015.

Econo White Star Maze Meal 10kg Cooking Oil 2Ltr

48

Sparletta Assorted 2Ltr

99

6

99

Rondo Medium Fat Spread Brick 500g

28

99 /kg

7 9 99

Tasty Soup Pack 2kg

29

StaSoft 2Ltr

99

Fusion 1Ltr

25 99

59

was ’n tekenaar by ’n onderneming in Welkom. Lourett sê sy was ’n stil, saggeaarde mens wat ander mense se geluk voorop sou stel. Sy het ’n ware kunstenaarsiel gehad, sê haar hartseer ma. “Francois was net 18 jaar oud, maar hy het reeds tien mense se lewens geleef,” het Danny, Francois se boesemvriend gesê.

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. First Watch 750ml

Smirnoff Vodka 750ml

Sunlight 2kg

99

32 16

99

24

99

99

Danny het aan Vista vertel Francois was nie net ’n baie goeie sportman nie, hy kon ook baie mooi tatoeëermerke ontwerp. Francois het ook ’n boek aan ’n meisie op wie hy verlief was, opgedra. ’n Troosdiens vind Donderdag om 12:00 in die Koninkryk Bediening plaas.

Hansa Pilsner NRB 6x330ml

4299

Hunters Dry or Gold 6x340ml

99

Loyal Toilet Paper 10's

5

Foto: Verskaf

Südwest Charcoal

Frisco 750g

ZZ2 tomatoes 1kg

99

99

DIE suster en broer, Amorè en Francois Kuipers, het die naweek op haar verjaardag saam in ’n motorongeluk buite Koffiefontein gesterf.

9499 929949 99

X1QH9YTW-VI030915

X1QHA2JD-VI030915

SPRING DN Smith LESS 25% JEWELLERS - JUWELIERS

Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

We have power during Loadshedding

is here,

on all diamond jewellery

X1QHA0GR-VI030915


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.