Die Goudveld se keuse
1971
sedert
Restaurant
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet
since
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet
The Goldfields' Choice
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
R39.95 X1QKR85D-VI240915
DONDERDAG 24 SEPTEMBER 2015
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Body of baby girl found
THE decomposed body of a baby girl was found by a member of the community on Sunday (20/09) at about 09:05 at the dumping site at the back of Bronville. The man who asked not to be named, was going through the rubbish pile at the dumping site when he saw a black bag. He searched the bag and found the decomposed body of an unknown baby girl wrapped in plastic. He alerted the Bronville SAPS and the emergency services were called to the scene. The child was certified dead at the scene. An inquest docket has been opened for further investigation. A postmortem will be conducted to determine the cause of death. The Bronville SAPS appeals to anyone with information to contact Det. Capt. Elmarie van der Merwe on 082-301-2821. Const. Mapaseka Soul of the Bronville police points towards the spot at the Bronville landfill site where the decomposed body of a girl was found beneath a pile of rubble. Photo: Teboho Setana
Sloot veroorsaak ongeluk Alet van der Walt
gat is 2,5 m diep. Fidelity Guards se takbestuurder, Robert Burger, het aan Vista die voertuig se satelliet-opsporingsrekords gewys. Volgens die drukstuk het Tseane skaars 44 km per uur gery. Hy het onmiddellik begin rem en die sloot teen ’n skrale 15 km per uur getref. ’n Inwoner van Torontoweg, Hermie Kruger, sê werkers het Sondagmiddag laat opgedaag en die sloot begin grawe. Kort voor sononder het hulle opgepak en die sloot feitlik ongemerk gelos. Kort voor die ongeluk het sy gedink dit is eintlik baie gevaarlik aangesien dit ook reënerig was. Die slag van die ongeluk het soos donderweer geklink. Al wat volgens haar effens sigbaar was, is twee blou
’n SLOOT wat Sondagmiddag kort voor sononder in Torontoweg gegrawe is, het ’n ongeluk veroorsaak en ’n man is byna ernstig beseer toe sy voertuig omgeslaan het. Die man, ’n veiligheidsbeampte van Fidelity Guards, het Sondagaand die ongemerkte sloot in die onbeligte straat getref. Aaron Tseane (43) het op ’n alarmroep gereageer toe hy in Torontoweg die diep sloot getref het. Die sloot, wat deur munisipale werkers gegrawe is om ’n waterpyp te herstel, was glad nie gemerk nie. Die sloot is 6 m by 1,2 m breed en strek oor die volle wydte van Torontoweg se linkerbaan. Die
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
All Gold Tomato Sauce 700ml
Willards Cheese Curls 150g
Transem Milk 2Ltr
Valid From 24 September until 7 October 2015.
Top White Super or Lethabo Super Maize Meal 10kg
44
65
99
Nola Mayonnaise 750g
99
EACH Koo Baked Beans 410g
Tastic Rice 2kg
Sasko Cake Flour 10kg
19
1kg Cremora
99 6 16 33 69
99
99
99
Excella Cooking Oil 2Ltr
30
99
99
7
Kellogg's Corn Flakes 500g
99 38 18 99
99
Bananas
6
99 MAQ Washing Powder 2kg
7 29 99
99
Richelieu 750ml
Sunlight Bath Soap 175g
/kg
Kingsley Soft Drink 2Ltr
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Powerade Assorted 500ml
99
16 Amalesco IQF 2kg
KALLIE GROENEWALD staan in die sloot wat munisipale werkers verlede week gegrawe en ongemerk gelos het. Net een veiligheidslint was aan die agterkant van die sloot gespan.
18 6
Ricoffy or Frisco 750g
59
waterpype wat ook in die pad gelê het. Die diepte van die sloot en die wal voor die gat het volgens inwoners veroorsaak dat die voertuig, ’n Toyota Yaris, omgeslaan en onherstelbaar beskadig is. Tseane is in die hospitaal opgeneem, maar is reeds Maandag ontslaan. Fidelity Guards het bevestig dat hulle ’n eis om skadevergoeding teen die Matjhabeng-munisipaliteit gaan instel. Inwoners het aan Vista gesê nadat dit bekend geword het dat daar ’n ongeluk was, het werkers die plek behoorlik afgesper.
5
99
109
99
Hansa Pilsner NRB 6x330ml
3999
99
Castle Lite Cans 6 pack 6x440ml Three Ships Whisky
115
99
57 99
X1QKU4AD-VI240915
X1QHA2JD-VI030915
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
X1QHA0GT-VI240915