Vistanews 20151015

Page 1

Restaurant

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

R39.95

X1QNJAER-VI151015

TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 15 OKTOBER 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Beskuldigde vermoor

Man geskiet enkele dae nadat hy op borgtog vrygelaat is Alet van der Walt DIE tragedie rondom die dood van Birgit Human (52) van Virginia het die week verder uitgekring toe haar man, Gert (51), langs ’n treinspoor buite Odendaalsrus doodgeskiet is. Bergfietsryers het Saterdagoggend (10/10) op Human se lyk afgekom. Die fietsryers het Karel de Vries, ’n plaasvoorman op die buurplaas Esperanza, gaan roep en die polisie is ontbied. Human is met ’n vuurwapen agter die kop geskiet en sy lyk het onder ’n bloekomboom naby die treinspoor gelê. ’n Tou waarmee sy hande moontlik vasgebind was, is ook op die toneel gevind. Volgens De Vries was Human se arms erg gekneus soos hy vermoedelik probeer het om homself te bevry. Sy selfoon, ’n sigaretaansteker en polshorlosie was nog by hom. Geen vuurwapen is op die toneel gevind nie en selfdood word as ’n moontlikheid uitgeskakel. Die polisie het een patroondoppie op die toneel gevind. Familielede van Human het glo reeds Vrydag na hom begin soek en sy verlate motor is in Welkom in die parkeerterrein van die Goldfields-casino gevind. Hy is ook laaste in die casino gesien. Human was op borgtog uit nadat hy op 29 September van die moord op sy vrou Birgit angekla is. ’n Familielid het die polisie op 25 September na die egpaar se huis in Harmony, Virginia, ontbied. Die polisie het op Birgit se lyk in die

DIE toneel waar Gert Human se lyk Saterdagoggend gekry is. Hy is Vrydag laas by die casino in Welkom lewend gesien. hoofslaapkamer afgekom. Sy is verwurg. Gert Human was erg beseer en is in die hospitaal opgeneem. Hy het veelvoudige steekwonde gehad wat volgens die polisie self toegedien is. Human is van die moord op Birgit aangekla en moes sy paspoort indien. Hy

het in die Kongo gewerk en het volgens ’n ingeligte na aan die familie juis na Suid-Afrika terugkeer omdat hy en Birgit huweliksprobleme gehad het. Hy het tot sy dood die naweek by een van sy twee dogters in Welkom gewoon. Die familie is volgens dié dogter baie

getraumatiseer en verkies om anoniem te bly. Birgit Human word deur drie seuns oorleef. Kapt. Stephen Thakeng het bevestig die polisie het ’n moorddossier vir Gert Human se dood geopen.

Verdagtes vas in Gehring­saak Marti Will

IN die bewysstuksak is juwele en ’n selfoon wat aan die vermoorde Sohie Gehring be­ hoort het. Foto: Verskaf

VIER verdagtes is in verband met die moord op Sophie Gehring van Riebeeckstad in hegtenis geneem. Een van die verdagtes was Gehring se tuinier. Gehring (72) se lyk is verlede Dinsdag (13/10) in haar huis in Riebeeckstad gekry. Sy is vermoedelik reeds die vorige naweek vermoor. ’n Intensiewe ondersoek het die polisie na korrektiewe dienste in Odendaalsrus gelei waar die vier mans, drie Suid-Afrikaners en

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

Farm Gate Milk 6 x 1Ltr

Valid From 15 October until 29 October 2015. White Star Maize Meal 10kg

59

All Gold Tomato Sauce 700ml

99

54

Select Rice 2kg

Huletts Brown Sugar 3kg

6

99

97

99

Cadbury Choc Slab STD Assorted 80g

8

34

99

Excella Oil 2Lt

15

99

13

99

18

31 5

99

8

69

99 /kg

Spanga Wors

42

99 /kg

38

99

99

5

99

MAQ & Sunlight Washing Powder 1kg

19

99

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE 114 OF 18 YEARS. Three Ships Select 750ml

Sunlight Bath Soap 175g

99

Half Lamb

99

99

en roof. Kapt. Stephen Thakeng van die polisie maan die publiek om nie werkers van die strate af te huur nie. “Daar is gevestigde stelsels by van die polisiekantore in die Goudveld in plek. Werkgewers moet identiteitsdokumente en adresse van werkers kry,” sê hy. Die waarnemende stasiebevelvoerder van Welkom, kol. Thabo Ramootsie, het die ondersoekspan, onder leiding van ao Elliot Khutsoane, gelukgewens met hul puik speurwerk en die spoedige inhegtenisneming van die verdagtes.

Harrier Whisky 750ml

99

Dragon Energy Drink 440ml

99

Willards Cheese Curls 150g

Amalesco IQF 2kg

Transem Milk 2Ltr

Koo Baked Bull Brand Beans 410g Corned Meal 300g

16 6 99

Econo White Sugar 10kg

Romi Brick 500g

een Lesotho-burger, reeds agter tralies was vir die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen. Die verdagtes se ouderdomme wissel van 26 tot 29 jaar. Gehring is in die slaapkamer van haar huis gevind. Haar hande is vasgebind en daar was ’n plastieksak oor haar kop. Daar was sigbare wonde aan haar kop en gesig en sy het baie bloed verloor. Die polisie het ’n selfoon en juwele wat aan die slagoffer beghoort het by die mans gekry. Die verdagtes word aangekla van moord

84

99

Windhoek Draught 6x440ml

99

Hunters Dry / Gold Cans 6x440ml

X1QLE93R-VI011015

51

99

62

99

OPENING SOON BOK STREET

X1QNE0UM-VI151015

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia

Mooi 2de handse Pavingstene te koop.

6Ft Beton on Special

REPAIRS DONE

SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

072 803 9101

X1QMJG06-VI151015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.