Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Wednesday & Sunday Buffet – Chinese/Italian Buffet
since
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium R39.95
The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
X1R60YJ1-VI030316
DONDERDAG 3 MAART 2016
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Student se dood skok Breinvliesontsteking vermoedelik die oorsaak Alet van der Walt
NICOLA BADENHORST (20) was hoofmeisie van die Virginia-Volkskool en die Hoërskool Hentie Cilliers. Sy was die kleindogter van die bekende Goudvelder Roma Badenhorst. Foto: Verskaf
DIE ge eliefde kind van een van Virginia se beke endste families en die oudhoofmeisie van albei haar alma maters, is Sondag goggend (28/02) in Potchefstroom vermoe edelik aan breinvliesontsteking dood. N Nicola Badenhorst (20), die llaatlamkind van Nico en Daleen Badenhorst, het Saterdagmiddag (27/02) begin siek voel. Nicola was ’n derdejaarBSc.-student aan die NoordwesUniversiteit (NWU) in Potchefsstroom. Die kampusnooddienste is Satterdagaand na die Vergeet-my-niedam meskoshuis ontbied waar sy tuisge egaan het. Die Badenhorst-familie het in ’n verklarring gesê Nicola se koshuismaats het Daleen, Nicola se ma, Saterdag om ongeve eer 21:30 gekontak. Hulle het aan haar ge esê dat Nicola siek is en sy is reeds p per ambulans op pad na die Medicllinic Potchefstroom. Dalee Daleen en Nicola se broer, Steyn, het onmiddellik uit Virginia na Potchefstroom gery. Nicola se pa, Nico, sê hy was op daardie tydstip op sy plaas naby Kimberley en het ook onmiddel-
lik na Potchefstroom gery. Daleen en Steyn het om 01:30 by die hospitaal opgedaag. Hospitaalpersoneel het aan hulle gesê dat Nicola in ’n kritieke toestand is en om haar lewe veg. “Ons het gebid om hulp, genade en ’n wonderwerk, maar ons gebede was onbeantwoord,” sê Nico. Hy het om 03:30 by die hospitaal aangekom en was betyds om sy kind vir die laaste keer lewend te sien. Om ongeveer 04:15 het hospitaalpersoneel aan hulle gesê hulle moet van Nicola afskeid neem. Nico sê sy dogter se hart het finaal ingegee en dokters kon niks meer doen om haar hart weer aan die gang te kry nie. Hy sê hulle wag steeds op die uitslae van die toetse, maar daar word vermoed dat Nicola weens breinvliesontsteking dood is. “Dit was so skielik en geeneen kon ons voorberei op wat ons daardie nag beleef het nie,” het die hartseer familie gesê. Nicola was net liefde en almal wat haar ken en met haar in aanraking was, sal daarvan kan getuig. Sy was ’n intelligente, pragtige kind met ’n hart van goud en die sagste, mooiste
persoonlikheid. Die familie het ook gesê hulle hoop die universiteit en die owerhede sal indien nodig, die verspreiding van die virus in die kiem smoor sodat geen ander gesin hierdeur hoef te gaan nie. Die familie het Nicola se koshuismaats, haar koshuismoeder, Heleen Coetzee, die hospitaal, familie, vriende en Virginia se gemeenskap bedank vir al die ondersteuning en hulp die afgelope paar dae. Nicola is die kleindogter van Roma Badenhorst, ’n bekende Goudveldse pionier en prokureur van Virginia. Nicola se pa, Nico, is ook ’n prokureur en boer ook. Haar ma, Daleen, is ’n onderwyser en het die afgelope jaar as hoof van die Hoërskool Hentie Cilliers waargeneem. Buiten haar broer, Steyn, het Nicola ook ’n suster, Ilze Wessels. Nicola was die hoofmeisie van die Virginia-Volkskool, en later ook hoofmeisie van die Hoërskool Hentie Cilliers. Huldeblyke aan Nicola het Sondag op Facebook ingestroom. ) Die uitslae van die toetse was nog nie teen druktyd beskikbaar nie. Die roudiens word Vrydag (04/03) om 11:00 by die NG Moedergemeente Virginia gehou.
Man ná rusie doodgeskiet Alet van der Walt
gehardloop om die polisie te ontbied. Die egpaar se kind het na ’n apteek in die sentrum gevlug waar sy tot bedaring gebring is. Die kind het aan omstanders gesê haar ouers skei. Die polisie het met Khantsi gepraat waar hy in sy voertuig gesit het. Hulle het Khantsi versoek om uit die motor te klim, maar hy het geweier. Konst. Arno Cronjé het gesien die man is gewapen en hom ook gevra om die vuurwapen aan hom te oorhandig. Khantsi het geweier en op Cronjé losgebrand. Cronjé het teruggeskiet. Khantsi is in die kop getref en is op die
’n POLISIEMAN van Virginia het Sondag (28/02) byna met sy lewe geboet toe hy gevra is om by ’n huishoudelike rusie in te gryp. Volgens ao. Malebo Khosana, plaaslike polisiewoordvoerder, het huwelikstwis aanleiding gegee tot die skietdrama buite ’n groot winkelsentrum in die dorp. Khosana het aan Vista gesê die oorledene, Mojalefa Albert Khantsi (49), en sy vrou het in ’n motor in Unionstraat buite die sentrum gestry. Die vrou het uit die motor gespring en na die polisiekantoor
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
Earls Milk 2Ltr
All Gold Tomato Sauce 700ml
toneel dood verklaar. Cronjé is volgens Khosana vier keer in sy hand en bene raakgeskiet. Hy is in die hospitaal opgeneem en dokters moes die koeëls verwyder. Dit gaan na wat verneem word goed met Cronjé. Hy is stabiel en nog in die hospitaal. Khantsi was ’n mynwerker in een van die plaaslike myne. Die polisie ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord.
DIE misdaadtoneel Sondag by ’n winkelkompleks in Virginia waar die skietvoorval plaasgevind het. Foto: Goldfields Crime and Traffic Facebook page
Fusion 1Ltr
Dragon 440ml
179 Power Road Tel: 057 396 5695
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
Valid From 3 March until 9 March 2016. Starsave Cake Flour 10kg
69
99
Stewing Beef
4999 /kg
Top White Maize Meal 10kg
64
99
Econo Apples 1.5kg
14
Spanga Boerewors
3999 /kg
99
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Brutal Fruit Mango Goji Can 6x440ml
Tastic Rice 2kg
21
Whole Farm Fresh Chicken
2999 /kg
99
Golden Orange & Manny's
16
Wrapped Large Eggs 2.5 Dozen
99
16
99
5
79
Ariel Washing Handy Andy Powder 2kg
Refill 750ml
599
Personal Touch 2Ltr
2999 13 99 3499 1999 387 STATEWAY, DOORN, WELKOM 057 352 1159 082 632 1796 jetdebtcounsellors@gmail.com
6999
Carling Black Label NRB 6x330ml
Three Ships 750ml
Richelieu 750ml
Savanna NRB 6x330ml
99 49 5999 Windhoek Draught 6x440ml
52
99
Castle Lite NRB 6x340ml
4999 112 117 99 99
X1R6447W-VI030316
X1R5U7Y1-VI030316
DEBT STRESSED?? WE CAN HELP!!
SEE PAGE 3 FOR MORE DETAILS. X1R68Q35-VI030316