Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
MOTHER'S DAY BUFFET Sunday 8 MAY 2016
since
The Goldfields' Choice
R99.50 Adults / R30.00 under 10 Under 3 - No charge Book in advance
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika
X1RBR9A5-VI280416
Breaking point LAST week Thursday (21/04), Phomolong near Hennenman erupted into violence when irate residents started burning tyres and throwing stones at vehicles to protest against two ANC councillors they are dissatisfied with. Residents are demanding their removal ahead of the local government elections. Saturday (23/04), Welkom Public Order Police (POPS) managed to stabilise the situation and members of the unit were withdrawn. At that stage, eight people were arrested for public violence and have appeared in the Hennenman Magistrate’s Court. In the early hours of Monday (25/04), the violence erupted again. This carried on the whole day until late into the night. Residents told Vista that the police were monitoring the situation. “There was stone throwing and burning tyres and we could hear guns being fired until after midnight.” Tuesday morning (26/04), the township was quiet again. Photo: Supplied
Banke weier lenings Voornemende kopers kry nie verband vir asbeshuise Molly Green EIENAARS van asbeshuise in die Goudveld het ’n ernstige probleem omdat banke weier om verbande toe te staan. Al hoe dié huise verkoop kan word, is wanneer kontantkopers gekry word. Een so ’n ontevrede eienaar is ’n oud-Welkomiet, Ted Dow. Hy sê toe hy Port Elizabeth toe getrek het, het hy die fynere besonderhede in die hande van ’n eiendomsagent gelaat. Die voornemende koper het ’n 100%-lening ontvang en dit het voorgekom asof alles vlot sou verloop. “Dit blyk nou dat nie een van die banke in Welkom bereid is om ’n lening vir ’n asbeshuis toe te staan nie.” Hy sê daar is sowat 900 asbeshuise in Welkom. “Daar is niks met die strukture verkeerd nie. Die huise is nie deur aardskuddings of metaanontploffings beskadig nie. Daar is
nie brandskade nie en die oppervlakke is geverf. “Die enigste beswaar wat die banke het, berus op gesondheidsgevare.” Dow sê daar is talle inwoners van Welkom Z dit sluit werknemers van Harmony in Z wat in asbeshuise bly. “Hulle is dalk ook in gevaar.” Hy sê dit is moontlik dat die woonbuurt Jan Cellierspark in ’n krotbuurt kan verander. Hy het die Harmony Gold Mining Company gevra om ondersoek na die moontlike gesondheidsgevare wat asbeshuise mag inhou, in te stel. Dié myngroep moet sommer by sý huis in Van Wyk Louwstraat in Jan Cellierspark begin. Rina de Jong, ’n verbandmakelaar in Welkom, sê banke soos Absa, FNB, Standard Bank en Nedbank weier om verbande aan mense toe te staan wat asbeshuise wil koop. Sy sê in sommige gevalle is FNB wel
TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 28 APRIL 2016 Excella Tel: 057 396 5695 Cooking Tel: 057 388 1269 2Lt Oil
Fusion 1Ltr
579
Valid From 21 April until 2 May 2016. Top White Maize Meal 10kg
Westra Maize Meal 10kg
66
59 99
KOO Baked Beans 410g
Lucky Star Pilchards in Tomato Sauce 400g
7 49 Knorr Soup 3 For
99
Tastic Rice 2kg
Kellogg's Corn Flakes Econo Apples 500g 1.5kg
99
80's
2699
ea
37 99 19
99
Cremora Coffee Creamer 1kg
32 1499 Freshpak
1000
bereid om ’n verband van minder as R25 000 toe te staan. “Volgens Nedbank is asbeshuise nie ’n vaste konstruksie nie. Die eienaars kan dit optel en wegry. “Ander banke sê die stroke tussen die panele roes en daar is nie fabrieke wat dit nog vervaardig nie.” Naas Maritz van Multipol in Welkom sê dit is die eerste keer dat hy van die probleem hoor. “Ons het egter van korttermyn (bateversekering) se kant af nie ’n probleem om sulke huise teen onder meer brand- en stormskade te verseker nie. “Dit moet egter net op die polis genoteer word dat dit wel ’n asbeshuis is.” Vista het navrae aan Absa, Standard Bank en Nedbank gerig. Teen druktyd is geen terugvoer van Absa en Standard Bank ontvang nie. ’n Woordvoerder van Nedbank sê hulle kan nie nou kommentaar lewer nie, omdat die mark sensitief is.
Star Save Cake Flour 10kg
22
99
Frisco 750g
Coke 2Lt
13 99 71 99 57 Stork 1kg
Romi 500g
699
27 99
14
99
99 Avo's 4's
7
99
Baby Soft Mini's 9's
2999
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
MAQ Washing Powder 2kg
29
99
GRATIS
GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Sedwick's Amarula Richelieu Three Old Brown 750ml 750ml Ships Sherry 750ml 750ml
Personal Touch Softner 2Lt
1999
VIR dié netjiese asbeshuis in Jan Celliers park, Welkom, is nie ’n verband beskikbaar nie. Die voornemende koper se lening is wel goedgekeur. Foto: Molly Green
29
99
109 99 114 99
109 99 Red Square NRB Reg Flav only 6X275ml
54
99
Hunters Dry or Gold 6x340ml
54
99
Savanna Dry / Light 4th Street NRB 6x330ml Sweet Rosé 5Lt
6299 10499
X1RC0ARR-VI280416
X1R9F4M5-VI210416