Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
MOTHER'S DAY BUFFET Sunday 8 MAY 2016
since
The Goldfields' Choice
R99.50 Adults / R30.00 under 10 Under 3 - No charge Book in advance
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
X1RCRAA5-VI050516
DONDERDAG 5 MEI 2016
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
DIÉ foto van Twanette de la Hunt verskyn op haar Facebookblad. ’n Foto van haar man en vermeende moordenaar, Jan de la Hunt, teen dieselfde agtergrond ver skyn op sy Facebookblad. Foto: Facebook
Dorp rou saam MEER as 100 inwoners het in ’n gewyde atmosfeer in Van Andelstraat, Ventersburg, kerse aangesteek ter nagedagtenis aan Twanette de la Hunt. Foto: Alet van der Walt
JAN DE LA HUNT, ’n adjudantoffisier in die polisiediens, het Dinsdag (03/05) weens die moord op sy vrou, Twanette, in die hof verskyn. Sy trouring was aan sy linkerhand sigbaar. Foto: Alet van der Walt
Geliefde Twanette se man verskyn in hof op moordklag Alet van der Walt
gehoor is. Twanette de la Hunt het in die kombuis gelê met ’n koeëlwond in haar oog. ’n Ambulans is ontbied, maar sy het op pad na die hospitaal gesterf. ’n Koeëldoppie van ’n polisiedienspistool is op die toneel gevind en Jan de la Hunt is by die huis in hegtenis geneem en van moord aangekla. Meer as 100 inwoners het Maandag (02/05) buite die De la Hunt-huis in Van Andelstraat byeengekom om kerse ter herinnering aan haar te brand en in gebed te verenig. De la Hunt se twee groot honde is steeds by die huis en word deur familie versorg. Die diere was volgens vriende en familie soos twee kinders vir die kinderlose Twanette. Twanette se ma, Ronel Oosterdorp, en twee susters, Heidie en Cindy, asook talle
VENTERSBURGERS was die afgelope week verenig in hul hartseer oor die dood van een van die dorp se mees geliefde inwoners. Twanette de la Hunt (39) is op Woensdag 27 April in haar huis geskiet. Haar man, ao. Jan de la Hunt (44), ’n polisieman van die dorp, is kort ná die skietvoorval in hegtenis geneem. De la Hunt is steeds in aanhouding en sal weer op Dinsdag 10 Mei in die hof verskyn vir sy aansoek om borgtog. Hy het voor landdros Ian de Villiers verskyn, maar landdros de Villiers sal hom aan die verhoor onttrek omdat hy Jan ken. Volgens ao. Malebo Khosana, ’n polisiewoordvoerder, is die polisie ontbied nadat ’n skoot die aand by die De la Hunt-huis
Excella Tel: 057 396 5695 Cooking Tel: 057 388 1269 2Lt Oil
Fusion 1Ltr
599
Valid From 5 May until 11 May 2016. Top White Maize Meal 10kg
Westra Maize Meal 10kg
59 99
69
KOO Baked Amalesco Chicken 2kg Beans 410g
Granny Smith 1.5kg
Star Save Cake Flour 10kg
Tastic Rice 2kg
3999
71
19
99
99
Cremora Coffee Creamer 1kg
Frisco 750g
99
Beef Chuck
Stewing Beef
999
57 /kg 5999 /kg 99
7 49
3999
32
Wrapped Large Eggs Rama 500g 2.5 Dozen
ea
99
57
99
Zoom 12x200ml
Nola Mayonnaise 750g
Glen Tea 100's
15
Spaga Wors
MAQ Washing Powder 2kg
Loyal Toilet Paper 10's
17 99
2999
1999 1599
het in die kombuis gelê met ’n koeëlwond in haar oog.
inwoners, polisielede en lede van die plaaslike buurtwag, het die kersseremonie bygewoon en saam gebid en gewyde liedere gesing. Volgens Petro Engelbrecht was Twanette ’n geliefde inwoner en omgee-mens. Sy het nie ’n werk gehad nie, want sy het vir die
GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Amarula Red Richelieu Three 750ml Heart 750ml Ships 750ml 750ml
Personal Touch Softner 2Lt
4499 /kg 19 99
99
“ Twanette de la Hunt het in die kombuis gelê
17 99 2999
gemeenskap gewerk, het inwoners aan Vista gesê. Sy was baie betrokke by die buurtwag en die DBV en het ook by skoolprojekte gehelp. Die dossier van die moordondersoek is nou aan ’n senior ondersoekbeampte van die polisie se onafhanklike klagtedirektoraat (Opod), Sello Mosiuoa, oorhandig. Die staat sal na verwagting borgtog teenstaan. Opod ondersoek alle misdade waarby polisielede moontlik betrokke is. Vista het ook oproepe ontvang van mense wat bereid is om met die polisie in die moordondersoek saam te werk. De la Hunt is deur sy suster, Petro Joubert, by die hof bygestaan. Sy het vanaf Rustenburg gery om haar broer by te staan.
145
99
109 99 114 99
Hunters Dry or Gold 6x340ml
109 99
Red Square NRB Reg Flav only 6X275ml
52
99
54
Savanna Dry Cans 6x440ml
99
Brutal Fruit Mango Goji Can 6x440ml
7299 7299
X1RCXR71-VI050516
X1RCQ6MH-VI050516