Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Wednesday & Sunday Buffet –
since
Adults –
R50.00 Children – u/10 R20.00
Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium R39.95
The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
X1RDK49D-VI120516
DONDERDAG 12 MEI 2016
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
VS kry heliumaanleg Eerste in sy soort in SA, sal nie impak op omgewing hê Molly Green DIE eerste helium-aanleg in sy soort in Suid-Afrika gaan tussen Welkom en Virginia opgerig word. Dit sal die eerste keer wees dat helium van ’n binnelandse gasveld in Suid-Afrika vir plaaslike én internasionale markte geproduseer word. Die R220 miljoen-projek, teen die huidige wisselkoers, is deur die Linde-groep, Renergen, in Johannesburg bekend gestel. Linde se filiaal, African Oxygen (Afrox), en Renergen se filiaal, Tetra4, gaan saam dié Vrystaatse helium- en natuurlike gasveld ontgin. Aanvanklik sal tussen 15 en 20 mense aangestel word, maar indirekte werksgeleenthede vir veral werktuigkundiges is legio. Hulle sal onder meer opgelei word om gas-aangedrewe voertuie te diens, gas-aangedrewe aanlegte te onderhou en om voertuie na gasverbruik om te skakel, sê Stefano Marani, hoofbestuurder van Renergen. “Hierdie is die eerste en enigste binnelandse gasreserwe-ontwikkeling in Suid-Afrika wat in staat is om genoeg helium vir verskeie spesialis- en nywerheidsmarkte te produseer,” sê Schalk Venter, uitvoerende hoof van Afrox. “Die oorgrote meerderheid van helium, wat tans in Suid-Afrika gebruik word, word ingevoer. “Wanneer hierdie aanleg ten volle funksioneer, sal ons aan die hele Suid-Afrikaanse mark voorsien en ook uitvoer,” sê hy. Volgens hom voer Afrox op die oomblik ongeveer 180 000 m3 helium per jaar in, terwyl die nuwe aanleg sowat 650 000 m3 sal kan lewer. “Ons verwag dat die heliumaanvraag in die nabye toekoms gaan verdubbel,” voorspel hy. Helium moet eers van natuurlike gas geskei word voordat dit in vloeibare vorm vervoer kan word. “ ’n Spesiale aanleg word tans in Europa ontwerp en sal daar gebou word,” sê dr. Alexander Brandl van Linde. “Dit sal dan in ’n modulêre formaat na Suid-Afrika
Major discovery DURING a raid on a house in Ventersburg on Sunday (08/05), the police seized R1 million worth of food and supplies allegedly intended for zamazamas (illegal miners) underground. The Welkom police’s K9 Unit, Thabong SAPS Organised Crime Unit and Bidvest Protea Coin Security members discovered bubblewrapped packages containing bread, biltong, clothing, instant porridge and fizzy drinks stockpiled in the house. The supplies were transported by the police using 16 oneton bakkies and two fullyloaded 14ton trucks. A case of conspiracy to commit a crime has been registered at the Ventersburg Police. No arrests have been made and the police appeal to anyone with information to contact the Crime Stop number (086010111). Photo: Supplied verskeep word en gaan aan die einde van 2018 of vroeg in 2019 in gebruik geneem word.” Marani sê die ontginning van die helium sal nie ’n impak op die omgewing hê nie. “Boorgate, soos ’n tipiese ses-duim-wye waterboorgat, gaan gebruik word en met ’n netwerk van laedrukpype gekoppel en na die aanleg gelei word,” sê hy. Die gasveld is 187 000 hektaar, met 25 miljard kubieke voet bevestigde gasreserwes. Marani sê niemand kan voorspel hoe lank die gas beskikbaar sal wees nie. “Daar is heliumboorgate wat ná 60 jaar steeds dieselfde hoeveel-
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
GYDO Apples 1.5kg
heid helium lewer en geensins minder produseer nie,” sê hy. Marani sê die projek word op verskeie maniere gefinansier, waarvan Duitse uitvoerkredietfinansiering een opsie is, omdat Linde dáár gebaseer is. Tetra4 is by maatskaplike ontwikkeling betrokke. Beurse gaan onder meer aan leerlinge in die omgewing beskikbaar gestel word. Klaskamers is reeds by die Laerskool Stilte gebou, meubels is verskaf, ’n boorgatpomp is geïnstalleer en die speelterrein is opgeknap. Tetra4 beplan ook om Megabus van saamgeperste natuurlike gas te voorsien.
Oros 2Ltr
Excella Cooking Oil 2Lt
All Gold Tomato Sauce 700ml
59
67
99
KOO Baked Amalesco Chicken 2kg Beans 410g
7 79
3999 Rama 500g
17 99
9
Ellis Brown 1kg
Frisco 750g
29 99 57 99
Wrapped Large Eggs 2.5 Dozen
2999
99
24
99
ea
3999 17 99
Bokomo Weet-Bix 450g
99
Beef Chuck
72 99
Milo 500g
39
99
Stewing Beef
5699 /kg 5899 /kg
GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Star Save Tastic Rice Cake Flour 10kg 2kg
20
99
) Helium is bekend as die gas wat gebruik word om partytjieballonne te laat sweef, maar word ook in verskeie ander prosesse gebruik. ) Helium is nie vlambaar nie en is dus veilig vir gebruik in partytjieballonne. ) Helium het ’n kookpunt van -269°C, wat dit ideaal vir diepbevriesing maak. ) Vloeibare helium word in supergeleibare magnete in
magnetiese resonansiebeelding-toerusting (MRI – “magnetic resonance imaging”) in die mediese bedryf gebruik. ) Dit word vir sweiswerk gebruik. ) Helium word gebruik vir die vervaardiging van slimfone en die skerms van verskeie elektroniese toerusting. ) ’n Kombinasie van helium en suurstof word in suurstofsilinders vir duikers gebruik. ) Helium word in neonligte gebruik.
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
Valid From 12 May until 18 May 2016. Top White Maize Meal 10kg
Westra Maize Meal 10kg
Gebruike van helium:
1999
Moir's Huletts Brown Custard Sugar 3kg 500g
35
99
Spaga Wors
Sta-Soft BABY ONLY 2Ltr
1599 Sunlight27 Washing 99
Sheep Bulk Packs
99 4499 /kg 69/kg
Hansa Castle Dumpies Lager 6x330ml Dumpies
Three Ships 750ml
6x330ml
114 99 Richelieu 750ml
Powder 2kg
3399
4699
7's Wine Rosé
7499
Savanna Dry Cans 6x440ml
109 99
4699
Carling Black Label NRB 6x330ml
4999
Brutal Fruit Mango Goji Can 6x440ml
7299 7199
X1RDEYQR-VI120516
X1RCQ6MH-VI050516