Vistanews 20160609

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

FATHERS DAY BUFFET 19 JUNE 2016 Adults – R89.50 Children – u/10 R30.00

since

Book in advance Wednesday & Sunday Buffet –

U/3 No Charge

The Goldfields' Choice

Adults –

R50.00 Children – u/10 R20.00 R39.95

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

X1RGUQH5-VI090616

DONDERDAG 9 JUNIE 2016

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Botsing eis pa se lewe Tref vragmotor moontlik weens straatligte wat nie werk Madli Grobbelaar DIE 42-jarige Jannie Miles, ’n sakeman van Welkom, is Donderdagaand (02/06) dood toe sy Volkswagen-kewer teen ’n stilstaande vragmotor gebots het. Die botsing het omstreeks 21:20 op die M1 (R34), Koppie Alleenweg, naby Riebeeckstad, net voor die Mothusi-kruising gebeur. ’n Vragmotor het in die linkerbaan gestaan. Die noodligte was aan en daar was wel ’n baie klein waarskuwingsdriehoek in die pad. Dit was egter bykans onsigbaar, omdat daar geen werkende straatligte langs die hoofweg is nie. “Dit was baie moeilik om te bepaal of die vragmotor net stadig ry en of dit stil gestaan het,” het ’n inwoner van Rieebeeckstad, wat vroeër verby dié vragmotor gery het, aan Vista bevestig. Die Riebeeckstad-inwoners is ontstoke, omdat die straatligte buite werking of afgesaag is. Dit maak die roete uiters gevaarlik in die nag. Inwoners is dit eens dat ’n ongeluk soos dié moontlik verhoed sou kon word indien die straatligte gewerk het. Hoewel die M1 aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) behoort, het hy bevestig dat straatligte en beligting van die hoofweg die verantwoordelikheid van die plaaslike munisipaliteit is. Kapt. Stephen Thakeng van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het bevestig dat die saak ondersoek word en dat ’n klag van manslag reeds gelê is. Miles was die eienaar van Fitness Connexion en ’n bekende in liggaamsboukringe. In 2009 was hy die algehele wenner van die Welkom-Classic-liggaamsboukompetisie. Hy het aan sy beserings beswyk en is op die ongelukstoneel dood verklaar. Die gemeenskap is nog in skok oor sy skielike dood en hy gaan vir seker gemis word. Die roudiens vind Vrydag (10/06) om 11:00 uit die Erfdeel-NG kerk in Riebeeckstad plaas. Miles word oorleef deur sy vrou, Melanie (43), sy seuns, Christiaan (13) en Dian (11), en sy dogtertjie, Jaydine (4).

HIER het die ongeluk op die Riebeeckstad­ pad (M1) gebeur. Die voorruit van die Volks­ wagen­kewer het nog Sondag (05/06) langs die pad gelê toe dié fo­ to geneem is. Die vrag­ motor het, toe die on­ geluk Donderdagaand (02/06) gebeur het, in die linkerbaan ge­ staan. Jannie Miles het van agter daarteen vasgery. Die ongeluk het etlike meters van die Mothusiweg­ver­ keerskruising gebeur. Foto: Madli Grobbelaar

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

Knorr Soup

Valid From 9 June until 15 June 2016. Westra Huletts Brown Sugar 1kg Maize Meal 10kg

57

99

11 49

Ellis Brown 1kg

Excella Cooking Oil 2Lt

Tastic Rice 2kg

JANNIE MILES

Oros 2Ltr

19

Amalesco/ Mikes Chicken 2kg

329

37

99

Farmstyle Boerewors

29

Bull Brand Corned Meal 300g

13 99

Denmar Yoghurt 6x100g

10 99

39

99

59/kg 99

Rama 500g

1699

DIE voertuig waarin Jannie Miles verongeluk het.

Foto: Verskaf

GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695

Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

each KOO Baked Beans 410g

24

99

19 99

17 99

Sunlight Dishwashing Liquid Refill 750ml

7 49

Ricoffy 750g

2 FOR

10 649 Colgate Org/Gel 100ml

99

All Gold Tomato Sauce 700ml

Serema Maaas 2Lt

Dokta Cadbury Energy Drink Counterlines 440ml each

99

Foto: Facebook

6699

Bokomo Weet-Bix 450g

1999

7

15 99 Sunlight Washing Powder 2kg

99

Sunlight Laundry Bar 500g

31

99

Three Ships 750ml

114 99

Savanna Dry Cans 6x440ml

Russian Richelieu Bear Vodka 750ml Asst. Flav

7199

4th Street Wine Rosé 3 Litre

69

99

Savanna NRB 6x330ml

899 114 99 9999 5999

Drostdy-Hof Adelpraght Wine 750ml

3499

Castle Lite 6x440ml

59

99

Hunters Dry or Gold 6x340ml

54

99

X1RGMWGR-VI090616

X1RGXXMW-VI090616


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.