Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Wednesday & Sunday Buffet –
since
Adults –
R50.00 Children – u/10 R20.00
Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium R39.95
The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
X1RJ8R55-VI230616
DONDERDAG 23 JUNIE 2016
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Diefstalle bederf wedren Waarskuwing aan motorfietsryers maak dit ‘hartseerdag’ Marti Will NA aanleiding van die motorfietsdiefstalle en pogings tot motorfietsdiefstalle die laaste tyd in die Goudveld sal ’n waarskuwing voor die WOMZA Vrystaatse veldren-(motocross) kampioenskap by Phakisa aan die ryers gerig word. Die voorsitter van die Phakisa Motocross en Off Road-klub, Lourius Erasmus, sê dit is ’n hartseerdag as ryers teen diewe gewaarsku moet word. “Mense wat normaalweg in die Goudveld sou oorslaap, het besluit om eerder dieselfde aand na hul huise terug te ry. Die diefstal van ’n MX-motorfiets maak mense senuagtig, want soms kom ryers met twee of drie motorfietse op een waentjie na wedrenne en neem in verskeie klasse deel. “Motorfietse kan nie in ’n gastehuis-kamer vir veiligheid ingestoot word nie. Die meeste MX-motorfietse is nie verseker nie, aangesien dit nie gelisensieerd is en nie op die pad ry nie.” Die derde ronde van die kampioenskap word Saterdag (25/06) by Phakisa gehou. Ongeveer 70 ryers van so ver as Johannesburg word verwag en toeskouers kan opwindende wedrenne tussen die voorste jaers in Suid-Afrika verwag. Die baan, wat in Maart weer ná agt jaar heropen is, is goed voorberei en die kos sal weer deur die Rotary-klub verskaf word. Daar word ook die eerste keer in die baan se geskiedenis ’n Enduro-wedren aangebied. Dié baan (14 km) is langs die veldrenbaan en toeskouers kan dus dubbele waarde vir hul geld kry. Daar is twee klasse: Enduro vir tweewiel- en Enduro vir vierwielmotorfietse. Daar is egter ’n demper op die wedrenne nadat ’n ryer van Bloemfontein, Chris Trimble (nr. 269), se Suzuki RMZ450, asook die waentjie waarop dit vasgemaak was, op 11 Junie omstreeks 18:00 uit die parkeerterrein van die Roversklub in Welkom gesteel is. Chris en talle ander ryers het dié dag op Phakisa vir Saterdag se wedren kom oefen. Hy het intussen sy beloning vir enige inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die diewe na R10 000 verhoog.
Brand by handelaar
’n PETROLJOGGIE van die Engenmotorhawe oorkant die Welkom Nissangebou het Dinsdag (21/06) om streeks 19:00 vlamme in die gebruiktemo torsvertoonlokaal op gemerk en onmiddel lik alarm gemaak. Hy het dadelik die eienaar van Nissan, Frikkie Ge yser, gekontak en ook die nooddienste ont bied. Die nooddienste was vinnig op die to neel en die brand is on der beheer gebring. Twee voertuie het uit gebrand en vyf ander is erg beskadig. Gey ser het Woensdagog gend (22/06) bevestig dat voertuie uitge brand het. Die brand het vermoedelik weens ’n elektriese kortsluiting in die ge bou ontstaan. Die kort sluiting het ’n voertuig aan die brand gesteek en die brand het ver sprei. Niemand is in die voorval beseer nie en die gebou het slegs rookskade opgedoen. Die werkswinkel, asook die nuwemotor afdeling, sal soos nor maal voortgaan, het Geyser bevestig. Foto’s: Riaan Stegman Madli Grobbelaar
Vir meer inligting oor Saterdag se wedrenne, kontak vir Lourius Erasmus by 079-495-7223 of Maryke Badenhorst by 079-525-0639. ) Audra Visser, ’n gastehuis-eienaar in Welkom, sê hierdie nuus is vir alle gaste-
huiseienaars ontstellend. Dit gaan beslis die gastehuise benadeel. “Ons het nog nooit ’n probleem met voertuig- of motorfietsdiefstal ervaar nie. Alle gastehuise in die streek is baie veilig en ons tref ten alle tye voorsorgmaatreëls
en
om gaste se eiendom te beskerm. “Ons neem kennis van dié buitengewone diefstalneiging en sal veiligheidsmaatreëls opskerp. Ek gaan ook met die organiseerders van Saterdag se wedren hieroor in gesprek tree,” sê Visser.
Vista is 45 jaar oud . . . sien die bylaag in dié uitgawe. Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
Saverite/Econo Rice 5kg
Valid From 23 June until 29 June 2016. Star Save Cake Flour 10kg
76
99
Saverite Baked Beans 410g
White Star Maize Meal 10kg
Super White Maize Meal 10kg
68
99
Cremora Coffee Creamer 1kg
599
32
Harcos Large Eggs 2.5 Dozen
99
Lucky Star Glem Tea 100's Pilchards in Tomato Sauce 400g
1499
7999
1499
29
99
Econo Oil 2Lt
2999 Chicken Leg Quarters
27
99
Cresta Rice 2kg
10
3899
16
All Gold Tomato Sauce 700ml
1899
49
Darling Maas 2Ltr
19
99
Bokomo Weet-Bix 450g
1999
Econo /kg Apples Stewing Gydo Beef 1.5kg
Fatti's & Moni's Spaghetti 500g
Bonnita Milk 6 x1Lt
6999
Colgate Original 100ml
5299 999 899 /kg
90
Dokta Energy Drink 440ml
GoldenOrange&Manny's
Bells 750ml
179 Power Road Tel: 057 396 5695
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Amarula 4th Street Wine Windhoek Draught Rosé 3 Litre 6x440ml 750ml
169
2 FOR
10
Brown Bread
5
79
69
5799
99
Heineken NRB 6x330ml
Chivas Regal 12 Years 750ml
99
112 99
Sunlight 2kg
54 31
99
99
Hunters Dry / Gold 6x440ml
69 99
Commando Brandy 750ml
289 99 104 99
X1RJ0UTW-VI230616
X1RGXXMW-VI090616