Vistanews 20160707

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday & Sunday Buffet –

since

Adults –

R50.00 Children – u/10 R20.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium R39.95

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

X1RJYAHH-VI300616

DONDERDAG 7 JULIE 2016

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Oudleerkrag gevonnis Skuldig bevind op drie aanklagte van seksuele oortreding Mo olly Green en Marti Will ’n n GEWESE onderwyser van ’n bekende Afrikaanse hoërskool i Virginia, Rupert Badenhorst in (39), is tot 14 jaar gevangenissttraf gevonnis, wat in geheel o opgeskort is. Hy het ’n seksuele verhoud ding met skoolmeisies gehad e het ’n skuldooreenkoms met en d staat aangegaan. die Hy is op drie aanklagte van se eksuele oortreding met kinders sku uldig bevind. A Aanklag een: Seksuele gereedmak king van ’n kind wat ten tyd van die oortreding 14 jaar oud was. Aan nklag twee: Konsensuele seksue ele oortreding met sekere kinderss. Dié meisie was ten tyd van die oortrreding 15 jaar oud. Aanklag g 3: Konsensuele seksuele penetrasie met sekere kinders. Dié meisie was toe t 15 jaar oud. Badenhorst is in die streekhof vir seksuele missdrywe in Odendaalsrus deur landdros Colllin Nekosie tot 14 jaar gevangenissttraf gevonnis, in geheel opgeskort virr vyf jaar, mits hy nie in daardie perio ode dieselfde oortredings begaan nie. Badenhorrst is effektief tot 60 maande korrektiew we toesig gevonnis. Hy gaan n onder maksimum intensiewe huisarres,, vir ’n minimum periode van 30 maande e by sy huis in Merriespruit, Virginia, wees. Dié een ns gewilde onderwyser en pa van twee e tieners is op 13 Januarie in Virginia a in hegtenis geneem. Hy is aangek kla nadat sy vrou hom aan die einde van 2015 oor ’n seksuele verho ouding gekonfronteer het. Ba adenhorst het eers vir sy vrou gessê hy is by prostitute betrokke. Hy y het vir sy predikant, lid van d skool se beheerliggaam, die g gesê hy het ’n verhouding met ’n skoolmeisie. Hy het erken die verhouding was sowat ses maande aan die gang. RUPERT BADENHORST (39), die onderwyser Die tiener het bevestig dat wat ’n pleitooreenkoms met die staat aangegaan sy ’n leerling van Badenhorst het oor sy seksuele aktiwiteit met 'n minderjarige was en dat hy haar met skoolkind. Foto: Alet van der Walt atletiek gehelp het. Hy het

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

CRAZY WEDNESDAYS

@ MANNYS

BROWN BREAD

4

99

Valid From 7 July until 13 July 2016. Star Save Cake Flour 10kg

7699

Saverite Baked Beans 410g

Super White Maize Meal 10kg

68

99

Cremora Coffee Creamer 1kg

599

Lucky Star Pilchards in Tomato Sauce 400g

1499

White Star Maize Meal 10kg

7999

Dirty Eggs 2.5 Dozen

29

99

32

99

Bull Brand Corned Meal 300g

1499

Econo Oil 2Lt

29

99

Chicken Leg Quarters

27 99 /kg Ouma Rusks 99 14 400g

Glem Tea 100's

&

GoldenOrange&Manny's Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838

1649

COMBO 99

All Gold Tomato Sauce 700ml

Handy Andy Refill + Sunlight Dishwashing Liquid Refill 750ml

32

1899

Large Cabbage Sunlight Bath Soap each 175g

1090

99

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Savanna Dry Cans Commando 4th Street Wine Brandy Rosé 3 Litre 6x440ml 750ml

Darling Maas 2Ltr

00

69 99Richelieu

19 7 99 Crosse &8Blackwell Sunlight 2kg 99

750ml

Three Ships 750ml

69 99 Sedwick's Old Brown Sherry 750ml

104 99

Castle Lite NRB 12x340ml

9699

Heineken NRB 6x330ml

mayonnaise 750ml

I&J Tasty Fish Fingers 300g

1890 2300

haar ook met ekstra klasse gehelp. Hy het gesê sy kon hom met ’n soen bedank. Later het hulle smiddae seksueel verkeer, mekaar betas en orale seks gehad. Volgens die hofstukke het die skoolmeisie aan die jeugwerker by die skool erken dat sy ’n verhouding met Badenhorst het, maar gesê dit was nie van ’n seksuele aard nie. Die aangeleentheid is met die skoolhoof bespreek. Die hoof het hulle gewaarsku om nie verdere kontak met mekaar te hê nie. Twee 19-jarige meisies het ook aanvanklik verklarings afgelê. Dit is afsonderlik gehanteer. Een van die meisies, wat toe 14 jaar oud was, het gesê wanneer sy aan hokkie of atletiek deelgeneem het, het hy aanmerkings oor haar liggaam gemaak. Hy het ook vir haar sjokolade en ’n kaartjie gestuur. Die ander meisie het gesê hy het onder meer aangebied om vir haar rokke in ruil vir soene en betasting te koop. Hy het gesê hy wil ’n goeie “sugar daddy” wees. Sy het sjokolade en geld aanvaar. Hy het haar borste betas en hulle het orale seks gehad. Badenhorst het skuld op al die aanklagte beken en het erken dat hy geweet het wat hy gedoen het, was verkeerd. Hy het gesê hy het geen verweer nie en hy kan skuldig bevind word soos wat hy aangekla is. Ter versagting is aangevoer dat hy ’n eerste oortreder is, dat hy getroud is en self twee tienerdogters het. Verder het Badenhorst ’n volle bekentenis aan sy vrou gemaak, asook vertel van die ander twee meisies, en hy het sy volle samewerking aan die polisie gegee. Badenhorst is op 18 Desember 2015 as onderwyser deur die departement van onderwys ontslaan. Hy was vier maande lank werkloos. Hy het sy pensioenvoordele ontvang en sal sy regkoste moet betaal. Badenhorst het by ’n hardewarewinkel in Virginia gewerk en ’n salaris van R3 500

179 Power Road Tel: 057 396 5695

TRANSEM MILK 2LT

17

Fatti's & Moni's Spaghetti 500g

Cresta Rice 2kg

Hy sal nooit weer werk naby kinders kan doen nie. Sy gesinslewe word vir die volgende vyf jaar beïnvloed, want hy kan nêrens saam met sý kinders gaan nie. – Charmaine Labuschagne

per maand ontvang. Dit is in ag geneem dat hy nooit weer as ’n onderwyser aangestel kan word nie. Deur skuld te beken het hy die klaagsters vernedering gespaar. Verswarende omstandighede wat uitgelig is, is dat hy vrywillig die misdade gepleeg het. Kinders is nie daartoe in staat om die emosionele en fisieke gevolge van seks te hanteer nie. Die klaagster kon ook swanger geraak het. Badenhorst mag nooit weer met kinders werk nie. Hy mag nie kinders aanneem nie, ook nie ’n voog vir kinders wees nie of ’n veilige hawe vir hulle aanbied nie. Die aanklaer Charmaine Labuschagne het ter verswaring van die vonnis aangevoer dit moet in ag geneem word dat die slagoffer minderjarig was. Haar vertroue is geskend wat toekomstige verhoudings met mans negatief kan raak. Die slagoffer is deur die aksies van die beskuldigde van haar gemeenskap en skool geïsoleer. Sy word deur sommige lede van die gemeenskap verwerp. Sy word gesien as ’n meisie wat vir die ondergang van ’n geliefde onderwyser verantwoordelik was. “Dit is hartverskeurend om te dink dat volwassenes háár onder enige omstandighede hiervoor kan blameer. “Dit is belaglik. Die onus kan nooit ooit op die skouers van ’n minderjarige kind geplaas word om die verantwoordelike ding te doen nie. Veral nie as dit onder die druk van ’n ervare seksuele jagter soos die beskuldigde gedoen word nie. “Dit mag vir die gemeenskap lyk na ’n ligte vonnis, maar dit is nie. “Hy sal nooit weer werk naby kinders kan doen nie. Sy gesinslewe word vir die volgende vyf jaar beïnvloed, want hy kan nêrens saam met sý kinders gaan nie. “Dit sluit onder meer sport en matriekafskeide in. “Dit is ’n erge straf waarop besluit is, ook met die inagneming van sy familie is dit nie nodig dat nog kinders gestraf word vir sy optrede nie. “Die beskuldigde se kinders ontvang self berading,” het Labuschagne gesê. Adv. Nico Dreyer het namens die beskuldigde opgetree. Kapt. Jacques Rademeyer van die gesinsbeskermingseenheid van die Thabong-groep was die ondersoekbeampte.

21 90 31 99

114 114 99 2999 99

5499

NEWNEW-VI070716

NEWNEW-VI160616


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.