Vistanews 20160818

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday & Sunday Buffet –

since

Adults –

R50.00 Children – u/10 R20.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium R39.95

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

NEWNEW-VI110816

DONDERDAG 18 AUGUSTUS 2016

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Ghoulish nightmare THE Welkom graveyard is a ghoulish nightmare with holy si­ tes being desecrated on a daily basis. A week ago, the Jewish synagogue was broken into and virtually destroyed. The remai­ ning contents have since been removed. The latest act involves the Wall of Memories. More than eight memorial niches have been forced open. The ashes have been disturbed, and in some in­ stances strewn across the ground. Some of the name pla­ ques have been crushed. A wor­ ker at the graveyard said the cri­ minal acts are concerning. “The graveyard is a vast area. We need security here,” he said. Photos: Marti Will and Madli Grobbelaar

Dwaalkoeël tref woonhuis Skote klap elke aand Marti Will

A shelter in the alley THIS man, known as Rasta, has established a makeshift resi­ dence in the servitude behind businesses in Bok Street. The Matjhabeng Municipality has undertaken to investigate. Photo: Madli Grobbelaar

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

Dokta Energy Drink 440ml

Valid From 18 August until 24 August 2016. Amalesco Chicken 2kg

Tastic Rice 2kg

Econo Oil 2Lt

Kellogg's Corn Flakes 750g

4

FOR

R20

FARM EGGS XL

R32,99

Beef OR Chuck

3699

19 99

2999

32 99

DIE stilte van Sondag 7 Augustus is wreed versteur toe ’n dwaalkoeël ’n egpaar van Welkom se huis omstreeks 18:30 getref het. Die koeël is deur die geutbord van hul huis in Malanstraat, Seeumeeupark, net bokant die kombuisvenster. Kallie Mostert sê dit klink elke aand soos ’n oorlog in hul woonbuurt soos skote heen en weer klap. “Die skietery begin gewoonlik net ná 21:00. Ons het al verskeie kere die polisie geskakel, maar niks word gedoen nie,” sê Mostert. Die aand met die skietery is die polisie onmiddellik ontbied. “Tien van hulle was binne ’n halfuur hier. Hulle het gemeet en gesoek en ons verklarings op ’n

CRAZY WEDNESDAYS

Golden Orange & Manny's

BROWN BREAD

Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838

ONLY @ MANNYS

499 &

Select Rice 10kg

Sunlight 2kg

56/kg

8599

29

99

1899

109 9989

RIEBEECKSTAD

MANNYS

4999

99

Hansa Dumpies 6x330ml

4799 Castle Lager Dumpies 6x330ml

Mantsoe wins!!

Foto: Marti Will

179 Power Road Tel: 057 396 5695

Win a Telefunken 32inch TV @ Manny's/Riebeeckstad Every Friday. You must buy for R100.00 or more to enter.

Nelson Mtemba wins!!

KALLIE MOSTERT wys waar die dwaalkoeël die geutbord bokant die kombuisvenster deurboor het.

TRANSEM NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. MILK Richelieu 2LT Carling Harrier 750ml Black Label 750ml NRB 6x330ml

Brisket

99

stukkie papier neergeskryf. Dit was twee weke gelede. Ons navrae word nie beantwoord nie. Ons kry nie die saaknommer nie. Dit is asof dit nie gebeur het nie,” sê Mostert. Mostert en sy vrou, Caroline, het groot geskrik. Caroline doen meubelrestourasie- en stoffering. “ ’n Paar dae ná die skietery het my gomgeweer ontplof. Ek het my amper doodgeskrik. Ons is nou maar senuweeagtig,” sê Caroline. Die Mosterts woon in ’n buurt wat aan sy westekant deur onwettige goudsmokkelaars geteister word. Baie van dié inwoners voel die polisie kan meer sigbaar wees en teen die onwettige bedrywighede wat handuitruk, optree. Vista kon teen druktyd nie kommentaar van die polisie kry nie.

4599

Hunters Dry 6x340ml

5499

NEWNEW-VI180816

X1RNR89R-VI040816


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.