Vistanews 20160915

Page 1

Restaurant

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Wednesday & Sunday Buffet –

Adults –

R50.00 Children – u/10 R20.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium R39.95 NEWNEW-VI110816

No more kickbacks promised

Rioolramp dreig Probleme ‘kry nie aandag wat dit verdien’ Molly Green

Marti Will

MATJHABENG stuur op ’n besoedelingsramp af indien iets nie daadwerklik gedoen word om storting van rou riool in rivere en damme stop te sit nie. Twee van die rioolaanlegte is heeltemal buite werking en die ander staan op wankelrige bene. Rou riool stroom vrylik in onder meer die Sandrivier op Virginia en Klippan in Welkom. Dit hou ’n ernstige besoedelingsprobleem vir veral boere in. Johan Terblanche, voorsitter van AfriForum in Matjhabeng, sê die suiweringwerk by Teronia is geheel en al gevandaliseer en rou riool vloei vrylik langs die Welkom-Theunissen-pad, waarna dit na Wolwepan loop en dan in boere se boorgate beland. Vista verneem miljoene rande se skade is aangerig toe Eskom die krag by die Virginia-pompstasie en Nyakallong-pompstasie weens wanbetaling afgesny het. Stefanie Janse van Rensburg van Eskom het bevestig dat die kragtoevoer afgesny was, maar weer aangeskakel is nadat die Eskomrekening betaal is. Die pompstasies ontvang elk hul eie rekening. Volgens Terblanché doen AfriForum alles in sy vermoë om die probleem hok te slaan. By die Virginia-rioolwerk is kabels gesteel en by Thabong is die rioolaanleg buite werking. Tot dusver het AfriForum geen terugvoering van die departement van water en sanitasie gekry nie. Volgens Terblanché vloei die onbehandelde riool by Odendaalsrus al vir jare na verdampingspanne omdat die rioolverwerkingsaanlegte buite werking is. By Witpan word sedert Desember herstelwerk aan die rioolaanleg gedoen. Dié herstelwerk behoort teen einde Oktober klaar te wees. Net sowat 12 m3 sal glo verwerk kan word en nié 27 m3 waarvoor aanvanklik beplan is nie. David Ross, parlementêre verteenwoordiger van die DA, sê die besoedelingsramp in die Matjhabeng-munisipaliteit hou verband met die finansiële wanbestuur. “Welkom se DA het op 21 April ’n besluit ondersteun om die grondwetlike ingryping van die tesourie te ondersteun.”

MATJHABENG business people will get 70% of work from the municipality in the next five years, and even beyond. So said Executive Mayor Nkosinjani Speelman during a meeting with local business people last week. “Local business people will benefit more in my term of office. I want people who will produce quality, and not pathetic work. I need to see white and black women getting more work from this municipality,” said Speelman. “I believe that if work is given to locals our money will circulate more in Matjhabeng. This will boost the economy of the municipality.” Speelman added that no business person must pay kickbacks to get work, or payments, from the municipality. “Corruption has no room under my leadership. You must immediately report any person asking for a bribe or a kickback, to myself and the police. I will not tolerate such acts under my watch. I want companies to produce quality, enjoy their profits and pay tax,” he said. Speelman invited all businesses who have instituted legal action against the municipality, to come to his office for remedial action. “My door is open for all issues which affect local businesses, including legal matters. I want to try and resolve these matters outside of court,” he said. Speelman emphasised that he is the mayor of all who live in Matjhabeng – black, Indian, coloured and white. “I carry a mandate from the ANC to create local millionaires during my term of office. Believe me you will get business, but in the right manner”. He also told business people that they must be paid no later than thirty days after submitting verified invoices. He told the Project Management Unit (PMU) officials that there will be no money taken back by National Treasury because it was not spent. Speelman warned municipal officials to stop getting companies and people from outside to do work here, when there are qualified locals who can perform better. “I am a humble person who listens to everyone, but I hate to be undermined and will not tolerate any nonsense,” said Speelman.

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269 Papa Maize Meal 10kg

Super White Maize Meal 10kg

67 99

Huletts White Sugar 10kg

’n STROOM water wat dag en nag na Witpan vloei. Ross gaan volgende Vrydag (23/09) die finansiële state van Matjhabeng en Nala met die ouditeur-generaal in Kaapstad bespreek. Hy het op 22 September ’n afspraak met die nasionale tesourie vir ’n inspeksie van die disfunksionele riool-suiweringswerk. Hy het reeds die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, gevra vir dringende ingryping in die water- en rioolkrisis in Matjhabeng. Ross sê ’n waterraad behoort aangestel te word om die rioolkrisis in Matjhabeng te hanteer. André Styger, woordvoerder van die DA in Matjhabeng, sê slegs twee van die rioolplase is permanent buite werking (Witpan en Teronia). “Die pompstasies word wel aan die gang gehou, maar elke keer as daar iets fout gaan, druk die riool in die woongebied op en vloei vir dae en soms weke aaneen oor na die panne, damme en riviere.” Hy sê die strafregtelike klag wat in 2009 deur Terblanché ingedien is, is in 2016 sonder sukses afgesluit. Die hoofrede is omdat die klagtes oor verskeie munisipale bestuurders se termyne gestrek het en dit

moeilik was om te bepaal wie presies nalatig was. Die hoofoorsaak is onvoldoende en onopgeleide personeel wat die stasies beman en beveilig, asook die toekenning van herstelwerktenders aan onbekwame kontrakteurs. ’n Voorbeeld hiervan is die WitpanTeronia-rioolaanlegte wat in ’n stadium vir slegs R1,5 miljoen herstel kon word, maar waaraan intussen na raming meer as R100 miljoen bestee is. Dié aanlegte is steeds buite werking. Sedert 2014 is ’n strafregtelike klag van die DA teen die munisipaliteit hangend vir besoedeling weens die riool-probleme in Odendaalsrus en spesifiek weens die toestand in die Frankstraat-Weblaanomgewing. “Sodra die munisipale bestuurder, adv. Muthusi Lepheana, se verklaring gereed is, sal dit hopelik op verhoor kan gaan. “Dit is te betwyfel of hierdie strafregtelike klag die probleem vir die inwoners van Odendaalsrus en die groter Matjhabeng gaan oplos, maar alle beskikbare weë moet gebruik word om druk toe pas op die raad totdat Matjhabeng se rioolkrisis die aandag kry wat dit verdien.”

Farina Dog Food 8kg

Golden Orange & Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695

Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838

Valid From 15 September until 21 September 2016. Star Save Select Rice 2kg Cake Flour 10kg

1899

67 99

Harcos Medium Eggs 2.5 Dozen

79

Baby Soft Mini's 4's

Solomon Radigomo Winner!!!

59

99

Fusion 1Lt

99

Win a Telefunken 32inch TV @ Manny's @ Riebeeckstad Saverite Every Friday. You must buy for R100.00 or more to enter.

Willards Cheese Curls 150g

999 129 99

KOO Baked Beans 410g

KOO Chakalaka 410g

7 69 11 99

64 99

T-Bone & Rump Steak Pack

1599 Farmstyle

Boerewors

59 99 /kg 6999 /kg

Foto: Molly Green

549

Turkey Drum Sticks

3299 /kg

Charcoal 5kg

Dokta Energy Drink 440ml

4

99

Transem Cheddar Cheese

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Harrier 4th Street Wine Richelieu 750ml Rosé 3 Litre

750ml

Isorade 500ml

67 99

5

99

Each

Omo Washing Powder 2kg

Castle Lager Dumpies 6x330ml

4599

114 99

89

99

Hooch 6x275ml

Castle Lite NRB 6x340ml

2699

79 99 /kg

3499

51 99

4999 X1RU84QH-VI150916

NEWNEW-VI080916


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.