Vistanews 20161103

Page 1

Restaurant

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Wednesday & Sunday Buffet –

Adults –

R50.00 Children – u/10 R20.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium R39.95 NEWNEW-VI110816

0 057-357-1304

Donderdag 3 November 2016

www.vistanews.co.za

Die gat waarin James Charlton Maandagoggend vasgevang was. Foto: Madli Grobbelaar

Gratis

Police tighten control Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com

Ongeluk eis lewe Werker in gat vasgekeer ná grondineenstorting Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com

’n Treurspel het Maandag (31/10) in Jan Hofmeyr afgespeel toe ’n werker van die Harmony-goudmyn in ’n fratsongeluk dood is. Die ongeluk het omstreeks 10:00 op die verkeerseiland oorkant Diesel Electric gebeur toe twee Harmony-werknemers aan ’n foutiewe waterpyp gewerk het. ’n Ingeligte bron van die munisipaliteit sê ’n probleem het by ’n klep van ’n watertoevoerpyp van Sedibeng Water ontstaan. Dié waterpyp strek onderdeur Jan Hofmeyrweg en die verkeerseiland na die myn. Die munisipaliteit se betrokkenheid, sê hy, was bloot dat dit op een van hulle verkeerseilande gebeur het.

Nooddienste en reddingswerkers op die ongelukstoneel in Jan Hofmeyrweg.

Die werker, James Charlton (59) van Meloding Virginia, was in die diep gat vasgekeer toe dele van die gat wat hulle gegrawe het, in duie gestort het. Marian van der Walt, woordvoerder van die Harmonygoudmyn, sê die gat is gegrawe om die watertoevoer vanaf die munisipaliteit na die

myngronde te herstel. Charlton was in die diep gat vasgevang toe die reusewaterpyp vermoedelik gebars het en die grondineenstoring veroorsaak het. Omstanders het die nooddienste ontbied en probeer om hom te red. Hulle kon daarin slaag om sy kop en bors uit te lig en hy

het toe nog asem gehaal, maar is egter kort ná die reddingspoging op die toneel dood verklaar. Van der Walt het die ongeluk as tragies bestempel en gesê dit word ondersoek. Sy sê die voorval het nie op die myn se terrein plaasgevind nie en kan nie as ’n mynongeluk beskou word nie.

Two of five Lesotho nationals were fatally shot in Lindsey Road in Rheederspark, Welkom, on Saturday night (29/10). A manhunt has been launched to find the suspects, probably Lesotho nationals. Also, during a separate incident at Geduld Mine over the weekend, one Lesotho national was fatally shot and two Basotho sustained gunshot wounds. They were admitted to a hospital in Welkom. In both the incidents the suspects shot at the police. The police suspected that the shootings might be linked with conflict over territory for illegal mining operations in the Goldfields. A large contingent of police have been deployed in Welkom to address the situation. Anti-crime measures will include road blocks, stop and search and other operations within the Welkom precinct. Residents have been requested to continue to co-operate with police and to provide information that could lead to the arrrest of the perpetrators of these crimes. Anyone with information can contact Det.Sgt Biopilo Molawa on 076699-7858.

APPROVED

NEWNEW-VI080916


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.