Restaurant
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Wednesday & Sunday Buffet – Adults –
R65.00 Children – u/10 R25.00
Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday) - Medium to large
STILL THE BEST PRICES
R50
NEWNEW-VI120117
0 057-357-1304
Donderdag 12 Januarie 2017
www.vistanews.co.za
Gratis
Pa gevonnis vir grudade Dogter skraap ná jare van angs moed bymekaar om klag in te dien Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com
’n Man van Virginia (46) is op ’n reeks aanklagte skuldig bevind en is kort voor Kersfees met 60 jaar tronkstraf gevonnis. Hy is nou effektief vir 18 jaar tronk toe. Dié man het twee van sy drie kinders van 2002 tot 2012 (die kinders was toe minderjarig) aan pornografie blootgestel, fisies en emosioneel wreed mishandel en aangerand, herhaaldelik verkrag en die seun en dogter aan verskillende seksuele misdade blootgestel. Hy was ook in besit van ’n onwettige vuurwapen en ammunisie waarmee hy hul ma gedreig het. Die kinders is vir ongeveer tien jaar erg met verskeie voorwerpe aangerand en is op die uiterste, mees vreesaanjaende maniere mishandel en verkrag. Die pa het gereeld hul koppe teen die muur of toiletbak geslaan. Op een só ’n geleentheid het die pa die dogter met die vuis bygedam en geskop terwyl sy gelê het. Die seun is met ’n tuinslang gewurg en is onder meer met ’n asbak gegooi wanneer sy pa woede-uitbarstings gehad het. Die pa was altyd neerhalend en beledigend en het die kinders name genoem wat onvanpas was. Hy het sy dogter op agtjarige ouderdom leer rook en sy is met sigarette vir seksuele gunsies beloon. Al twee kinders is gedwing om gereeld pornografie saam met hom te kyk. Die dogter is vandat sy tien jaar oud was deur haar pa verkrag. Die seun is ook deur sy pa verkrag en moes op aandrang van sy pa met die familie se boerboel-teef seksueel verkeer terwyl sy pa toegekyk het. Die skuldige het ook sy vrou met die onwettige vuurwapen gedreig wat vererger is wanneer hy onder die invloed van drank was. Hy het die ma ook gereeld aangerand en sy het hom verskeie kere saam met ander vroue
Hier kom ons! in hul bed betrap. Die dogter is intussen getroud en het ’n seun. Uit vrees dat haar pa dieselfde aan haar kind sou doen, het sy die moed bymekaar geskraap en in 2014 ’n klag by die polisie ingedien. Die dogter woon tans twee huise van die gru-huis in Virginia waar alles gebeur het.
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
5999
Starsave Cake Flour 10kg
74 99
Excella Cooking Oil 2Lt
Lunch Box
7
99
Lunch Box & Juice Bottle
34 99
Yame Samp 5kg
34
99
Econo Sugar 2kg
Select Rice 2kg
17 99 Fusion 5Lt
1199 7 99
22 99
Ricoffy 750g
Kellogg's Corn Flakes 750g
3499
Koo Baked Beans 410g
Dokta Energy Drink 440ml
4
99
72 99
1000 Sunlight 2kg
Baby Soft 4's
le samelewing bemoeilik. Uit vorige beriggewing het dit geblyk dat die dogter nie haar pa kan vergewe nie. Sy is dankbaar vir haar man en skoonfamilie wat haar met liefde bystaan en ondersteun, want liefde het hulle nooit geken nie. ) Name word weerhou om die slagoffers te beskerm.
Golden Orange & Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695 Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Hooch Blackcurrant NRB 6x275ml
2 FOR
BROWN BREAD Transem Milk 2lt
Haar ma en pa is in 2015 geskei en haar ma is tans in ’n ander verhouding. Die twee seuns woon ook in Virginia, maar die dogter het geen kontak met hulle nie en weinig met haar ma. Die kinders, nou volwassenes, het lewenslange sielkundige skade opgedoen wat die aanpassing in die norma-
Koo Chakalaka 410g
Valid From 12 January until 18 January 2017. Lethabo Maize Meal 10kg
Taytum en Skye Wiggett (7) begin vanjaar saam hul groot skool-avontuur by die Welkom-Volkskool. Dié tweeling is die spruitjies van Sydney en Chantelle Wiggett van Welkom. Hulle is albei opgewonde oor die uitdagings wat voorlê. Foto: Marti Will
5499
Savanna Dry 6x330ml
Windhoek Draught 6x440ml
5999
Namaqua Rosé 5ltr
29 99
1199
1999
12 99
3499
5999 9999
NEWNEW-VI120117
NEWNEW-VI120117