Vistanews 20170302

Page 1

Restaurant

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Wednesday & Sunday Buffet – Adults –

R65.00 Children – u/10 R25.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday) - Medium to large

STILL THE BEST PRICES

R50

NEWNEW-VI120117

0 057-357-1304

Donderdag 2 Maart 2017

www.vistanews.co.za

Gratis

‘Sy het snags gegil’ Doodsondersoek aangevra

weg is, het die man Alice na bewering in die kantoor met Aletta.vdWalt@24.com ’n mes gedreig, geld geëis en Die vermeende verkragter haar verkrag. van Alice Maree (21) is Ella Maree, Alice se ma, sê Maandag 6 Februarie op haar dogter het die middag parool vrygelaat – drie dae ná die voorval huis toe gery voordat hy haar na bewering en op haar bed gaan lê. aangeval het. Sy was so bang vir haar Hy het tronkstraf in Winaanvaller en so skaam en burg se gevangenis uitgedien verneder oor wat met haar weens aanranding met die gebeur het, dat sy net aan doel om ernstig te beseer. haar familie gesê het haar Die beskuldigde het sy selfoon is gesteel. aansoek om borgtog Vrydag Alice se ouer suster, Lynet(24/02) laat vaar en bly in te, het besef iets ergs het aanhouding op aanklag van gebeur en Alice aangemoedig verkragting. om te vertel wat skort. Hulle ’n Geregtelike doodsonderhet dieselfde aand ’n klag by soek is aangevra om vas te die polisie ingedien. stel waaraan Alice dood is. Die volgende dag is Alice in Die uitslag hiervan kan die Bongani-hospitaal in bepaal of ’n moordklag ook Welkom se krisissentrum teen die man ondersoek gaan opgeneem en behandel. word. Volgens haar ma kon Alice Op Donderdag 9 Februarie ná die voorval nie weer slaap is hy glo opgemerk waar hy nie. rondgesit het in die straat “Sy het snags gegil en voor die kantoor in Theunisaanhoudend nagmerries sen waar Alice gewerk het. gekry. Al wanneer sy tot Die kantoor van die prokuruste gekom het, was wanreursfirma Hewetson Ingelyf neer Jolandi smiddae by haar is skuins oorkant die polisiegesit het. Sy het dan vir kort kantoor in Theronstraat. rukkies geslaap, maar snags Die man het glo was sy te bang.” ’n paar keer by CJ Blumenthal Alice, wat as (25), Alice se ontvangsdame verloofde, werk as Snags was sy terreinbestuurder gewerk het, te bang om te vir ’n konstruksieaangeklop vir werk en ook gemaak maatskappy in slaap. asof hy regsadvies eMalahleni (Witnodig het, sê bank), maar is Jolandi Hillebrand. onmiddellik na Sy en Alice was Theunissen toe hy sedert hul kleuterdae boevan die aanval verneem het. semvriendinne. Hy sê Alice het die eerste Hillebrand het op daardie week baie gehuil en was erg Donderdag by Alice ingeloer. emosioneel, maar ’n week Kort nadat sy die middag later het sy begin om toevalAlet van der Walt

CJ Blumenthal (25) met ’n fotoraam van hom en sy verloofde, Alice Maree (21), se tye saam. Alice (inlas) is oorlede nadat sy twee weke gelede deur ’n man verkrag is. ’n Geregtelike doodsondersoek is aangevra om vas te stel waaraan Alice dood is. Foto: Alet van der Walt

le te kry. Op Maandag 20 Februarie, 11 dae ná die aanval en verkragting, het sy 11 aanvalle gekry en is sy per ambulans na die distrikshospitaal in Virginia geneem. Daardie Maandagaand het die Maree-gesin en Blumenthal ingegryp en met Alice Bloemfontein toe gery waar sy in die Pelonomi-hospitaal opgeneem is. Blumenthal sê hulle het goeie behandeling in die hospitaal gekry, maar Alice het nooit weer werklik bygekom nie. Sy het by tye wakker geword en saggies gehuil voordat sy aan die slaap geraak het.

Spesialiste in die Pelonomihospitaal het glo gesê Alice het breinvliesontsteking en daar is drukking op haar brein. Haar toestand het nie verbeter nie en sy is Vrydag 24 Februarie in die waakeenheid oorlede. Sy en Blumenthal het ses jaar lank uitgegaan en wou volgende jaar trou. Sy was as hoërskoolkind drie jaar lank die Vrystaatse hoogspringkampioen en het ook ’n derde plek op die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskap behaal. Die man wat Maree na bewering aangeval en verkrag het, is die dag ná die

aanval in hegtenis geneem nadat hy haar skootrekenaar en tablet glo vir ’n sakeman van Theunissen gegee het om te verkoop. Die sakeman het Alice op foto’s op die tablet herken en haar ma gekontak. Volgens ao. Malebo Khosana, ’n polisiewoordvoerder, word die verdagte ook van ontsnapping en die onregmatige gebruik van ’n voertuig verdink. Alice word deur haar verloofde, haar pa, Hennie, ma, Ella, twee susters, Lynette en Emsie, en ’n broer, Stephan, oorleef. Geen begrafnisreëlings is nog gefinaliseer nie.

NEWNEW-VI160217


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.