Restaurant
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Wednesday & Sunday Buffet – Adults –
R65.00 Children – u/10 R25.00
Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Saturday) - Medium to large
STILL THE BEST PRICES
R50
NEWNEW-VI120117
0 057-357-1304
On Tuesday (07/03) at about 06:00, a fire broke out in a small cellphone repair shop in Bok Street, Welkom. The fire caused extensive damage. According to Freek Cloete, acting fire chief of the Matjhabeng Municipality, the fire started at the front door and then seems to have spread to the cellphone counter. The fire brigade received the call at 06:22 and the fire was quickly extinguished. The fire brigade had to gain forceful entry through the front door of the premises to get to the fire. The Matjhabeng Fire Department is investigating the cause of the fire. Capt. Stephen Thakeng, spokesperson for the Welkom police cluster, says a short circuit is suspected, but the matter is being investigated by the police. Photo: Marti Will
Donderdag 9 Maart 2017
www.vistanews.co.za
Gratis
Devastation a mystery
Helder oordag betrap Polisie kry CAT van honderde rande in vroue se besit Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com
Dié Mandrax-tablette is deur die polisie in ’n verdagte se besit by ’n restaurant in Mooistraat gevind. Foto: Verskaf
Twee vroue is helder oordag in Welkom met dwelms betrap. Lede van die Welkomse K9-eenheid het Donderdag (02/03) hul gereelde motorpatrollie gedoen. Hulle het twee verdagte voertuie in Koppie Alleenweg
opgemerk. Die lede het gestop en die vroue (onderskeidelik 21 jaar en 31 jaar oud) gekonfronteer. Hul voertuie is deursoek en in die Toyota Corolla van die 31-jarige vrou is ’n sakkie CAT ter waarde van R200 gevind. In die Kia van die 21-jarige vrou is vier sakkies CAT ter waarde van R800 gevind. Albei vroue is in hegtenis
geneem en is aanvanklik weens die besit van dwelms aangekla en ondervra. Die aanklagte teen albei vroue is teruggetrek. Dit is nog nie bekend waarom nie. In nog ’n voorval is drie verdagtes in ’n grys Volkswagen Jetta in die parkeerterrein van ’n restaurant in Mooistraat weens dwelmbesit in hegtenis
geneem. Op Vrydag (03/03) is die verdagtes deursoek en een het agt Mandrax-tablette in sy besit gehad. Die verdagte, Pepper Royston (25), is in hegtenis geneem en het Maandag (06/03) in die Welkomse landdroshof verskyn. Die saak is tot 13 Maart uitgestel.
NEWNEW-VI160217