estaurant Restaurant R
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM Accommodation
MOTHER'S DAY buffet 14 MAY 2017 R99.50 Adult / R25.00 under 10 Under 3 - No charge SAME PRICE AS LAST YEAR!!! Book in advance NEWNEW-VI270417
0 057-357-1304
Mei 2017
www.vistanews.co.za
Gratis
H koste Hoë k kniehalter KANSA K
Pronk met
Geb bou in Welkom in die mark Madli Grobbelaar
nuus
madli.grobbelaar@volksblad.com
op die hart
’n Modeparade waaraan al die finaliste van die Bloemskou-skoonheidskompetisies deelgeneem het, is Donderdag (27/04) in die banketsaal by die Bloemskou aangebied. Die deelnemers moes klere van koerantpapier maak wat op die modeparade vertoon is en hul unieke skeppings het beïndruk. Nicole Rodrigues, aangewys as Mej. Tiener Bloemskou, het in haar skepping van Vista-koerante die Goudveld verteenwoordig. Foto: Lientjie Mentz
’n Baken in Longweg, Welkom – die KANS SA-huis – gaan nou ná bykans 24 jjaar moet sluit. “Die KANSA-gebou in Welkom is in die mark. “Ons moet noodgedwonge kantore, wat deur ’n weldoener g gratis of teen minimum huur a aan die organisasie verhuur k kan word, soek,” sê Carien H Hamman, algemene bestuurd der van KANSA (Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga). “Die instandhoudingskoste van die huidige gebou is baie d duur en buitensporig. “Dit is nie winsgewend vir dié organisasie om langer in die gebou aan te bly nie,” sê Hamman. KANS SA wil die opbrengs van die gebou wat verkoop word benut om hul die enslewering in die Goudveld in stand te t hou. Hulle e benodig ’n klein gebou of vertrek k vanwaar hulle steeds dienste sal kan lewer, sê sy. KANS SA het tans 178 vrywilligers G in die Goudveld en omgewing wat na meer as 200 pasiënte en hul families omsien. “Ongeag die toenemende ekonomiese druk, beleef KANSA nog ongelooflike openbare ondersteu-
ning waarvoor die personeel en vrywilligers baie dankbaar is,” sê sy. Die dienste en projekte in die Goudveld en omgewing sal ononderbroke voortgaan. Dit sal steeds deur Hugo van der Merwe en Hannelie Smyth gekoördineer word. Die volgende dienste sal steeds beskikbaar wees: ) Stomaprodukte teen ’n bekostigbare prys. ) Die uitleen van mediese toerusting. ) Siftingstoetse om kanker vroegtydig op te spoor. ) Praktiese, emosionele en geestelike ondersteuning aan pasiënte en families. ) Gesondheidspraatjies oor die voordele van ’n gesonde leefstyl. ) Opleiding aan vrywilligers. Indien enige weldoeners hul weg oopsien om KANSA tegemoet te kom en hulle uit hul penarie te red, bel vir Hugo van der Merwe by 057-353-2112 of 076-074-2516.
X1THAGQM-VI040517