estaurant Restaurant R
A ccommodation Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
FATHERS DAY SPECIAL 18 JUNE 2017
Adults –
R99.50 Children – u/10 R25.00
U/3 No Charge
Book in advance X1RHMEA1-VI160616 NEWNEW-VI080617
0 057-357-1304
Donderdag 15 Junie 2017
www.vistanews.co.za
Gratis
Brande teister Goudveld Drie tieners ondervra ná brand by die Italian Club Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com
Die Goudveld het die afgelope weke die verwoesting van gulsige brande in verskeie vorms beleef. In die nuutste voorval Saterdag (10/06) word drie tieners ondervra in verband met moontlike brandstigting nadat ’n brand by die Italian Club in Welkom uitgebreek het. Personeel wat op die perseel woon, kon dadelik die nooddienste ontbied en die drie minderjariges is op die toneel gevind. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê die ondersoek duur voort. “Die brandweer en helpers was onmiddellik op die toneel en slegs rookskade is aan die gebou aangerig. “Ons is dankbaar vir almal se hulp en die flinke optrede van die brandweer in Welkom wat die vuur gekeer het voordat die gebou kon brand,” sê Marina Mattana, voorsitter van die klub. ’n Week gelede, Donderdag (08/06) omstreeks 19:00, het die grasdak by die huis van Lerato Moene en haar gesin van 2A Valley Drive-oos in Virginia aan die brand geslaan. Groot skade is veroorsaak. “Die brand het vermoedelik weens ’n kooltjie uit ’n vuur en die wind ontstaan,” sê Moene. Die gesin van sewe is ongedeerd en word deur familie gehuisves. Op Maandag 8 Mei het ’n veldbrand ’n gedeelte van die bergingsarea van die polisie se motorinstandhoudings-eenheid verwoes. ’n Huis in Oribistraat in Doorn, Welkom, het weens ’n elektriese kortsluiting op Vrydag 19 Mei afgebrand. Op Dinsdag 30 Mei is ’n gesin in Van Rensburgstraat, Hennenman, se huurhuis deur ’n elektriese kortsluiting verwoes. Ná die vernietigende brande die afgelope week in die Wes-Kaap, wat miljoene rande se skade aangerig het,
word inwoners versoek om vuurslim te wees. Hulle kan byvoorbeeld veldbrande dophou en aanmeld voordat dit ontwrigting veroorsaak. “Indien daar ’n brand ontstaan, bel dadelik die nooddienste vir hulp. Dit is belangrik om die nooddienste se telefoonnommers byderhand te hê,” sê Francois Klaassen, assistentbrandweerhoof in Welkom. (Die brandweer se telefoonnommer is 057-352-2222). Hy gee ook dié wenke: ) Probeer om die vuur, wat suurstof nodig het om te brand, te smoor, indien jy oor die nodige kennis beskik. ) Laat jou huis se elektriese bedrading gereeld nagaan. ) Indien die brand weens ’n elektriese fout ontstaan het, probeer, indien moontlik, die hoofskakelaar afskakel. ) Besittings kan vervang word, maar nie ’n lewe nie. Vlug na veiligheid.
Tel: 057 396 5695 Pd Table Cloths Tel: 057 388 1269 (83360) each Valid From 13 June until 21 June 2017.
Super White Maize Meal 10kg
R
Starsave Cake Westra Samp 5kg Flour 10kg
5199 R
Brown Bread each
4
R 49
Dokta
First Choice Milk 6x1Ltr
R
64
99
Koo Beetroot 405g
R
1299
R 6899Koo mixed 3499
R
4x 440ml
Mrs Balls Chutney 470g
veg 410g
9
R 99 Sunlight Washing Powder 2kg
R
Salad Bowl each
R
Zama Zama Bucket 20Ltr
2599
R
1299
Koo Baked Beans 410g
8
R 99
3499
D’lite D’lite Oil Oil 1.5Ltr 2Ltr
R 99
Links: Die grasdak by die huis in 2A Valley Drive-oos in Virginia het Donderdag (08/06) omstreeks 19:00 aan die brand geslaan en groot skade veroorsaak.
Golden Orange & Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695 Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Smirnoff Pine Twist Old Brown 6x440ml Sherry 750ml
R
6
R 99 Farina Dog Food 8kg
Sparletta (limited) 2Ltr
9
3499
Sunlight Laundry Basin 42cm Soap 250g
R
10
99
Pd Mops 400g/ 500g
99 R 2000 R1199 R1999 R2899 24 R5999 Koo Chakalaka mild spice/ hot 410g
R
Die brand wat Saterdag (10/06) weens brandstigting by die Italian Club in Welkom ontstaan het, kon gou danksy vinnige reaksie van personeel en nooddienste in bedwang gebring word. Foto’s: Verskaf
R
Hunters Gold/Dry 440ml
R
29
99
8999
6999
R
29
99
Harrier 750ml
Castle Lite Cans 12x500ml
R
11999
Carlsburg Beer NRB 6x330ml
Windhoek Draught 6x440ml
Loyal Toilet Paper 10's
R
1999
R
5999
R
99 R 10299 52
NEWNEW-VI150617
X1THAGQM-VI040517