Vistanews 20170720

Page 1

R estaurant Restaurant

Accommodation Accommodation

TEL: 057 352 5430 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Wednesday & Sunday Buffet – Adults –

R65.00 Children – u/10 R25.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever.

R50

Pizza Special (Only Monday-Saturday) - Medium to large R50

STILL THE BEST PRICES

NEWNEW-VI270417

0 057-357-1304

Donderdag 20 Julie 2017

www.vistanews.co.za

Crimes a concern The Welkom Cluster Trio Task Team, which was initiated in February 2017, has thus far arrested 102 people for crimes such as house robberies, murder, use of a vehicle without owner’s consent, business robberies, house breaking and theft, possession of unlicensed firearm, attempted murder, illegal immigration, assault with grievous bodily harm (GBH), possession of drugs and kidnapping. The convictions obtained for these crimes range from 18 months to 15 years in jail. The following accused were sentenced: Ishael Rabooi Sehume was sentenced to 15 years in jail for house robbery, Mpho Daniel Tladi (30) was sentenced to eight years in jail for business robbery, Pulane Irene Mokete (32) was sentenced for theft on 5 June, Lebohang Khanuka (25) and Lebone Samuel Sekhoto (26) were each sentenced to 12 years in jail for house robbery on 28 June in the Welkom Magistrate Court, and Joseph Ralekgetla (39) and Lebohang Trata Ralie (40) were sentenced for house robbery, attempted murder and illegal immigration. They received 15 years and eight years and 3 months respectively on 13 June in the Welkom Magistrate Court. Mohapi Selepe (23) was sentenced to 15 years in jail for house robbery. The unit was established by the Cluster Commander of Welkom, Maj.Gen. Lerato Molale. The members of this elite team are WO Slang van Zyl, WO Jerry Lenyane, Sgt. Bertus Olivier, Sgt. Neels Lubbe, Const. Pitso Matsie and Const. Martin Machesa. “I am very proud of the team. House robbery is a concern, but with the help of the community, we will continue to squeeze these particular crimes to zero,” says Molale.

Gratis

’n Bende wat moontlik bande met die onwettige goudbedryf het, het twee wagte by ’n terrein naby die St Helena-myn vermoor. Die mans is doodgeskiet en hulle, die bakkie waarin hulle was en nog voertuie en ander toerusting is aan die brand gesteek. Foto: Verskaf

Wagte ‘tereggestel’ Taakspan aangestel ná moord op vyf by myne Alet van der Walt aletta.vdwalt@volksblad.com

’n Spesiale taakspan is Donderdag (13/07) deur lt.genl. Lebeoane Tsumane, die Vrystaatse polisiekommissaris, aangestel nadat vyf mense in die Goudveld vermoor is. ’n Bende wat moontlik bande met die onwettige goudbedryf het, het twee wagte by ’n terrein naby die St. Helena-myn vermoor. Die mans is doodgeskiet en hulle, die bakkie waarin hulle was en nog voertuie en ander toerusting is aan die brand gesteek. Dinsdag 11 Julie, net voor middernag, is die twee veiligheidswagte, Abrie Koch (61) en Mojalefa Tlali (ouderdom onbekend), naby die St. Helena-myn vermoor en aan die brand gesteek. Die mans het toerusting van die Global Demolitions-maatskappy

R599.99

bewaak en is vermoor op ’n manier wat na ’n “teregstelling” gelyk het. Global Demolitions is aangestel om die myngrond te rehabiliteer en as deel van hul kontrak, maak hulle ook die ou ongebruikte mynskagte toe. ’n Ingeligte sê hy glo vas die mans is op dié manier vermoor om ’n boodskap aan die maatskappy te stuur dat die goudsmokkelsindikate hulle uit die gebied wil hê. Vyf mense is volgens kol. Thandi Mbambo, ’n polisiewoordvoerder, binne enkele dae in die gebied vermoor. Kort nadat Koch en Tlali vermoor is, is die polisie na nog twee moordtonele ontbied. Op die eerste toneel in Stateway, Welkom, is ’n man doodgeskiet terwyl ’n tweede man se lyk tussen die Phakisa-myn en die begraafplaas in Odendaalsrus gevind is. Een van dié mans was glo ook deel van ’n goudsindikaat.

Die polisie het ook Dinsdag buite Welkom op ’n lyk afgekom wat gedeeltelik ontbind was. Mbambo sê daar was duidelike beserings aan die liggaam en ’n lykskouing sal gedoen word om vas te stel hoe die man gesterf het. Die taakspan, wat nou saam met ander eenhede sal werk, sal deur genl. Jones Qhobosheane gelei word, het Mbambo gesê. Dit is nie seker of al die moorde met onwettige mynbouaktiwiteite in die gebied verband hou nie, sê Mbambo. ) Intussen is die lyke van sewe mans wat vermoedelik weens metaangasontploffings doodgebrand het, by die Elandmyn se pompstasie bogronds gebring. Nog 11 mans wat ernstige brandwonde opgedoen het, is by dieselfde mynskag deur mynwagte gevind en in die hospitaal opgeneem. Van hulle is in ’n bedenklike toestand.

R569.99

R669.99 R1999.99 R689.99

R499.99

R749.99

R469.99

R409.99 R559.99

R180 X1TQNNV1-VI200717

X1THAGQM-VI040517


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.