Vistanews 20170907

Page 1

PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM 0 5 7 Restaurant Restaurant Accommodation Accommodation 3 Specials (book in Advanced) Weekly 5 Wednesday – Sunday Lunch Dinner 2 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No U/3 charge 5 Every other day Special Menu include 4 Pizza R50.00 per meal 3 New high qualified and experienced chef joins us 0

0 8 4 5 0 3 7 6 4 8

X1TWD8HM-VI070917

0 057-357-1304

Donderdag 7 September 2017

www.vistanews.co.za

Gratis

Moordenaar op parool slaan toe Slagoffer vrees al lank vir lewe ontbied. Die polisie was dadelik op die toneel. Lukas het op die toneel ’n Treurspel het helder oorgesterf en Reeman is in dag in Bronville afgespeel toe hegtenis geneem. ’n jong vrou deur haar ver“Reeman word aangekla vreemde vriend voor van van moord, asook twee haar familielede vermoor is. klagte van poging tot moord,” Geraldine Lukas (34) is sê sers. Mamello Mokhuoane, Saterdag (02/09) omstreeks woordvoerder van die polisie. 10:30 wreedaardig Reeman, wat op vermoor. parool was, het Sy is ’n geruime verskeie kriminele tyd deur haar veroortredings agter sy vreemde vriend, naam, wat twee Thomas Reeman moorde en diefstal (41), lastig geval en insluit. geteister. Dié twee Die oorledene se was voorheen in ’n broer, Matthew Lukas stormagtige verhou(23), sê dat hy geding. skok is oor die SuidLukas het vir haar Afrikaanse regstelsel lewe begin vrees Thomas Ree- wat sy suster so nadat Reeman haar gefaal het. man weer die afgelope “As Reeman vir die tyd begin teister het. moorde wat hy voorheen Sy het ’n tussentydse gepleeg het in die tronk beskermingsbevel teen hom gehou was, sou my suster gekry. vandag nog geleef het,” sê Dit het hom egter nie Matthew. gestuit nie. Hy is die enigste van haar Lukas sou Dinsdag (05/09) gesin wat nog leef. Hul ouers in die Welkomse landdroshof is altwee oorlede. die beskermingsbevel bekragReeman het Maandag tig. (04/09) vlugtig in die WelDie situasie het egter ’n komse landdroshof verskyn wending geneem toe Reeman en die saak is tot Woensdag vir Lukas en twee van haar 20 September uitgestel sodat niggies Saterdag omstreeks hy regshulp kan inwin. 10:30 met ’n mes aangeval Die polisie ondersoek ’n en Lukas doodgesteek het. klag van moord en twee van Een van die niggies het poging tot moord teen Reegevlug en die Bronville polisie man. Madli Grobbelaar

madli.grobbelaar@volksblad.com

Die rou riool wat in Mandelapark in Bronville ’n moeras gevorm het en amper ’n vyfjarige seuntjie se lewe geeis het. Foto’s: Verskaf

Bronville-inwoners is woedend en Vista ontvang daagliks klagtes oor die rioolkwessies in die woongebied.

Seun (5) uit rou riool gered Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com

’n Vyfjarige seun van Mandelapark in Bronville het ’n noue ontkoming gehad toe hy amper in ’n moeras van rou riool verdrink het. Thapelo Leferefere (5) en sy boetie Thabang (7) het op Maandag 28 Augustus oudergewoonte buite hul huis saam met maats gespeel. Naby hul huis is daar die afgelope jaar reeds ’n reuse-moeras van rou riool en die hele gebied is met riool deurtrek. Thapelo het gehardloop terwyl hulle speel en het toe in die rioolmoeras beland. Die ander kinders het hom probeer red, maar hy het al hoe dieper weggesink. Die kinders het histeries om hulp geroep en ’n verbygaande taxi-bestuurder het

die vyfjarige te hulp gesnel. Teen die tyd wat die bestuurder die seun kon red, was sy lyf reeds weggesink en het net ’n gedeelte van sy kop uitgesteek. Die kind is dadelik na die Bongani-hospitaal in Welkom geneem, waar hy ondersoek is. Die seun se ma, Rachel, het besluit om die kind eerder deur ’n private dokter in Welkom te laat ondersoek. Die dokter het aan haar verduidelik dat die kind heelwat van die rou riool gesluk het en dat hy hom dadelik moet behandel. Thapelo was baie siek, maar Rachel sê dat hy goed op die medikasie reageer. “Thabang, my oudste seuntjie, moet traumabehandeling ontvang ná die skokkende gebeure,” sê Rachel. Die familie het ’n saak teen die Matjhabeng-munisi-

paliteit ingedien en het ’n prokureur aangestel om die saak te hanteer. ) Inwoners van Bronville is woedend en Vista ontvang daagliks klagtes oor die rioolkwessies in die gebied. Die stank is ondraaglik en as die wind waai, asem inwoners selfs die droë rioolstof in. Die rioolprobleem hou ernstige gesondheidsrisiko’s in. Amptenare van die Mathjabeng-munisipaliteit het Mandelapark Dinsdag (05/09) besoek. Hulle het vasgestel dat ’n verstopping in die rioolstelsel die opdamming veroorsaak. Die munisipaliteit doen tans herstelwerk en sal met Thapelo se gesin vergader om hul behoeftes te bepaal, sê Kgojane Matule, kommunikasiebeampte van die munisipaliteit.

X1TWKVQ9-VI070917

X1THAGQM-VI040517


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanews 20170907 by VistaNews - Issuu