PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM 0 5 7 Restaurant Restaurant Accommodation Accommodation 3 5 2 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 5 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No charge U/3 4 EverySpecial day other Special Menu include Pizza R50.00 per meal 3 0 We thank you for all your support
Our Full Buffet book in Advance
0 8 4 5 0 3 7 6 4 8
NEWNEW-VI010318
0 057-357-1304
Donderdag 1 Maart 2018
ANC-vrou in gru-ongeluk oorlede
2
www.vistanews.co.za
Gratis
‘Stop raping our children’
Expert social media lawyer visits Welkom
3
9
Seksdade bestraf Man ’n ‘manipuleerder en beheervraat’, hoor hof
“
Sedert 2011 is die slagoffer . . . seksueel gereed gemaak, aan verskeie seksuele dade onderwerp, en uiteindelik verkrag. – Elma van Niekerk
het sy hand op die binnebeen van die slagoffer geplaas toe hulle van die jaarlikse Boertjiefees op pad terug was huis toe. Daarna het hy die slagoffer stelselmatig aan seksuele aktiwiteite bekend gestel. Indien die slagoffer by vriende wou gaan kuier of skoolgeleenthede moes bywoon, was die vereiste dat sy eers in Coetzee se seksuele behoeftes moes voorsien. Die slagoffer het die gunsies as bevrydend beskou, want deur dit uit te voer kon sy ontsnap van die druk waaronder sy moes leef, het die hof bevind. In ’n stadium is die slagoffer se foon weggeneem omdat sy na bewering na pornografie
Bevan Coetzee, ’n sakeman van Odendaalrus, is lewenslank gevonnis nadat hy op agt seksuele aanklagte deur die hof skuldig bevind is. Coetzee het ’n loodgietersfirma en was ook voorheen die balju van Odendaalsrus. Foto: Verskaf
Va lid
fr om
27
F
eb ru ar y
un til 14
M ar ch
20 17 .
’n Sakeman van Odendaalsrus, Bevan Coetzee (38), is lewenslank gevonnis weens die seksdade wat hy met ’n minderjarige meisie gepleeg het. Landdros Collin Nekosi het die beskuldigde op agt aanklagte skuldig bevind, wat wissel van aanranding, seksuele gereedmaking en seksuele aanranding, tot die blootstelling aan pornografie en masturbasie, asook ’n aanklag van verkragting. Op Maandag 19 Februarie is Coetzee lewenslank gevonnis op al agt die aanklagte. “Sedert 2011 is die slagoffer, wat toe minderjarig was, seksueel gereed gemaak, aan verskeie seksuele dade onderwerp, en uiteindelik verkrag,” sê staatsaanklaer Elma van Niekerk. Coetzee en die slagoffer se ma het sedert 2007 tot 2014 saam as gesin in Odendaalsrus gewoon en uit die verhouding is ’n dogter gebore. Die slagoffer is gereeld fisiek deur Coetzee aangerand. Hy het haar met ’n verestoffer, pyp, gordel en die vuis bygedam. Die eerste seksuele voorval het plaasgevind toe die klaagster tien jaar oud was. Coetzee
gekyk het. Coetzee het van die geleentheid gebruik gemaak, vir die slagoffer pornografie gewys en haar op dié wyse seksueel gereed gemaak. Hy het tot twee maal per week vir seksuele gunste gevra. Sy moes ook haarself ontbloot sodat Coetzee kon masturbeer en sy is gevra om orale seks met hom te hê. In Februarie 2014 het die klaagster met ’n onderwyser by haar skool gepraat, wat toe haar grootouers en ma gekontak het. ’n Klag is by die polisie ingedien en Coetzee is gevra om die huis te verlaat. Hy word deur die hof as ’n manipuleerder voorgehou, wat die slagoffer deurentyd onder druk geplaas en haar gedreig het. Hy is ten tyde van die hofverrigtinge as ’n beheervraat met ’n erge humeur beskryf. Sy buierigheid het glo veroorsaak dat die hele gesin voortdurend “op eiers moes loop”. Hy is ook as ’n ongeloofwaardige getuie beskryf, wat die slagoffer en haar ma wou beswadder. Die slagoffer moes sielkundige hulp ontvang en spreek gereeld ’n maatskaplike werker om die trauma te verwerk. Van Niekerk het deurentyd sterk getuienis aan die hof voorgelê.
COUNTER/TABLE TOPS MOCHA GRANITE GLOSS 2.7 meter
R349
EACH
R359
CUTTING AND EDGING AVAILABLE
OPEN ON SATURDAYS AND HOLIDAYS
Madli Grobbelaar
NEWNEW-VI010318
NEWNEW-VI010318