0 5 7 3 5 2 5 4 3 0 0 057-357-1304
0 8 4 Restaurant Restaurant Accommodation Accommodation 5 0 3 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 7 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No charge U/3 Every other day Special Menu include Pizza R50.00 per meal 6 4 8 PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Weekly Special Buffet book in Advance New high qualified and experienced chef joins us
NEWNEW-VI161117
Donderdag 16 November 2017
www.vistanews.co.za
Bullet weer by baas
In verwaarloosde toestand agter in erf opgespoor
mwill@volksblad.com
Elke hond kry sy dag, en vir ’n jong Amerikaanse veghondjie het sy goeie dag gekom meer as vyf maande nadat hy by ’n huis in Welkom gesteel is. Ryan du Plessis, ’n inwoner van Riebeeckstad by Welkom, sê Bullet, toe maar twee maande oud, is op 30 Mei uit sy erf gesteel. Du Plessis werk in die boubedryf en was skaars ’n uur en ’n half weg van die huis toe iemand sy hond van agter ’n geslote hek gesteel het. Hy het die wêreld vol na Bullet gesoek. Hy het Bullet by die DBV en Claws in Welkom as vermis aangegee, maar niemand kon hom help om die hond weer op te spoor nie. “Ek het al vrede daarmee gemaak dat ek hom nie gaan terugkry nie en ’n ander hond in sy plek aangeskaf,” sê Du Plessis. Alecia Prinsloo het op 8 November na ’n huis wat in die mark was, gaan kyk. Agter in die erf in Joanestraat, Riebeeckstad, het sy op ’n verwaarloosde hond in ’n hok afgekom. Sy het onmiddellik die DBV laat weet. Kingsley Nkala, ’n inspekteur van die DBV, sê hy was geskok om die hond te sien, wat in ’n klein hokkie sonder kos en water aangehou is. Hy het onmiddellik op die hond beslag gelê en die veearts wat hom ondersoek het, het gesê die hond ly aan erge wanvoeding. Die hond sou nie die mishandeling veel langer oorleef het nie, sê hy. Hy was so verhonger dat hy net ’n klein bietjie kos op ’n slag kon eet. ’n Polisielid, Lizl Scheepers,
Ryan du Plessis, ’n inwoner van Riebeeckstad, Welkom, sê Bullet was maar twee maande oud toe hy vermis geraak het. Ná drie maande is hy nou weer veilig tuis. Foto’s: Verskaf
het intussen op die DBV se Facebookblad foto’s van die verwaarloosde hond gesien en onthou dat Du Plessis vroeër vanjaar na sy hond gesoek het. Du Plessis is laat weet dat Bullet moontlik by die DBV in Welkom was en hy het gaan kyk of dit wel sy hond is. “Hy was maar net twee maande oud toe hy gesteel is, maar hy het my dadelik herken,” sê Du Plessis.
Hy sê daar word verskriklik baie bulterriërs en veghonde in Welkom gesteel. Hy glo die hond word gesteel vir sindikate wat hondegevegte bedryf. Nkala sê hy is nog op soek na die man in wie se besit Bullet was. Die man, wat glo vir ’n veiligheidsmaatskappy werk, huur ’n buitekamer op die erf in Joanestraat en is nie gereeld by die huis nie.
13 9TH STREET WELKOM
BURGUNDY MAHOGANY 16MM 2750X1830
DS R A BO
BALSA 16MM 2750X1830
R529
EACH
F/O SOFT CLOSE HINGE
R699
EACH
LANZA OAK 6MM 2750X1830
R699
EACH
EACH
R699
GLOSS SUPER BOARDS ASSORTED COLOURS
R999
EACH
EACH
BLACK EBONY 16MM 2750X1830
MONUMENT OAK 16MM 2750X1830
R699
EACH
Bullet het dadelik op sy eienaar se stem gereageer en albei was oorstelp van vreugde.
Despite being faced with major setbacks and vandalism, the Matjhabeng Municipality is giving the sewage problem at Toronto Pan, Lakeview, urgent attention. On 6 September the Western Pump Station was badly vandalised and the electrical MCC panel was damaged. “All of the cables were stolen, and electrical motors damaged,” says Betty Maswanganyi, executive director for infrastructure services at the Matjhabeng Local Municipality. On 21 October the panel was repaired and all electrical cables were replaced. They are still waiting for the electrical motors. “The pump station only worked for three days, before it again clogged up due to overloaded sump. “A service provider has been appointed to clean the sump. The Matjhabeng roads department will fill the surrounding area with gravel to enable heavy equipment to access the pump station for the cleaning of the sump. The work should be completed by 24 November.” Vista reported on 21 October that the residents around Toronto Pan were facing an ecological disaster, as unchecked raw sewage had been flooding the pan and adjacent area since middle September.
MASSIVE SAVINGS IN STORE
ESPERANZA OAK 6MM 2750X1830
COIMBRA 16MM 2750X1830
R599
Sewage problem attended to Marti Will
Alet van der Walt
IP CH
Gratis
R519
EACH
R9,99 EACH
o .c 73mail 2 0 s@g
R29,99 EACH
387 STATEWAY, DOORN, WELKOM DEBT STRESSED??
HAND IN HAND WE CAN HELP YOU REACH YOUR FINANCIAL FREEDOM!!
• CREDITORS HARASSING YOU WITH PHONE CALLS & LETTERS OF DEMAND? • STRUGGLING TO MAKE MONTHLY PAYMENTS? • SCARED OF LOSING YOUR HOUSE OR CAR?
et e r St ll: 425
1 er 10 ast
CUTTING AND EDGING AVAILABLE 057 352 1159 082 632 1796 jetdebtcounsellors@gmail.com
m
450mm H/D Runner
7 dm 05woo : el om *Twelk l: ai m E *
h e 4 9t C 72
3 3 *1 079
NO UPFRONT FEES!! WE CAN HELP!! FREE CONSULTATIONS!! • REDUCING YOUR MONTHLY INSTALLMENTS & INTEREST RATES! • STOP LEGAL ACTION AGAINST YOU! • PROTECT YOUR ASSETS!
ALL YOUR MONTHLY ACCOUNTS IN ONE LOWER INSTALLMENT!!!
NEWNEW-VI161117
X1U015A7-VI191017