Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
FATHERS DAY BUFFET 19 JUNE 2016 Adults – R89.50 Children – u/10 R30.00
since
U/3 No Charge
The Goldfields' Choice
Book in advance
Wednesday & Sunday Buffet – Adults –
R50.00 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Saturday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
R39.95
X1RHMEA1-VI160616
DONDERDAG 16 JUNIE 2016
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Pa ontdek seun (52) se lyk Skokgolwe trek deur Goudveld ná moord op haarkapper Madli Grobbelaar SKOKGOLWE het deur die hele Goudveld getrek ná die moord op ’n bekende haarkapper van Riebeeckstad. Die vermoorde se pa het Dinsdagoggend (14/06) op sy lyk in sy huis afgekom. André Christiaan Gebhardt (52) het sy haarkappery vanuit sy huis in Schumannstraat, Riebeeckstad, bedryf. Volgens kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het Gebhardt se bejaarde pa, Dries Gebhardt, Dinsdag om 07:30 na sy seun se huis gegaan nadat hy nie sy seun in die hande kon kry nie. Toe hy by die huis gekom het, was die hek by die heining gesluit. Hy het egter gesien dat die veiligheidshek by die voordeur oopgestaan het. Gebhardt sr. het ’n trapleer by die buurman gaan leen en oor die heining geklim. Toe hy by die huis ingegaan het, het hy op sy seun se lyk afgekom. Gebhardt se hande was met skoenveters vasgebind. Daar was ’n tou om sy nek en die polisie vermoed hy is verwurg. Volgens die polisie was die kluis in die huis oopgebreek en ’n onbekende hoeveelheid kontant en ’n selfoon word vermis. Die huis was erg geplunder. Sy motor het voor die huis gestaan en was nie gesluit nie. Dit wil voorkom of die moordenaar die voertuig deursoek het. Gebhardt is op 16 September 1964 in Virginia gebore en het sy skoolloopbaan aan die Hoërskool Hentie Cilliers voltooi. Hy was ná skool vir ongeveer ses jaar aan die Suid-Afrikaanse Lugmag betrokke en was ’n gekwalifiseerde sjef waarna hy homself as ’n haarkapper gekwalifiseer het. Gebhardt het 15 jaar in Kaapstad gewoon, maar is sedert 2000 weer terug in Welkom. “Hy was baie kunstig en kon mooi skilder. Hy het ’n passie vir antieke meubels en die restourasie daarvan gehad,” sê Dries. Gebhardt was ook lief vir tuinmaak en het met ’n pragtige tuin gespog. Vriende beskou hom as ’n introvert wat baie kunssinnig en hardwerkend was. “Hy was ’n meelewende mens met baie deernis vir ander en het gereeld bejaardes se hare by outehuise gaan doen en gehelp waar hy kon,” sê sy pa.
DIE moord is in dié huis in Schumannstraat in Riebeeckstad gepleeg. Foto: Madli Grobbelaar Gebhardt was besig om na ’n ander huis te trek. Sy pa sou hom Maandag help trek het, as dit nie gereën het nie. Gebhardt was die tweede oudste van vyf kinders. Hy word deur sy ouers, Dries en Cathy, twee broers, Tommie en Marius, asook twee susters, Cathy en Liezel, oorleef. Gebhardt se roudiens is Saterdag (18/06) om 11:00 vanuit die AGS Tehila-kerk, Riebeeckstad. ’n Saak van moord word ondersoek. Teen druktyd het Thakeng bevestig dat
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269 Valid From 16 June until 22 June 2016. Star Save Cake Flour 10kg
74
99
KOO Baked Beans 410g
7
79 Bull Brand Corned Meal 300g
Huletts Brown Sugar 3kg
36
99
Cremora Coffee Creamer 1kg
32
99
Rama 500g
13 99 1699
Tastic Rice 2kg
Excella Cooking Oil 2Lt
Südwest Charcoal
Dragon All Gold 440ml Tomato Sauce 700ml
21
Beef Chuck
54/kg 99
Bokomo Weet-Bix 450g
39
57 /kg
19
99
999
649 17 99 24
each Handy Andy Refill 750ml
Five Roses 100's
9
99
Chicken Leg Quarters
2599 Econo Apples 1.5kg
27 99 /kg 99
GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695
99
99
Brisket
ANDRÉ CHRISTIAAN GEBHARDT (52)
Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838
Large Cabbage each
99
Prize Instant Porridge 750g
nuwe leidrade deur die polisie ondersoek word. Vista verneem dat ’n voertuig en twee mans Sondag (12/06) by die vermoorde man se huis was. Hy is Sondag laas lewend gesien. Vista verstaan dit blyk hy is tussen Sondag en Maandag vermoor. Die polisie doen ’n beroep op enigiemand wat verdere inligting kan verskaf om met kapt. Selbourne Menyatso van die moordtaakspan by 083-634-8661 in verbinding te tree.
Colgate Original 100ml
7
13 99 Prize Marie / Lemon Creams 150g Personal
Touch 2Ltr
999
99 Securex 200g
6
99
3
99
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Windhoek Draught Drostdy-Hof Three 6x440ml
Adelpraght Wine 750ml
Ships 750ml
114
99
5999 3499
Carling Black Label NRB 6x330ml
Russian Richelieu Bear Vodka 750ml Asst. Flav
4699
19
6 109 99
4699
Hunters Dry or
99
Sona Soap 300gr
Castle Lager Dumpies 6x330ml
Gold 6x340ml
99
99
99
54
99 X1RHFH1R-VI160616
X1RGXXMW-VI090616