Vistanews edition 30 may 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse

1971

sedert

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

DONDERDAG 30 MEI 2013

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

INWONERS van Sewende Laan wat uitsettingsbriewe ontvang het. Foto’s: Refilwe Mochoari

Die herrie is los oor ‘briewe’ Refilwe Mochoari IN ’n slegte nadraai het inwoners van die nedersetting Sewende Laan by Odendaalsrus uitsettingsbriewe ontvang twee dae nadat Mathabo Leeto, uitvoerende burgemeester van Lejweleputswa-munisipaliteit, aan hulle kospakkies gegee en huise beloof het. Net twee dae ná Leeto se besoek het die inwoners uitsettingsbriewe van die verhuurder, Almarie Stubbe, ontvang waarin hulle opdrag kry het om die nedersetting teen 4 Junie te verlaat. Inwoners het onmiddellik Leeto se kantoor besoek en aan haar gesê dat sy die enigste persoon is wat hulle kan help. Hulle het ’n memorandum aan Leeto oorhandig met ’n brief met 23 handtekeninge. Daarin word beskuldigings teen Stubbe gemaak. “Daar is baie mense en besighede wat geld, kos, klere en meubels aan alle inwoners van Sewende Laan skenk, maar Stubbe vat die meeste van die skenkings vir haarself, of sy verkoop dit.

“Sy het ons verplig om ’n kontrak te teken wat sê ons sal tussen R500 en R800 per maand betaal. As daar mense is wat nie die volledige bedrag kan betaal nie, word hulle uitgesit en prokureursbriewe word aan hulle oorhandig. Baie van die mense op hierdie nedersetting kan dit glad nie bekostig nie. In Sewende Laan word mense elke dag geïntimideer as Stubbe nie kry wat sy wil hê nie. “Daar is baie probleme in Sewende Laan en sedert die ANC se besoek hier het die situasie vererger. Die Stubbe-egpaar sê as ons ANC-lede word, sal ons onmiddellik uitgesit word,” het hulle in die brief aan Leeto gesê. Maar Leeto het die inwoners beloof dat hulle nie uitgesit sal word nie, want Sewende Laan behoort nie aan die Stubbe-familie nie. “Ons sal julle help. Niemand in Suid-Afrika kan so leef nie. Ons sal dit nie toelaat nie. Almarie kan nie mense so behandel nie. Wat sy doen, is uiters verkeerd. Harmony sê die grond behoort nie aan Stubbe nie, sy kan nie doen wat sy doen nie,” het Leeto gesê.

Saterdagmiddag is Stubbe uitgesit, maar sy het geweier om uit te gaan. Fatima Ismail, ’n weldoener van Odendaalsrus, het gesê die burgemeester het Stubbe laat weet dat sy nie meer die bestuurder van Sewende Laan kan wees nie, “want die plek hoort nie aan haar nie”. Sy het geweier om te gaan. Sy het gesê sy gaan alles wat aan haar behoort, saamneem as sy nie meer die plek bestuur nie. “Harmony het briewe aan haar geskryf om haar dienste te beëindig, maar sy wil nie gehoor gee daaraan nie,” sê Ismail. Stubbe sê dit is ’n leuen. “Ek was nog nooit uitgesit nie. Ek is steeds die bestuurder hier en ek is op die oomblik in die kombuis om kos vir mense te gee. Ek het die plek twee jaar gelede oorgeneem met die geld wat die mense vir my gee, koop ek kos en betaal water en elektrisiteit. Ek het nie aan almal uitsettingsbriewe gegee nie. Ek het net die briewe aan twee mense oorhandig, omdat hulle moeilikheid veroorsaak het. Ek intimideer niemand nie. Hoekom

Valid from 30th May until 6th June 2013 or while stocks last.

Golden Cloud Cake Flour 10kg

Papa Maize Meal 10kg

KOO Baked Beans 410g

Handy Andy 750ml

sal ek dit nou wil doen? Ek wil hierdie mense help. Ek gee hulle kos en betaal elektrisiteit. Hulle woon eintlik in ’n paradys. Ek soek nie moeilikheid nie, ek wil net die mense help,” het sy aan Vista gesê. Henrika Basterfield, beleggerverhoudingsbestuurder van Harmony Gold, sê: “Die grond waarop die mense bly, behoort aan die munisipaliteit, terwyl die geboue aan Har-

Boerewors

Harcos 2 Dozen Eggs Sta-Soft 2Ltr

MATHABO LEETO (middel) maak oproepe om inwoners terug in hulle woonstelle te kry kort nadat hulle uitsettingsbriewe ontvang het.

3999 /kg

2299

Fusion 1Ltr

Sunlight 2kg

KOO Mixed Veg 410g

mony behoort. Ons het die geboue saam met die Pamodzi-transaksie gekry en toe was die eiendom reeds onwettig beset. “Ons het al verskeie briewe gestuur sodat die mense die geboue moet ontruim, maar hulle weier. Ons dra op die stadium nie kennis van enige betaling van water en ligte wat aan Harmony gemaak word nie,” sê sy.

MR&MISS IGO Saturday

59

99

38

99

5

49

7

99

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

21

99

12

99

37

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

99

5

99

Carat Colour Clarity 0.27 I VS2 0.35 K VS2 0.41 K SI2 0.42 H SI2 0.86 N VS1

083 688 1189

1 June 2013 Show Starts @ 22:30

Normal Price

R4 R8 R8 R11 R30

303.00 419.00 812.00 325.00 800.00

Cash Price

R 3 R 7 R 7 R 9 R 26

657.00 156.00 489.00 627.00 227.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanews edition 30 may 2013 by VistaNews - Issuu