VistaNews VI 20180823

Page 1

0 5 7 3 5

PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Restaurant

Accommodation

Our Full Buffet book in Advance Wednesday Dinner – Sunday Lunch

2 5 Special R79.00 Adults – R30.00 U/10 – No charge U/3 4 Every other day Special Menu include Pizza R59.00 per meal 3 PRICES EFFECTIVE FROM 1 JUNE 2018. 0 We thank you for all your support

0 8 4 5 0 3

7 6 4 8

NEWNEW-VI230818

0 057-357-1304

Donderdag 23 Augustus 2018

www.vistanews.co.za

Gratis

Fotograaf kry borgtog Deur hof gemaan om streng by voorwaardes te hou Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com

Die fotograaf van Virginia wat in hegtenis geneem is op aanklag van seksuele teistering, verkragting, seksuele aanranding, die besit van pornografie en die besit en vervaardiging van kinderpornografie en intimidasie is Dinsdag (21/08) op borgtog van R5 000 vrygelaat. Jaco Roets (38) is op 26 Julie in hegtenis geneem nadat dit aan die lig gekom het dat hy ’n minderjarige kind van die dorp geteister en geïntimideer het. Die ouers van die kind het die owerhede in kennis gestel en die saak is ondersoek. Intussen het verskeie ander slagoffers wat beweer Roets het hulle ook geteister, na vore gekom. Hy is bekend vir sy fotografiewerk, wat hy as beroep beofen, in die omgewing. Verskeie skole in die Goudveld het hom al genader om foto’s te neem. Voorheen het hy by ’n bekende sekuriteitsmaatskappy van Virginia gewerk. Roets se prokureur, Matt Willemse, van Haasbroek-Willemse-prokureurs, het aangevoer dat die staat nie genoegsame bewyse kon lewer om Roets borgtog te weier nie. “Hy woon by en versorg ook sy bejaarde ouers. Daarby is sy pa baie sieklik en hy het Roets se ondersteuning nodig,” het Willemse aangevoer. Roets is op die volgende borgtogvoorwaardes vrygelaat: Hy moet sy paspoort by die Virginia-polisiekantoor

Jaco Roets (38) is Dinsdag in die Virginia-landdroshof op R5 000 borgtog vrygelaat. Hier is hy saam met familielede en vriende. Foto: Madli Grobbelaar

die seksregister opgeneem vir ’n seksuele oortreding waaraan hy skuldig bevind is. ) Roets neem in 70% van gevalle kinders af en slegs in sowat 30% van gevalle volwasse geleenthede soos troues. ) Die beskuldigde het nie sy vorige oortreding ernstig opgeneem nie. Hy het hom glad nie aan die voorwaardes gesteur nie. ) Roets is ook bekend daarvoor dat hy minderjariges op verskeie platforms, soos die sosiale media, kontak en

Valid from 23 August until 30 August 2018. Bersun Doors Eight Panel Arched Ruby Melody Traditional

!

CONTRACTORS WELCOME FOR WHOLESALE PRICES.

Facia Boards 3.6 x 2.25

Barge Boards 3 x 2 x.80

R99

Masonite Interior Door

!

R299

Branderings R48 38 x 38 6m

R89

38 x 1.14 6m R120

Ceiling Boards 2.4 x 1.2

!

Printed Sepedi Door

White Masonite 8x4

R110

Brown Masonite 8x4

R159

R80

2/4/6 interior Panel door

R299

A-Grade A-Grade 8 panel Meranti Meranti 10 Panel ext Stable Door

R799

R799

13 9th Street, Voorspoed, Welkom

CUTTING AND EDGING AVAILABLE

!

50 x 76 6m R120

R110

EACH

uitlok. “Dit is in die belang van die gemeenskap, asook gereg en geregtigheid, dat die beskuldigde in aanhouding bly om ander moontlike slagoffers te beskerm. Die man volg vir die afgelope agt jaar dieselfde modus operandi,” het staatsaanklaer Charmaine Labuschagne aan die hof gesê. Die staat het ook aangevoer dat Roets sedert 2004 kinders seksueel geteister het en seksueel gereed gemaak het. Op 18 Julie is die eerste

Tel: 057 101 0273 | Cell: 079 372 4425

Email: welkomwoodmasters@gmail.com

! R249

Meranti Door Frame 44x60

R239 Merant Door Frame 75x44

R299

OPEN ON SATURDAYS UNTIL 13H00 & HOLIDAYS UNTIL 13H00

inhandig; hy moet hom elke dag van Maandag tot Vrydag by die plaaslike polisiekantoor in Virginia aanmeld; hy mag onder geen omstandighede enige foto’s van kinders of by skole neem nie; en hy mag nie met enige staatsgetuie inmeng nie. Roets mag ook nie op die sosiale media bedrywig wees nie. Die staat het borgtog teengestaan en het die volgende redes daarvoor aangevoer: ) Die beskuldigde se besonderhede is reeds in 2012 in

verkragtingsaak teen Roets aanhangig gemaak. Soortgelyke aantygings is ook verlede jaar gemaak, maar die saak is teruggetrek. ’n Ouer van een van die slagoffers was in trane nadat borgtog toegestaan is. Sy het aan Vista bevestig dat haar seun die dag ná Roets se inhegtenisneming saam met hom na ’n liggaamsboukompetisie sou gaan. Sy sê haar kind het eers ná die inhegtenisneming met die sak patats navore gekom. Roets het die kind gedreig en gesê as hy praat, sou hy sy ma en suster seermaak. Roets staan nou op 12 verskillende aanklagte tereg, asook vir die besit van ’n onwettige vuurwapen en die intimidasie van slagoffers met ’n onwettige vuurwapen. Roets was voorheen getroud, maar is geskei en het geen kinders nie. Hy woon by sy bejaarde ouers in Virginia. Hy is volgens Willemse die hoofversorger vir sy bejaarde ouers en is dus nie ’n vlugrisiko nie. Landdros Ashley Pillay het klem daarop gelê dat daar in Roets se geval nie juis buitengewone omstandighede is sodat hy borgtog geweier kan word nie. Hy het ook die benadruk dat die borgtogaansoek ook glad nie die fisieke hofsaak is nie. Pillay het Roets gewaarsku om streng by sy borgtogvoorwaardes te hou om te voorkom dat hy nie dadelik weer in gehegtenis geneem word nie. Roets sal weer op Dinsdag 25 September in die landdroshof in Virginia verskyn.

NEWNEW-VI230818

X1UU77D1-VI230818


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
VistaNews VI 20180823 by VistaNews - Issuu