Vista News 10 Jan 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse

1971

sedert

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

VALENTINE'S DAY SOON TO COME

DONDERDAG 10 JANUARIE 2013

GRATIS

‘Weg met nutteloses’

DIE Vrystaatse LUR vir polisie, Butana Komphela, is deur inwoners van Bronville twee weke tyd gegee om van die “nuttelose” polisiebeamptes in dié woonbuurt ontslae te raak en met ander “wat Afrikaans kan praat en iets beteken” te vervang. Ontstoke inwoners het op ’n vergadering hier in die gemeenskapsaal ’n lys met eise aan Komphela oorhandig. Hy is twee weke tyd gegee om daarop te reageer en het onderneem om dit persoonlik te doen. Inwoners wat op die vergadering ’n spreekbeurt gegee is, het gesê as hulle hulp by die polisie in Bronville vra, word hulle aangesê om Sotho te praat. Dit terwyl hulle hoofsaaklik ’n Afrikaanssprekende gemeenskap is. Hulle word by die aanmeld van ernstige misdade weggestuur en aangesê om die volgende dag terug te kom. Daarby is die gebou waarin die polisie gehuisves word nie ’n kantoor nie, maar ’n huis wat te klein is. Polisiebeamptes kom dronk werk toe en daar is nooit voertuie nie. Inwoners meen die gebeure Saterdag tydens die begrafnis van Stephen (General) Tumalhole, bendelid van ’n aangrensende woonbuurt, is verkeerd deur die polisie gehanteer. “Die polisiekaptein het haar makkers aangesê om ‘die Boesmans’ dood te skiet. Ons mense is in hul eie erwe gewond en beseer, en hul eiendom is deur die polisie beskadig. Daar is op ons geskiet asof ons

honde is, dit terwyl General soos ’n koning onder polisiebeskerming begrawe is.” Kort ná die vergadering in Bronville moes Komphela ook een in die aangrensende woonbuurt Mandelapark bywoon. Tumalhole het hier gebly. Inwoners was bekommerd oor die veiligheid van hul kinders wat gister na skole in Bronville moes gaan. Sers. Mamello Macheoane sê daar was weer ’n sterk polisieteenwoordigheid om toe te sien dat alles vlot verloop en kinders nie in gevaar is nie. Inwoners van Bronville het op die vergadering gesê hulle het geen wrok teen kinders van ander woonbuurte nie. Dit is die misdadigers en bendes wat deur die polisie vasgevat moet word. George April, leier van die Griekwas in Bronville, sê die gemeenskap van Bronville het geen vertroue in die polisie meer nie. “Sit die misdadigers waar hulle hoort: agter tralies. As die polisielede ons nie kan beskerm soos hulle General tot ná sy dood beskerm het nie, sal ons opstaan en dit self doen.” Volksblad, Vista se moederkoerant, het Maandag berig oor die lykswa en begrafnisstoet van Tumalhole wat deur die polisie in ’n straat om Bronville begelei moes word. Rookgranate en rubberkoeels is op inwoners van Bronville geskiet om hulle van die stoet en begrafnis weg te hou.

Keen to tackle their ABC’s DIE lykswa met die lyk van Steven (Genera) Tumalhole beweeg tus­ sen klipversperrings en brandende buitebande deur na die begraaf­ plaas. Swaar gewapende polisiebeamptes het ander inwoners van die woonbuurt, wat nie die begrafnis daar wou hê nie, met rookgrana­ te en rubberkoeëls onder beheer gehou.

“BIG school, here we come!” Gustav Tredoux and Kyla Schiffer are very excited at the prospect of starting school in 2013, and can’t wait to prove their mettle in gr. 1. Pictured with them is Reneé Gambale who will be their leader, mentor and confidante through the trials and tribulations of their gr. 1 at the St Dominic’s College Primary in Welkom. Photo: Marti Will

Wild Island 1Lt

9

99

Sasko Brown Bread

16 99 7

Chakalaka

99

Harcos Eggs Large 2½ Doz

26 99

Excella Oil 2Lt

29 99

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

All Gold Tomato Sauce 750ml

13

99

Large Mangos

3

5 99

Cross & Blackwell Mayonnaise 750ml

BACK 2 SCHOOL 26 JAN 2013-01-07

HEADMASTER DJ. DIZZY

2X BAR VOUCHETRS 2 BE WON 4 BEST DRESSED!

Bananas /kg

99

5 99 35 99

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

Lots of Specials @ the Bar

IGO

083 688 1189

Madiba 10kg

Carat 0.25 0.62 0.74 0.86 0.91 1.37

Colour N J O N M O

Clarity VS2 VS2 VS1 VS1 SI1 VVS2

Normal Price

R 3 R14 R26 R27 R30 R65

364.00 699.00 544.00 500.00 550.00 569.00

Cash Price

R 2 R12 R22 R23 R25 R55

860.00 494.00 562.00 417.00 561.00 733.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.