Vista News 20131205

Page 1

TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 5 DESEMBER 2013

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Nog ’n vrou vermoor

Virginia stom oor 2de moord in 2 weke

’n VROU van Virginia is vermoor. Dít minder as twee weke nadat die dorp deur die mesmoord op ’n jong ma geruk is. Soos met die vorige moord het die verdagte hom aan die polisie oorgegee nadat hy hulle van Kathleen Botes (née Vorster, 53) se dood vertel het. Botes is Donderdagmiddag in die huis wat sy onlangs verlaat het, met ’n ysterpyp doodgeslaan. Haar man het Maandag vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn. David Botes (52), met wie Kathleen reeds langer as 12 jaar in ’n verhouding was, maar eers vroeër vanjaar getroud is, bly voorlopig in hegtenis. ’n Klag van die verbreking van ’n gesinsgeweld-interdik word ook teen hom ondersoek. Dié bevel is teen Botes verkry toe Kathleen sowat ’n maand gelede hul huis verlaat het. Sy het toe in Saaiplaas by haar ma, Val Vorster, en dogter, Lindy, gebly. Kathleen het op 8 November weer ouma geword. Kathleen se ma en dogter sê hulle weet glad nie wat sy by haar vervreemde man se huis gedoen het nie. Daar was nog van haar goed in die huis. Sy het beplan om dié besittings Vrydag te kry. Kathleen se gesin het ook nie geweet sy is vroeër vanjaar, ná jare se saambly, wettig met Botes getroud nie. Hulle is onlangs eers in kennis gestel. Lindy sê haar ma het in Julie om ’n nuwe identiteitsdokument aansoek gedoen. Hulle vermoed dit was kort voor die troue. Ná die troue het dinge glo begin skeefloop. Kathleen word ook deur ’n seun, Frans, en vier kleinkinders oorleef. Die jongstekleinkind is drie weke oud. Landdros Melonie Cronjé het Botes se verhoor tot 9 Desember uitgestel. Hy word deur die prokureur Matt Willemse verteenwoordig. ) In nóg ’n grusame voorval op die geteisterde dorp is ’n vrou Sondagoggend

Die son sal weer skyn . . . DIÉ foto is kort ná ’n donderstorm in Jan Cellierspark, Welkom, geneem. Welkom het dié seisoen ongelooflike goeie reën ervaar. Volgens Johan Kriek, ’n inwoner van Welkom, was daar op 11 Augustus ’n fratswolkbreek met 16 mm reën. Tussen 19 en 22 Oktober was daar 70 mm reën en tussen 8 en 12 November 104 mm reën. Op 3 Desember was daar 10 mm. Dit bring die totaal op 200 mm tot dusver. In 2012 was daar op 6 September 20 mm, in Oktober 44 mm en in November 20 mm. Die groot reën in 2012 het in Desember gekom toe 167 mm gemeet is. Foto: Molly Green in haar slaapkamer oorval, met vuiste in die gesig geslaan, gewurg en seksueel aangerand voordat haar hulpkrete haar aanvaller op die vlug laat slaan het. Dié vrou (62) is ná die voorval vir behandeling in ’n hospitaal opgeneem. Klagte van verkragting, huisbraak en roof word ondersoek. Hoewel die inbreker die televisiestel in die huis ontkoppel het, het hy net met die vrou se selfoon gevlug. Hy is nog op vrye voet. Sers. Mamello Makhaoane sê die vrou het Sondag net ná 02:00 wakker geword toe iemand in haar kamer beweeg het. Sy is op die bed oorval en is dadelik

aangerand en gewurg. Die vrou het haar teëgesit en hard om hulp geskreeu sodat haar bure haar kon hoor. Sy is seksueel aangerand voordat die man weggehardloop het. ) Intussen verskyn Warren van Staden (44) weer op 12 Desember in die hof op die dorp weens die mesdood van Zandean Fourie (28). Haar lyk is op 11 November in die huis in Uvongostraat 3 deur die polisie gekry nadat hulle ’n deur moes oopbreek. Van Staden het hom die volgende dag aan die polisie kom oorgee en is in hegtenis geneem.

KOO Baked Beans

Madiba Star Maize Meal 10kg

Tastic Rice

Starsave Cake Flour 10kg

Huletts White Sugar

Excella Cooking Oil

Ricoffy

99

1x 500g

1x 400g

Valid from 5th December until 19th December 2013 or while stocks last.

IGO

Handy Andy 750ml

Rama Margarine

15

5

49

Crosse & Blackwell & Nola Mayonnaise

KATHLEEN BOTES

Sta-soft 2Ltr

12

Double Double Double Double Double

99

1x 750ml

083 688 1189

Russian Bear Vodka & Coke Wellington & Coke Moby Dick Rum & Coke First Watch Harriers each

R10

el R10 Amstel Castle Black Lab

OMO

or

or

Brutal Fruit R12 Brutal Fruit Slush Puppy R11

8-10 Wed,Thurs,Fri

33

99

1x 10kg

99

99

1x 10kg

58

99

1x 10kg

87

99

1x 10kg

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

59

99

1x 750g

27

99

1 x 2Ltr

16

99

1x 750g

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

21

99

1 x 2Ltr

39

Shooters-Kandi,Sidekick,Kiss- R6/tot

99

1 x 2kg

R10 ENTRANCE TILL 10 BRING GET STRAWBERRY TEQUILA THIS AD

DIAMOND EARRINGS 2x 2x 2x 2x 2x

0.10 0.20 0.28 0.51 0.63

9ct White Gold 18ct White Gold 9ct White Gold 18ct White Gold 18ct White Gold

&FREE

Normal Price

R 1 943.00 R 4 614.00 R 5 390.00 R11 735.00 R14 990.00

Between 8-10

Cash Price

R 1 R 3 R 4 R 9 R13

850.00 922.00 581.00 975.00 491.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.