Vistanewsvi 20140213

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Book NOW for your

since

Valentines Day

The Goldfields' Choice

Full Buffet Adults - R99-50

DONDERDAG 13 FEBRUARIE 2014

Wednesday Chinese Buffet Sunday Buffet Adults - R49-95 Children u/10 - R20.00

V-Slot Machine from Early Morning up to Midnight

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

WWW.VISTANEWS.MOBI

GRATIS

Man vir sleutels ontvoer

Toegang tot myn se goudkluis glo motief ’n SENIOR werknemer van die Harmony-myngroep het ure van hel in aanhouding van sy ontvoerders deurgebring sonder dat hy geweet het of sy vrou en vierjarige dogtertjie, wat ook ontvoer is, veilig is. Dié man, wie se naam om veiligheidsredes nie genoem mag word nie, is in Welkom ontvoer. Die doel van die ontvoering was glo om die sleutel van een van Harmony se goudkluise, wat hy hou, by hom te kry. Sy ontvoerders, wat glo ’n polisieradio of die frekwensie van ’n polisieradio in hul Mercedes-Benz gehad het, het vir hom gesê hulle weet daar is goudstawe van R8 miljoen in die kluis. Die man – wat vroeg tydens die ontvoering erg aangerand is – het hulle oortuig hy hou net die een sleutel vir die kluis en nie albei nie, en dat die alarms sou afgaan indien hulle enigiets sou probeer doen. Hy het hulle gesmeek en eindelik oortuig om sy lewe te spaar. Hy is toe Maandagnag iewers in Sebokeng afgelaai en aangesê om te hardloop. Sy selfoon, wat uitmekaargehaal is, is aan hom teruggegee en hy het daarna hulp by inwoners gekry. Die polisie het hom Dinsdag in die vroeë oggendure na Welkom teruggebring. Sy vrou en dogtertjie, wat in ’n

bussie ontvoer is, is met vasgebinde hande by ’n begraafplaas by Kutluanong, Odendaalsrus, afgelaai. Mans wat na Kutluanong op pad was, het hulle gehelp en na die polisiekantoor gebring. Die drama het begin ontvou toe die man en vrou hul oudste dogter van 14 jaar Maandagaand vir ’n dansklas in Welkom afgelaai het. ’n Voertuig met ligte soos dié van wetstoepassers het hulle van die pad getrek. Die mans het hom eers gevra wat sy naam is en daarna hardhandig uit sy voertuig geruk en ontvoer. Die meisie het ná haar dansklas met haar pa in verbinding probeer kom toe sy nie opgelaai is nie. Die ontvoerders wat dit gehoor het, het hom aangesê om met die kind te praat, maar in Engels. Hy het vir die meisie gesê om saam met haar onderwyser te gaan en die kind het dadelik besef iets is fout. Sy het haar onderwyser vertel en die polisie is ontbied. Die man se voertuig is steeds weg en die polisie ondersoek die saak, sê kapt. Stephen Thakeng. ) Marian van der Walt van Harmony sê die maatskappy se beleid is om nie kommentaar te lewer op misdaadverwante aangeleenthede nie.

THERE is no tar in Welkom! The town has become a pothole paradise, with holes getting bigger every­ day. To navigate this busy intersection in Unicor Road crossing Naude Street in St Helena, drivers need an advanced driving course. Informed municipal sources describe this as a crisis situation. Vista was told that the municipality does not have tar to fix the holes. Many years ago Siener van Rensburg predicted that Welkom would disappear into a big hole . . . Is this prediction now becoming a reality? Share your views and opinions at www.vistanewspaper.co.za or on Facebook Vista Newspaper. Photo: Marti Will

Ryloper maak amok VERSKEIE mense het ternouernood aan die dood ontkom toe ’n ryloper ’n vuurwapen uitgeruk het, probeer het om verskeie motors te kaap en die bestuurders daarvan te skiet, skote afgevuur het én ’n motorbotsing veroorsaak het. Die verdagte is kort daarna deur die polisie op die toneel op die besige pad tussen Welkom en Virginia vasgetrek. Die motief agter sy optrede is nog onbekend. Dolf Erasmus, ’n prokureur van Virginia, sê toe die man die vuurwapen teen sy kop druk, het hy gedink dit is sy laaste dag op aarde. “Hy het my eers met die vuis teen die kop geslaan en uit my bakkie probeer dwing. Hy het die sneller getrek, maar die vuurwapen het geweier. Dit was my kans om weg te jaag.”

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Valid from 6 - 19 February 2014 or while stocks last. Madiba Star Maize Meal 10kg

Star Cake Flour

Tastic Rice

All Gold Tomato Sauce

Amalesco Chicken

29

99

1x 1.8kg

39

99

1x 10kg

Rama Margarine

15

99

1x 500g

58

99

1x 10kg

Lucky Star Pilchards

12

99

1x 410g

19

13

99

99

1 x 700g

Kingsley Soft Drink Asst.

Crosse & Blackwell Mayonnaise

1x 2kg

Saverite Sunflower Oil

28

99

1 x 2Ltr

Sers. Mamello Mokhuoane sê die 37-jarige man het Dinsdag in Welkom ’n saamrygeleentheid na Virginia gevra. ’n Man met twee vroue by hom het hom opgelaai. By ’n afdraai buite Virginia het die verdagte ’n vuurwapen teen die motorbestuurder se kop gedruk. Die bestuurder het by die afdraai probeer indraai om na die polisiekantoor te ry, maar sy motor se enjin het gaan staan en hy kon dit nie aan die gang kry nie. Die verdagte het uitgespring en op ’n Corolla by die stopstraat afgestorm. Die bestuurder van die Corolla het die gewapende man gesien en probeer wegjaag. ’n Skoot is op hom afgevuur, maar hy is nie getref nie. In sy wegkompoging het hy ’n motorbotsing met ’n Hyundai en ’n ander Corolla veroorsaak. Die

verdagte het die bestuurder van die Hyundai hardhandig uit die motor gepluk en daarmee probeer vlug. Hy kon dit egter nie aangeskakel kry nie. Erasmus, in sy Mahindra-bakkie, was volgende in die man se visier. ’n Werknemer van Eskom wat op die toneel afgekom het, het gedink dit is net ’n motorongeluk en die polisie gebel. Die verdagte het hóm ook bestorm, uit sy Land Cruiser geruk en daarmee probeer wegjaag. ’n Polisievoertuig was toe egter reeds op die toneel. Die voertuig is vasgekeer en die man in hegtenis geneem. Erasmus sê hy het in die wegjaery sy klerk gebel, wat die polisie ontbied het. “Ao. Stompie Coulson en konst. OJ Bekker was binne sekondes daar. Ek móét hulle bedank en loof vir hul vinnige optrede.”

IGO

083 688 1189

FRIDAY 14 FEB

Valentine's

Party

Open Wed, Fri & Sat R10 SPECIALS Wed, Fri, Sat between 8-10

WELKOM CAB / GOUDVELD TAXI

7

99

1 x 2Ltr

17

99

1x 750g

Remember Valentiens Day 14 February 2014

SELFCATERING OVERNIGHT ROOMS FROM R200.P.P.S.

057 357 5211 / 082 493 3103 Owner: Marilien 082 850 6806


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.