Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
since
V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika
THE Matjhabeng Law Enforcement Unit together with the Welkom South African Police Service (SAPS) went on a drug, motortheft and general crime raid last Friday. Eight people were arrested in connection with the abovementioned crimes in the Welkom CBD. To see a video and more photos of this raid visit www.vistanews.co.za.
Photo: Refilwe Mochoari
Weduwee wreed vermoor
Sy is Virginia se vierde moordslagoffer in vier maande ’n WEDUWEE van Virginia is gruwelik vermoor; dít skaars vier maande nadat sy haar huis verkoop het en na ’n enkelwoonstel in ’n veilige woonkompleks verhuis het. Joan Pieters (59) se keel is afgesny. Die moord is vermoedelik deur iemand wat sy geken en die deur voor oopgemaak het, gepleeg. Dit is die vierde moord binne vier maande op dié dorp. Pieters se lyk is Maandagoggend deur Mariam Lupacchini, eienaar van die Highlands Court waarin Pieters gewoon het, gekry. Lupacchini is deur Pieters se huiswerker gevra om die woonstel oop te sluit nadat sy nie oopgemaak het nie. Lupacchini sê die moord is vir al die inwoners ’n geweldige skok. Pieters het nog Sondagmiddag op haar stoep saam met haar gekuier. Dit is die laaste keer dat sy lewend gesien is. “Ek het haar naam geroep toe ek die woon-
steldeur oopsluit. In die kamer was die hele bed vol bloed. Daar was ’n kussing oor haar gesig en ’n handdoek oor haar bors. Net haar een been het uitgesteek. Dit was yskoud.” Desiree Pieters, aangetroude familielid van Joan, sê sy het haar skaars vier maande gelede gehelp om in die woonstel te trek. “Sy was sowat ’n maand weg terwyl sy haar ma in Kimberley begrawe het. Sy het net Vrydag teruggekom Virginia toe.” Sers. Mamello Mokhuoane sê selfone, bankkaarte en sleutels word vermis. Lucy, die Vrystaatse polisie se bloed-en-semen-hond, was gister saam met haar begeleider, ao. Leon Strydom, op die toneel. Sy is in die woonstel, asook in Pieters se motor, gebruik om leidrade op te spoor. Pieters se man is jare gelede aan ’n hartaanval dood. Sy word oorleef deur ’n aangenome seun, Chreston Peet Pieters (20).
Maq Washing Powder
32
1x 2kg
13
Star Cake Flour
Crosse & Blackwell Mayonnaise
D'Lite Cooking Oil
Jik
Clover Milk
58
99
1x 10kg
17
99
1x 750g
26
99
1x 2Ltr
Nomination Bracelets
NOW AVAILABLE
9
99
1x 1Ltr
10
BLACK LABEL NRB DUMPIES 6 X 330ml
79
1x 2Ltr
3699
Rama Margarine
Spaga Boerewors
99
1x 500g
19
99
1 x 1,5Ltr
JOAN PIETERS (59) se keel is afgesny. By haar (links) is haar aangenome seun, Chres ton Peet Pieters (20). Foto: Facebook
IGO
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
2Ltr Coke
99
Valid from 27 February until 5 March 2014 or while stocks last.
Enigiemand met inligting wat die polisie in die ondersoek kan help, word gevra om kapt. Ben Strydom by 082-461-1447 te bel. ) Drie van die moordslagoffers die afgelope vier maande in die dorp is vroue. Warren van Staden is weens die moord op sy vriendin, Zandean Fourie (28), in hegtenis geneem. Haar lyk, met steekwonde, is op 11 November in ’n huis in Uvongostraat, Virginia, gekry. David Botes (52) is twee weke later weens die moord op sy vervreemde vrou, Cathleen Botes (53), in hegtenis geneem. Steward Stamp (78) se verkoolde lyk is in Desember in sy uitgebrande woonwa-huis langs die rivier by Swallowkrans gekry. Hy het twee steekwonde aan sy bors gehad. Die polisie het ’n 16-jarige seun wat aan hom bekend was, in hegtenis geneem.
36
99
/kg
AMSTEL NRB DUMPIES 6 X 330ml
Smirnoff Guarana 6 x 250ml
49
99
SAT 1 MAR
BLACK&WHITE party between 8-10
RED SQUARE Harrier STD Whisky 6 X 330ml 750ml
4299 4999 7999
083 688 1189
Double Wellington & coke R10 & Lots More Specials
@the Bar
FREE Shooter at Entrance
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum