Vistanewsvi 20140313

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 13 MAART 2014

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

since

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

WWW.VISTANEWS.MOBI

GRATIS

Verloofde in hof vir moord

Staat staan borgtog teen DIE Goudveld is geruk deur die dood van ’n swanger vrou wat vier verdiepings ver uit ’n woonstelgebou in Welkom geval het. Haar verloofde is in hegtenis geneem en die staat staan sy borgtog teen. Anisha Boekhouer (31) en haar ongebore baba is verlede Vrydagaand dood nadat sy 12 m ver tot op die grond in die binnehof van Flamingo Heights in die middestad van Welkom geval het. Sy was sewe en ’n half maande swanger. Dit was vermoedelik ’n seuntjie. Haar verloofde, Enslin Klein (30), prostetikus van die Vrystaatse departement van gesondheid in Welkom, het Maandag vlugtig in die hof verskyn. Sy borgtogaansoek is tot 18 Maart uitgestel. Die staat gaan borgtog teenstaan en die polisie ondersoek die saak. ’n Groep inwoners wat enkele meters van waar sy geval het, vleis gebraai het, het alles gesien en sommige moes berading kry. Van hulle wou met alle geweld vir Klein in die hande kry. Die gebou-opsigter, Nina van der Walt, moes hulp ontbied. Klein is geboei in ’n sekuriteitsvoertuig gehou totdat die polisie opgedaag het. Klein en Anisha het mekaar twee jaar gelede by familie in Middelburg ontmoet. Sy het daarna by hom in Welkom kom bly. Haar familie van Hartswater het die naweek aan Volksblad, moederkoerant van Vista, gesê die twee het ’n onstuimige verhouding gehad. “Sy is gereeld aangerand, maar het die man beskerm.” Anisha se twee kinders uit haar vorige

DIE swanger Anisha Boekhouer wat 12 m ver geval het nadat sy glo deur die pa van haar ongebore kind by ’n venster op die vierde verdieping van ’n woonstelblok uit­ gestamp is. Foto’s: Verskaf huwelik, Sharoné (14) en Janell (7), bly by Anisha se tante, Mina Boekhouer, in Hartswater. Volksblad verneem Klein het lank nadat Boekhouer geval het, doodluiters uit die gebou gestap gekom en gevra wat daar gebeur het. Paramedici het lank gesukkel om Anisha te stabiliseer. Sy én die ongebore baba is egter by hul aankoms by die Bongani-hospitaal dood verklaar.

DIE woonstelgebou waar Anisha Boekhouer uitgestamp is. Die oop venster is aan die regterkant van die gebou sigbaar. Op die grond is ’n merker van die polisie wat wys waar Anisha gelê het. Inlas: Enslin Klein.

HANSA DUMPIES 6 X 340ml

Swiss Polony 1kg

Valid from 13 - 25 March 2014 or while stocks last.

Bluebird Mielie Meal

Starsave Cake Flour

Tastic Rice

Crosse & All Blackwell Gold Mayonnaise Tomato Sauce

12

99

1x 1kg

Sparkle Colddrink

29

59

99

1x 10kg

1x 10kg

KOO Baked Beans 410g

19

99

DairyBelle Long Life Milk

17

99

1x 750g

1x 2kg

My Creemer Coffee Creamer

99

Fusion 5Ltr

14

99

1x 400g

9

99

1x 1Ltr

19

99

1x 1kg

32

1x 5Ltr

37

99

1x 2kg

39

7

1 x 700g

Sunlight Washing Powder 2kg Chicken Drumsticks

99

99

99

99

1x 2Ltr

/kg

99

3699 36 84 99 AMSTEL NRB DUMPIES 6 X 330ml

2899

5

BLACK LABEL NRB DUMPIES 6 X 330ml

FIRST WATCH WHISKY 750ml

BELLS WHISKY 750ml

Chicken Drumsticks

11999

/5kg

SAVANNA DRY 6 X 340ml

14999 5199

IGO Double Wellington & Coke

083 688 1189

R10 R10

Amstel, Castle & Black Label & Lots More R10 Specials @the Bar between 8-10

FREE

STRAWBERRY TEQUILA

@ Entrance between 8-10 FOR

SALE

R35 000 each 078 500 4720


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanewsvi 20140313 by VistaNews - Issuu