Vistanewsvi 20140320

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 20 MAART 2014

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

since

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

WWW.VISTANEWS.MOBI

GRATIS

Verswelg deur lang gras en onkruid

ENSLIN KLEIN (30)

Verloofde op borgtog

DIE Welkomse begraafplaas het ná die baie reën in ’n oerwoud van lang gras en onkruid verval. Munisipale werkers het begin om skoon te maak, maar die agterste gedeelte is nog in ’n patetiese toestand. Van die grafstene word heeltemal deur die lang gras verswelg. Goudvel­ ders wat hul geliefdes se grafte in die Welkomse begraafplaas besoek, is uiters geskok oor die swak toestand waarin die laaste rusplek van hul naasbestaandes is. Foto: Molly Green

Dade ‘veragtelik’ DIT wat in ’n huis in Ventersburg gebeur het, waar Shaun Botha (23) ’n driejarige meisie aan seksuele dade blootgestel het, is veragtelik en druis in teen alle moraliteit en die natuur. Dit was die betoog van Charmaine Labuschagne, beheeraanklaer in die hof vir seksuele misdrywe, voordat landdros Thiloshni RamdeAyal vir Botha agt jaar gevangenisstraf opgelê het. Botha, wat aanvanklik op nege aanklagte rakende die kind aangekla is, het sy pleit vandeesweek na poging tot verkragting verander. Die staat het dié pleit aanvaar en die ander agt aanklagte laat vaar. Ramdeyal het die omstandighede waarin die kind aan seksuele dade blootgestel is, as absoluut onaan-

haar weergawe van gebeure rakende die ander aanklagte nie. Die ma was teenwoordig toe die daad met die kind gepleeg is. Dit was nadat sy en Botha seks gehad het, met die kind langs hulle op die bed. Volgens Botha se pleitverduideliking het die ma hom daarna aangesê om ook met die kind seks te hê, want sy het met haar oom seks gehad toe sy ses jaar oud was. Botha voer aan hy het tot sy sinne gekom toe hy op die kind gaan lê en besef het dat hy haar kon seermaak. Hulle was almal onder die invloed van drank, die kind ook glo. Hy het toe weer met die vrou seks gehad, en die kind het aan die seksdaad probeer deelneem.

SHAUN BOTHA (23) vaarbaar en ’n vernederende leefstyl beskryf. Labuschagne het gesê die kind se ma was ’n onbetroubare getuie en die staat het nie vertroue in

Labuschagne het betoog die kind is blootgestel aan omstandighede waaraan geen kleuter blootgestel mag word nie. “Dit is duidelik daar was ’n totale gebrek aan normaliteit in die huis wat liefde, toegeneentheid en versorging betref.” Luidens die impakverslag van die kind se ouma moet die kind sielkundige behandeling en spraakterapie kry en moontlik die res van haar lewe medisyne gebruik. “Ek en my man het nie ’n siekefonds nie en moet alles self betaal.” Botha se naam is in die seksregister opgeneem. Kapt. Jacques Rademeyer was die ondersoekbeampte en Anton Kruger het vir Botha opgetree.

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. BELLS WHISKY 750ml

Swiss Polony 1kg

Valid from 13 - 26 March 2014 or while stocks last.

Bluebird Mielie Meal

Starsave Cake Flour

Tastic Rice

Crosse & All Blackwell Gold Mayonnaise Tomato Sauce

12

149

99

99

29

59

1x 10kg

1x 10kg

KOO Baked Beans 410g

19

99

DairyBelle Long Life Milk

17

99

1x 750g

1x 2kg

My Creemer Coffee Creamer

99

Fusion 5Ltr

14

HANSA DUMPIES 6 X 340ml

BLACK LABEL NRB DUMPIES 6 X 330ml

1x 1kg

Sparkle Colddrink

99

FIRST WATCH WHISKY 750ml

36

99

84 99

36

99

99

7

99

1 x 700g

Sunlight Washing Powder 2kg Chicken Drumsticks

1x 2Ltr

Excella Oil

2899

AMSTEL NRB DUMPIES 6 X 330ml

SAVANNA DRY 6 X 340ml

/kg

5

99

1x 400g

9

99

1x 1Ltr

19

99

1x 1kg

32

99

1x 5Ltr

37

99

1x 2kg

Chicken Drumsticks

11999

/5kg

32

99

1x 2Ltr

39

99

51

99

ENSLIN KLEIN (30) wat van die moord op sy swanger verloofde aangekla word, is op borgtog van R5 000 en baie streng borgtogvoorwaardes vrygelaat. Anisha Boekhouer (31) en haar ongebore baba is dood nadat sy op 7 Maart sowat 12 m ver tot op die grond in die binnehof van die Flamingo Heights in die middestad van Welkom geval het. Die staat ondersoek die moontlikheid dat Klein haar by die oop venster op die vierde verdieping van hul woonstelkompleks uitgestamp het. In ’n verklaring wat tydens sy borgtogaansoek voor landdros Johan Furstenburg ingedien is, ontken hy die bewerings en ook dat hy haar enigsins aangerand het. Sers. Teswin Carls, ondersoekbeampte, het getuig Klein staan nou in ’n departementele verhoor by sy werkgewer, die Vrystaatse departement van gesondheid, tereg. Hy is ’n prostetikus werksaam by die Kopano-kliniek in Welkom. Hy het gesê een van die staatsgetuies sal getuig dat Klein en Boekhouer die aand van haar dood in ’n woordewisseling betrokke was toe hulle by die woonstel aangekom het. ’n Tweede sal getuig hoe sy gehoor het deure in die woonstel klap, iemand hardloop en hoe ’n venster oopgemaak word. Boekhouer was sewe en ’n half maande swanger met Klein se kind, vermoedelik ’n seuntjie, toe sy na haar dood geval het. Carls het erken daar is geen getuienis wat daarop dui dat Boekhouer self by die venster uitgespring het of die teendeel bewys nie. Die saak is tot 16 April uitgestel.

IGO YOUR

083 688 1189

RIGHT

PARTY

TO

THURSDAY 20 MARCH!

New Special

Double Wellington & Coke @R15

All Nite Nite that we Every are open! FOR

SALE

R35 000

078 500 4720


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.