Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304 DONDERDAG 27 MAART 2014
BI
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
since
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
WWW.VISTANEWS.MO GRATIS
Zamas rysmier pad Tonnels laat R30hoofroete instort
PAUL THERON, provinsiale verkeersbe ampte, met gouddraende ertsgrond in sy hand.
’n GEDEELTE van die R30-hoofroete tussen die Vrystaat en Noordwes moes gisteroggend deur die provinsiale verkeersdepartement gesluit word. Dít omdat zama-zamas tonnels onder die teerpad begin grawe het om by gouddraende ertsgrond uit te kom. ’n Padingenieur sal nou deur die provinsiale verkeersdepartement gestuur word om die omvang van die skade te bepaal. Planne sal dan gemaak moet word om die padoppervlak te stut. Die tonnel onder die teerpad, skuins oorkant die ingang na Allanridge, is reeds meer as twee meter diep. Die skouer van die pad is onstabiel. Dit het reeds begin intuimel en hou ’n gevaar vir die zamas in.
Die zamas (onwettige myners en betreders) het ook nie net op die een plek gegrawe nie. Op minstens drie ander plekke is daar tekens dat hulle onder die teerpad begin grawe het. Dié ertsdraende grond uit die Goudveld is jare gelede gebruik om paaie in die streek en strate in Welkom en omliggende dorpe mee te bou. Dit is nie bekend wat die suiwer goudwaarde van erts in dié grond is nie. Zamas is etlike jare reeds besig om gebiede naby goudmyne om te dolwe om by dié ertsgrond te kom. Soos wat die myne gerehabiliteer word en die werksplekke vir hulle minder word, het hulle ál hoe meer waaghalsig
THERON is hier afgeneem binne die massiewe gat in die pad by Allanridge.
DIÉ tonnel onder die teerpad, skuins oorkant die ingang na Allanridge, is reeds meer as twee meter diep.
De Castro Sugar
Farmstyle Boerewors Valid from 27 March until 2 April 2014 or while stocks last.
Papa Mielie Meal
Econo Cake Flour
Tastic Rice
39
Foto’s: Tom de Wet
Sunlight Washing Powder 2kg
99
All Gold Tomato Sauce
39
99
37
99
48
1 x 10kg
59
1x 10kg
19
99
1x 2kg
32
99
1x 2Ltr
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
14
99
1 x 700g
97
5
99
1x 400g
8
1x 1Ltr
89
99
IGO
083 688 1189
New Special
Double Wellington & Coke @R15
Smirnoff Guarana 6 x 250ml 99
Richelieu Brandy
Carling Black Label Cans 6x440ml
DairyBelle Long Life Milk
KOO Baked Beans 410g
99
Three Ships Whisky
1x 2kg
1x 5kg
99
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
99
/kg
Excella Oil
geraak oor waar hulle die onwettige bedrywighede beoefen. Paul Theron, provinsiale verkeersbeampte, sê hulle doen daagliks patrollies op die paaie in die Goudveld. Die afgelope paar dae het hulle mense langs die pad sien staan. Dit het egter voorgekom asof die mense vir rygeleenthede wag. Gisteroggend het hy iemand sien weghardloop toe hulle die gedeelte van die pad nader. Hulle het stilgehou om ondersoek in te stel en op die “goudmyn” afgekom. Die skouer van die pad is dadelik met dromme en sperlint afgesper. Een van die bane is egter later gesluit om te verhoed dat swaar verkeer die padoppervlak heeltemal laat intuimel.
4999
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
4499
Windhoek Draught Cans 6x440ml
4899 Carat Colour Clarity 0.33 I SI1 0.44 L SI2 0.49 G SI2 0.75 L SI3 1.23 O SI1
All Nite Nite that we Every are open! GET STRAWBERRY TEQUILA
FREE @ entrance till 22:00 R10 SPECIALS BETWEEN
20:00 - 22:00
Normal Price
R10 R 9 R12 R18 R56
617.00 739.00 786.00 266.00 635.00
Cash Price
R 9 R 8 R10 R15 R48
025.00 278.00 868.00 526.00 140.00