Vistanewsvi 20140605

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Book now for FATHER'S DAY buffet

since

15/06/2014 R79.50 Adult / R25.00 under 10 No charge under 3 1st Seating IN 10:30/11:00 – 13:00 OUT 2nd Seating IN 13:30 - ON

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

5 JUNIE 2014

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

DEWALD MATTHYSEN, ’n in­ woner, het in Finchstraat by ’n mangatopening afgesak en ’n hond wat daar gehoor is met baie geduld en ’n kalmerende stem nader geroep sodat die hond gered kon word. Op die foto regs onder is stasie­offi­ sier Johan de Klerk en brand­ weerman Sello Mogoera. Foto’s: Marti Will

Honde uit mangate gered Alet van der Walt DIT is net party van Matjhabeng se brandweermanne wat nie daarin belangstel om diere te red nie. Maandag het die brandweer twee honde uit ondergrondse stelsels gered. Die brandweer is Maandoggend gebel nadat ’n inwoner, Tommie Barnard, se labrador in ’n oop mangat geval het. Hulle was baie vinnig op die toneel en het die

ou hond gered en daarna ook die gat beveilig deur dit met veiligheidslint toe te span. Dit is egter in die tweede reddingsoperasie wat die manne met die rooi vuurwa gewys het wat werklik in hulle steek. Die brandweer en Vista is gebel nadat ’n hond in Finchstraat in ’n oop mangat gehoor is. Dit is dieselfde straat waarin ’n Dalmatiese hond verlede week deur ’n inwoner gered is.

’n Inwoner van Finchstraat, William Nteo, het hierdie hond reeds Sondag hoor tjank. Hy het die DBV geskakel, maar hulle kon nie die hond uitkry nie. Die operasie was baie moeilik, omdat die hond in ’n baie dieper skag gehoor is en ook ondergronds rondbeweeg het. Stasie-offisier Johan de Klerk en brandweerman Sello Mogoera het in die nou opening afgesak en moes gebukkend in die tonnel waar die hond gehoor is,

afbeweeg. Dewald Matthysen, ’n inwoner, het ’n ent hoër op in Finchstraat by ’n ander mangat afgesak en die hond met baie geduld en ’n kalmerende stem nader geroep. Die vreugde was groot toe die hond, ’n kolliekruising, in die kanaal opbeweeg het tot waar Matthyssen haar kon uithaal. ) Gaan kyk na die video van die reddingspoging op Vista se webblad by www.vistanews.co.za.

IGO

TIM NOTKE

083 688 1189

Open Thurs, Friday & Sat.

Richelieu & Coke

Single Double R10 R15 all nite every nite we are open!

KARAOKETHURSDAY-5JUNE2014

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

Carat Colour Clarity 0.23 M VS1 0.44 L SI2 0.49 G SI2 0.51 M SI1 1.04 M SI1

Normal Price Cash Price Cut RB R 3 494.00 R 2 970.00 RB R 9 739.00 R 8 278.00 TRILLIANT R12 786.00 R10 868.00 RB R13 999.00 R12 607.00 CUSHION R35 215.00 R32 114.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.