Vistanewsvi 20140612

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Book now for FATHER'S DAY buffet

since

15/06/2014 R79.50 Adult / R25.00 under 10 No charge under 3 1st Seating IN 10:30/11:00 – 13:00 OUT 2nd Seating IN 13:30 - ON

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

DONDERDAG 12 JUNIE 2014

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Rowers teiken panne Skemertyd gevaarlikste Alet van der Walt ROWERS spits hulle toe op fietsryers, fotograwe, hengelaars en vryers by die gewilde Flamingo- en Lakeviewpan. Dit is beslis nie net “skelm paartjies” wat deurloop nie – meer as tien rooftogte het die afgelope ses maande hier plaasgevind. Vista het reeds in November hieroor verslag gedoen toe die eerste voorval plaasgevind het en twee Welkomse hengelaars wat gekampeer het, met wapens beroof is. Hierna het nog heelwat voorvalle plaasgevind en selfs ’n man wat naby die Flamingopan woon, is met ’n vuurwapen in sy hut beroof. ’n Skoot is op hom geskiet. In net een naweek is twee gevalle van gewapende roof aangemeld en in die een voorval is ’n vrou noodlottig gewond. Volgens kapt. Stephan Thakeng, die polisie se woordvoerder in Welkom, moet liefhebbers van buitelugaktiwiteite baie versigtig wees wanneer hulle die panne besoek. Besoekers aan die panne word die teiken van ’n groep rowers wat nou al maande lank hier rondbeweeg omdat mense dikwels waardevolle besittings soos selfone en kameras, asook geld, by hulle het. Omdat mans wat prostitute hierheen bring, dikwels geteiken word, word vermoed dat die voorvalle van gewapende roof veel meer kan wees as wat aangemeld is. Slagoffers meld dikwels nie sake aan wat hulle in ’n slegte lig kan stel nie. Hoewel die meeste voorvalle net voor donker plaasvind, is mense al helder oordag beroof. Groot groepe mense word minder geteister terwyl paartjies en enkelinge as maklike prooi beskou word.

AMANDA FAASEN en haar dogter, Chené, voor hul huis in Harkerstraat in Ventersburg. Amanda, haar drie kinders en haar ouers, Willem en Ansie, het almal in die huis gewoon. Hulle word nou tydelik by familie gehuisves, maar weet nie waar hulle op die lange duur ’n woonplek sal kry nie. Foto: Alet van der Walt

Gesin dakloos ná brand Alet van der Walt

’n GESIN van Ventersburg het vandeesweek ’n swart Maandag beleef toe hulle magteloos moes toekyk hoe die huis waarin hulle reeds die afgelope 22 jaar woon, geheel en al in ’n brand verwoes word. Volgens Amanda Faasen het sy vroeg saam met haar oudste dogter, Chené, wat op Hennenman skoolgaan, na die bushalte gestap. Terwyl sy weg was, het

haar vyfjarige seun, LJ, gesien dat rook by die een slaapkamerdeur uitborrel. Hy het sy ouma geroep wat in die kombuis was, maar die vlamme het so vinnig versprei dat niemand iets uit die huis kon red nie. Selfs Hennenman se brandweer, wat gou op die toneel was, kon nie veel doen om die huis te red nie. Daar word nou vermoed dat een van die gesin se katte ’n kers in die slaapkamer omgestamp het, want twee katte het

in die kamer waarin die vuur begin het, doodgebrand. ’n Troetelslang het ook verkool – terwyl 22 jaar se herinneringe, kosbaarhede en noodsaaklikhede tot as verbrand het. Inwoners van Ventersburg het reeds Maandagoggend hul hart oopgemaak en aan die Faasens klere, komberse en kos geskenk. Hoewel die gesin tydelik by ’n familielid in dié dorp woon, is dit onseker of hulle gou weer ’n dak oor hul koppe sal hê. Die

Saverite IQF NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS Chicken UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Valid from 12 June until 19 June 2014 or while stocks last. All White Star Cremora Papa Maize Dominos Gold 10kg Coffee Creamer Baked Meal 10kg Tomato Sauce Beans

54

99

1x 10kg

Tastic Rice

47

99

1x 10kg

2,5 Dozen Eggs

29

99

1x 1kg

Willards Cheese Curls

5

79

1x 410g

14

15

13

99

1 x 700g

19

99

1x 2kg

29

99

1x 30's

8

99

1x 150g

5

99

each

1x 2kg

99

1x 10kg

44

BELLS WHISKY Richelieu Brandy 750ml

144 89 99

99

/kg

Darling Yoghurt

34

99

Single Double R10 R15

HUNTER DRY DUMPIES 6 PACK

4699

Windhoek Draught Cans 6x440ml

BLACK LABEL NRB DUMPIES 6 X 330ml

99

6x 100ml

39

99

all nite every nite we are open!

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia

1x 2kg

10

Open Thurs, Friday & Sat.

Richelieu & Coke

Sunlight Washing Powder 2kg

99

IGO

083 688 1189

KARAOKE THURSDAY -12 JUNE 2014

7999

/kg

99

Farmstyle Boerewors

Potatoes

29

47

1x 2Ltr

1x BAG

Spinach

99 Brisket & Chuck 99

Oranges Bag

99

35

Darling Dairy Dash

SAVANNA DRY 6 X 500ml

afgebrande huis behoort aan hulle, maar dit sal heeltemal gesloop moet word. Om ’n nuwe huis te bou gaan baie moeilik vir die behoeftige gesin wees. Dit is juis omdat hulle nie meer hul kragrekening kon betaal nie dat hulle kerse moes gebruik wat waarskynlik die tragedie veroorsaak het. Mense wat die behoeftige gesin op enige manier kan help, kan Charlotte Nienaber by 082-3479689 bel.

35

99

SPECIAL!!! SES VOET BETON

REPAIRS DONE SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

1.2 Hoog 4 Voet Patroon Muur, 25m Erf 4m Skuifhek, Opsit en Verf ing

R8 680

072 803 9101


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.