Die Goudveld se keuse
1971
sedert
Restaurant
V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
since
DONDERDAG 24 JULIE 2014
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
MAXI EN RICHARD BADENHORST se huis is verlede week deur vals huiskopers getei ken. Die diewe het met waardevolle artikels weggekom nadat die gesin se huiswerker die huis aan die drie diewe gewys het.
Nóg huise loop deur Alet van der Walt
SÓ het Charlotte du Plessis gesien hoe ’n onbekende wit Nissanbakkie met ’n swart bosbreker agter haar by haar motorhuis probeer inkom het. Foto: Marti Will
Kaping vermy
Vrou tot in haar motorhuis gevolg Marti Will
bakkie se enjinkap af te sak. Ek het nie die deur gestop nie, en hulle het vinnig agteruit gery en weggekom. Ek dink hulle wou my laat skrik sodat ek die deur weer sou laat oopgaan,” sê Charlotte. Sy sê sy het niks verdags opgemerk toe sy by die huis aangekom het nie, inteendeel daar was baie voertuie en mense in haar straat. “Daar was ’n sportbyeenkoms oorkant die straat. Alles het normaal gelyk,” sê sy. Charlotte sê sy kon nie sien wie in die bakkie was nie omdat die motorhuis se deur die voorruit van die bakkie versper het. Twee dae voor die voorval met Charlotte is ’n man van Riebeeckstad se BMW gekaap. Charlotte ry ook ’n BMW en die kapers het ook met ’n wit Nissanbakkie gery (Sien die berig op bl. 2). “Twee dae later (verlede Donderdag) het twee mans met ’n wit Golfie by my
’n JONG Welkomse vrou het ’n nagmerrie-ondervinding gehad toe ’n wit Nissanbakkie met ’n swart bosbreker probeer het om saam met haar by haar motorhuis in te ry. Charlotte du Plessis (29) sê sy het omstreeks 17:20 by haar huis in Jan Cellierspark aangekom. “Ek het oudergewoonte die motorhuis se deur met die afstandbeheer oopgemaak en ingery. Ons het ’n tweede motorhuis binne-in, en ek het dié deur ook oopgemaak en deurgery. Soos wat ek ingery het, het ek die eerste deur agter my toegemaak. Skielik het ek flitsende ligte in my truspieël gesien. Ek het toe gesien dat die wit bakkie besig was om in te ry. Die neus van die voertuig was reeds in die motorhuis agter my, maar die motorhuisdeur was besig om op dié
voorhek gestop. Hulle het die hekknoppie aanhoudend gedruk. “My ma was toevallig by die huis en het hulle van binne af gevra wat hulle wou hê,” sê Charlotte. Die mans wou blykbaar ’n nuwe watermeter installeer. “Hulle het daarop aangedring dat sy die hek oopmaak. My ma het aan hulle gesê hulle moet wag, sy wil eers uitvind. Sy het ons gebel en ons het natuurlik van niks geweet nie. Toe sy weer gaan kyk het, was hulle weg. “Daardie aand het ons sekuriteitsmaatskappy laat weet dat iemand met die sekuriteitstelsel se seine peuter. Sedertdien het niks meer gebeur nie,” sê Charlotte. Sy waarsku mense om nie in ’n roetine te verval nie. “Wees bedag, veral as jy vrou-alleen is. Verander jou roete en verander die tye wat jy by die huis aankom,” sê Charlotte.
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Sunlight Washing Powder 2kg
Valid from 24 July until 31 July 2014 or while stocks last. All Excella Madiba Star Cresta Rice Gold Fusion Cooking Maize Meal Tomato Oil Sauce
32
2,5 Dozen Eggs
26
99
1x 2kg
FREE PEG BAG
99
HANSA 440ml
Maq Washing Powder
36
1x 10kg
KOO Baked Beans
15
15
99
1 x 700g
1x 2kg
Starsave Cake Flour
Beef Stew
49 79
1x 410g
65
99
1x 10kg
99
1x 2Ltr
Real Game Boerewors
29
Oranges Bag
39
99
/kg
13
99
1x 7kg
2
1x 5Ltr
99
99
Darling Yoghurt
1x 40g
Bananas
1x kg
99
Knorr Soup
99
4
/kg
6
27
99
Handy Andy
Huletts White Sugar
10
99
99
1x 7kg
12
99
1x 750ml
99
99
1x 10kg
4499
Johnnie Walker Red 750ml
Four Cousins 1.5Ltr
6x 100ml
10
99
1x each
IGO
083 688 1189
Open Thurs, Friday & Sat.
KARAOKE THURSDAY - 24 JULY 2014 Stand a chance to WIN a 7 Nite stay for 2 people @ any SA or International 5 Star Hotel 3 Categories ,T & C's Apply
Richelieu &Double Coke Single all nite every niteR20 we are open! R15
Baie Dankie
Shield Roll on Men or Ladies
Potatoes
29
Smirnoff Guarana 6 x 250ml
3999
1x 30's
99
4299
Windhoek Draught Cans 6x440ml
DIE polisie het skaars een groep vals huiskopers vasgetrek of nog ’n Goudveldse gesin loop onder boewe deur. Richard en Maxi Badenhorst van Hennenman was verlede week ook die slagoffers van kamtige huiskopers toe ’n man en twee vroue hulle as kopers voorgedoen het. Die gesin se huis is in die mark en advertensieborde buite die erf het waarskynlik die huis ’n teiken gemaak. Die Badenhorst-gesin se huiswerker wou verlede Woensdag eers nie die deur vir die driemanskap, wat gesê het hulle wil die huis koop, oopmaak nie. Die man het toe gemaak asof hy Richard bel en het die huiswerker so ’n rat voor die oë gedraai. Die drie het oral in die gesin se huis rondgeloop en in verskillende rigtings beweeg sodat dit moeilik was om hulle dop te hou. Richard, wat net vinnig iets gaan doen het, het by die huis gekom terwyl hulle daar was. Die man was baie oortuigend en het gesê hulle sal Maandag kom teken om die huis te koop. Volgens Richard moes die gesteelde goed toe reeds in die voertuig, ’n ouerige wit BMW, gelaai gewees het. Kort nadat die drie vertrek het, wou Richard iets op sy skootrekenaar doen en het toe agtergekom dit is vermis. Juwele, ’n selfoon en beursie is ook gesteel. Richard skat die waarde van die goedere wat gebuit is op R22 000. Vista het al voorheen berig oor die metode van huisroof en mense wie se huise te koop is, asook huisagente, moet baie versigtig wees. Advertensieborde lok misdadigers en al hoe meer agente vermy nou die plasing van te koop-bordjies by huise.
Bells 750ml
4799 14499 15699
Johan Groenewald van Easy Cars vir jul puik na-verkope diens. Johan Fourie