Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 14 AUGUSTUS 2014
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
since
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Bejaarde vir dood gelos Deur behulpsame ‘munisipale werker’ aangerand, vasgebind Goudveld-redaksiespan ’n MAN wat hom as ’n behulpsame munisipale werker voorgedoen het, het die bejaarde Steve van Staden Maandagmiddag in Welkom gekaap, aangerand en hom daarna vir dood langs ’n mynpad naby Virginia gelaat. Die beseerde Van Staden het gister uit sy hospitaalbed vertel van sy nagmerrie-ondervinding Maandag. Van Staden (78) wou sy verkeersboete by die munisipale kantoor in Virginia betaal toe die man aangebied het om hom na Welkom te vergesel waar die boete glo verminder sou word. Die kantoor in Welkom was egter reeds gesluit. Op pad terug na Virginia het die man vir Van Staden aangeraai om ’n kortpad deur die myne te ry en hom dan in Saaiplaas af te laai. Op dié pad, naby aan die plek waar Tony Teixeira, ’n Welkomse sakeman, vroeër doodgeskiet is, het die man Van Staden gevra om stil te hou omdat hy ’n nood het. Die man het hier geld van Van Staden geëis en ’n struweling het ontstaan. Van Staden het die R150 van die boete aan die man oorhandig waarna die man begin het om hom aan te rand. “My groot fout was seker om toe terug te baklei. “Hy was groot en sterk. Ek kon van die houe afweer en het hom in sy gesig geslaan. Hy het toe ’n mes uitgeruk en na my gekap. Gelukkig was die mes stomp.” Van Staden sê hy is later deur die man oorrompel en vasgebind. “Dit was in die nag só koud dat ek gedink het ek gaan daarvan doodgaan. Ek was ongelooflik bly om ná al die ure daar vasgebind die son te sien opkom en later die sekuriteitsmanne,” vertel hy. Van Staden se familie het Maandagmiddag toe hy verdwyn het, onverpoos na hom begin soek. Sy dogter, Lolita de Coning, het deur die nag oral tussen Virginia en Welkom rondgery en na hom gesoek.
DIE beseerde Steve van Staden van Virginia het gister uit sy hospitaalbed vertel hoe hy Maandag gekaap is en aan ’n boom in die veld vasgemaak is. Travis Pieters, ’n kleinseun, en sy swanger vrou, Adri, van Hartebeespoort het spesiaal kom kuier om hul oupa te ondersteun. Foto: Tom de Wet Dinsdagoggend het sy haar pa se silwerkleurige Camry in Harmonyweg herken en net daar omgedraai en dit agternagesit. Die bestuurder van die motor het stilgehou om ’n man af te laai en toe verder gejaag
met Lolita agterna. In Monikanalaan in Saaiplaas het die man heen-en-weer voor haar begin ry sodat sy nie kon verbykom nie. Sy het hom egter aanhou volg totdat hy op die sypaadjie stilgehou het. Nog ’n passasier het hier uitgeklim en padgegee terwyl sy die bestuurder gekonfronteer het. Die man was volgens Lolita arrogant en het volgehou dit is sy pa se motor. Hy het skielik omgedraai, oor die heining van ’n huis gespring en verdwyn. Lolita het toe hulp ontbied en die polisie het die motor na Welkom geneem vir ’n
“Hy was groot en sterk. Ek kon van die houe afweer en het hom in sy gesig geslaan. Hy het toe ’n mes uitgeruk en na my gekap. Gelukkig was die mes stomp.” – Steve van Staden
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Sunlight Washing Powder 2kg
33
Valid from 14 August until 21 August 2014 or while stocks last. Starsave Nola Cresta Rice Madiba Star De Castro Fusion Cake Flour Mayonnaise Maize Meal
35
1x 10kg
Willards Cheese Curls
6
99
1x 150g
64
99
1x 10kg
KOO Baked Beans
6
89
1x 410g
23
99
1x 2,5kg
14
1x 2kg
Lucky Star Pilchard in Tomato Sauce
13
99
1x 410g
29
99
Saverite Oil
Chicken Drumsticks
Monster Energy Drink Assorted
99
1x 2Ltr
12
99
1x 500ml
24
1x 2Ltr
30
99
/kg
Chuck / Stew
52
99
/kg
99
Farem Style Boerewors
44
99
/kg
IGO
083 688 1189
Open Thurs, Friday & Sat.
Jik
99
1x 750g
1x 5Ltr
Darling Mass
18
19
99
99
1x 2kg
Sugar
99
Richelieu Brandy 750ml
Hunters Dry or Gold 6 x 440ml Cans
forensiese ondersoek. Intussen het mynsekuriteit omstreeks 11:00 op Van Staden afgekom waar hy op ’n mynpad vasgebind was gelê het. Familie van Van Staden, ’n diabeet wat elke dag drie keer insulien moet kry en ’n hartaandoening het, het die ergste verwag toe hy teen Maandagaand nie opgespoor is nie. Sy suikervlak word streng dopgehou en sy toestand was gister bevredigend. Buiten die kneuswonde, skrape en snye is hy verder ongedeerd. Familie van heinde en ver het na Virginia gereis om hom te ondersteun.
19
99
1x 1.5Ltr
Nutriday Yoghurt
97 99 Amarula 750ml
Johnnie Walker Black 750ml
5799 Castle Lite NRB 6 Pack
39
KARAOKE
THURSDAY - 14 AUGUST 2014 Stand a chance to WIN a 7 Nite stay for 2 people @ any SA or International 5 Star Hotel
Richelieu&Coke Single R15 Double 99 R20
3 Categories ,T & C's Apply
SAT 30 AUG BIRTHDAY
BASH!!!
HEINEKEN NRB 6 Pack CONSTRUCTION & MAINTENANCE
10 50 6x 100ml
94 99 27899 49 99
Security Gates• General n io Burglar Bars• ct ru st on C Carports• nance & MaintePallisade & Fencing• Roof Seal•
082 854 0874 (Alex) or 084 247 3623 (Tinus)