Die Goudveld se keuse sedert
1971
since
The Goldfields' Choice
DONDERDAG 6 NOVEMBER 2014
Accommodation
V-Slot Entertainment
Wednesday - Chinese Buffet
Sunday Buffet
Adults - R49-95 Children u/10 - R20.00
CASH ONLY NO CREDIT FACILITIES AVAILABLE.
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Restaurant
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
X1PE2BXH-VI061114
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Boer dood ná aanval
GRATIS
Een man in hegtenis Alet van der Walt
Rig skade aan VAN die sinkplate wat honderde meters ver geslinger is.
’n STERK wind het verlede week groot skade in Welkom se nywerheidsgebied aange rig toe die dak van ’n gebou in Jan Hofmeyrweg afgewaai het. Sinkplate het ’n motor getref wat van Welkom na Virginia onderweg was. Die voertuig is erg beskadig, maar die bestuurder is nie beseer nie. Hier doen lede van die Matjhabengnooddienste en die polisie opruimingswerk. Foto: Francois Klaassen
’n BEKENDE Goudveldse boer is vermoor en ’n ander plaasinwoner is met ’n pyp oor die kop byna doodgeslaan. Aanvallers het Willie Jansen van Rensburg (69) Donderdagaand op die plaas Nuwejaarsbosch op die Welkom-Kroonstad-pad oorval en hom in die sy gewond. Jansen van Rensburg het na sy honde gaan omsien en ’n draai by sy melkery gemaak toe die booswigte hom oorval het. Sy vuurwapen is by hom afgeneem en ’n skoot is afgevuur. Oom Willie, soos hy alombekend is, se skoondogter en vier kleinkinders was ten tyde van die aanval in die huis en het hom gehoor gil. Kort daarna het gewapende mans die huis ingestorm en geld van die DIE bekende Goudveldse boer Hendrik Jansen van Rensburg gesin geëis. is verlede week op sy plaas Nuwejaarsbosch vermoor. Die booswigte het Foto: Verskaf gedreig om die ma en kinders te skiet as hulle nie die geld kry nie. Die getraumatiseerde vrou en kinders Die motorwerktuigkundige Wolf Myhet daarin geslaag om uit die kamer te burgh (73) wat ook op die plaas bly, is so ontsnap en plaaswerkers het hulle gehelp hard van agter met ’n pyp geslaan dat hy om Jansen van Rensburg in ’n voertuig te sy bewussyn verloor het. laai en hospitaal toe te jaag. Twee van die mans het intussen die Hoewel ’n ambulans hulle langs die pad swaargewonde Jansen van Rensburg na ’n gekry het, is hy dood voordat hulle ’n buitekamer gesleep. Hulle het toe die hospitaal kon bereik. skoondogter, kinders en Myburgh saam Die gesteelde bakkie is naby Thabong met Jansen van Rensburg toegesluit. gevind, maar die polisie X in samewerking Volgens kapt. Stephen Thakeng van die met die Valke X werk steeds onverpoos om Welkomse polisiediens het die rowers die die aanvallers vas te trek. Een man is in kluis oopgebreek. hegtenis geneem en word vir ondervraging Hulle het later in die plaas se Hyundaiaangehou. bakkie met die vuurwapen en ’n onbekenOom Willie word Vrydag om 11:00 uit de bedrag geld gevlug. die Nederduits Hervormde kerk in Doorn begrawe.
IGO DOUBLE BRANDY & COKER15 083 688 1189
Open Thurs, Friday & Sat.
I GO, YOU GO, WE ALL GO TO IGO
X1PDQ5R1-VI061114
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
Normal Price Cash Price Carat Colour Clarity Cut 0.22 J VS2 RB R 4 245.00 R 3 608.00 0.31 K VS1 RB R 9 288.00 R 7 894.00 0.58 K VS2 RB R21 948.00 R18 656.00 0.94 I SI1 RB R69 990.00 R59 491.00 1.01 I VS2 PRINCESS R63 709.00 X1PDQ5JR-VI061114