Vistanewsvi 20141120

Page 1

Die Goudveld se keuse

1971

sedert

since

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

X1PFW7B9-VI201114

DONDERDAG 20 NOVEMBER 2014

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Gif eis 6 honde

Gesin wil ná wrede daad, inbraak emigreer Marti Will

KERRI EN WIMPIE VAN DER MERWE. Wim­ pie het voorverlede naweek in ’n tref­en­ trap­ongeluk gesterf. Foto: Facebook

Leerkrag erken oor ongeluk Marti Will

’n WELKOMSE onderwyser (33), vergesel van sy prokureur, het hom in verband met ’n tref-en-trap-ongeluk op 9 November op die Odendaalsrus-pad aan die polisie oorgegee. Die slagoffer, Willem van der Merwe (28) van Riebeeckstad, of Wimpie soos hy deur almal genoem is, is in die ongeluk doodgery en is verlede Vrydag begrawe. Hy het volgens inligting glo langs die pad geloop toe ’n swart Ford Figo hom getref het. Die onderwyser, wie se naam aan Vista bekend is, het ’n verklaring by die polisie afgelê. Die polisie het op die voertuig beslag gelê. Volgens kapt. Stephen Thakeng van die polisie in Welkom sal ’n besluit oor vervolging geneem word sodra die forensiese ondersoek afgehandel is. Volgens ’n bron na aan die betrokkenes was daar ’n passasier in die motor. Albei insittendes het in ’n verklaring gesê hulle het niemand gesien nie en gedink die slag was van ’n klip wat die motor getref het. Hulle het nie stilgehou nie, omdat hulle bang was dit is ’n poging tot ’n kaping. Die onderwyser het intussen ná teistering sy profiel van Facebook verwyder. Van der Merwe word deur sy ouers, sy vrou, Kerri, en twee kinders oorleef.

Madiba Star Maize Meal 25kg

Tastic Rice 2kg

Super White Maize Meal 10kg

DIE wrede gifdood van sy ses hondekinders het ’n Goudveldse man laat besluit genoeg is genoeg. Hy, sy vrou en kinders en die oorblywende hondjie gaan nou emigreer. “Hulle het my hondekinders vermoor. Hul karkasse het langs mekaar in die agterplaas gestrooi gelê. My babatjie, Teri, het in die swembad gedryf. Hulle was in my huis tot amper by my vrou, seun en dogter waar hulle gelê en slaap het. Ek dank God dat hulle niks oorgekom het nie.” Theo Labuschagne van Odendaalsrus is verpletter ná die vergifting van sy vyf Yorkshire-terriërs, Teri, Kylie, Snoekie, Pebbles en Little Snoekie, verlede week. Ook sy Engelse bulhond Sheila is in die voorval dood. Die honde is deur die boewe met die onwettige gifstof two-step vergiftig. Net sy dogter se Yorkshire-terriër, Tiffany, het oorleef. “Ons gaan nou emigreer. Daar is niks vir ons in die land oor nie. Ons toekoms is in Nieu-Seeland,” sê Labuschagne. Hy sê dit is nie die eerste keer dat hy en sy gesin onder misdaad deurloop nie en dit is ook nie die eerste keer dat hy emigrasie oorweeg nie. “Dit is die tweede keer dat die huis in Odendaalsrus ’n teiken van boewe was. Ons is ook onlangs besteel toe ons in Margate met vakansie was.” Labuschagne sê hy werk nagskof op die Tshepong-goudmyn. “Dit het verlede week verskriklik hard en baie gereën. Ons het ’n sinkafdak langs die huis en die geraas is oorverdowend wanneer dit hard reën.” Hy sê die boewe het die voorhek oopgebreek. “Hulle was vermoedelik agter my Ford Ranger aan en het ook gedink ek het nog vierwielmotorfietse in my motorhuis,” sê Labuschagne. Toe hulle nie met die bakkie kon regkom nie en geen vierwielmotorfietse gekry het nie, is hulle om die huis na agter waar hulle die bulhond vergiftig het. Toe het hulle by die Labuschagnes se eetkamer ingebreek waar hulle die ander honde vergiftig het. “Niks is gesteel nie. Nie my vrou se skootrekenaar wat by die eetkamerdeur gelê het of die televisiestel of klankstelsel nie. “Die boewe is met leë hande hier weg. Hulle het net hartseer agtergelaat,” sê Labuschagne.

179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 12 November to 28 November 2014. Econo White Sugar 10kg

Starsave Cake Flour 10kg

THEO LABUSCHAGNE van Odendaalsrus is verpletter ná die wrede dood van sy vyf Yorkshire­terriërs en sy Engelse bulhond verlede week. Die honde is vermoedelik deur boewe met die onwettige gifstof two­step gedood. Foto: Marti Will

“TERI, hy was my alles, my babatjie. My hart is stukkend,” sê Theo Labu­ schagne. Foto: Verskaf

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Sunlight 2kg

Ricoffy 750g

29

SHEILA die Engelse bulhond (regs) was een van die honde wat gevrek het toe boewe by Theo Labuschagne se huis ingebreek het. By Sheila is Boelie. Hy is in 2008 in Rusten­ burg deur boewe met two­step doodge­ maak. Foto: Verskaf

99

R50H

BUY

CAS

K

BAC

2X

750ml OR 1lt AMARULA CREAM

LOTS OF SPECIALS @ THE BAR

la gift Amaru ith pack w s glasse le availab

Cremora 1kg

Amarula Amarula Cream 750ml

89

99

Excella Oil 2Lt

18

99

35

All Gold Tomato Sauce 700ml

25

15

99

Koo Baked Beans 410g

6 Darling Yoghurt

99

99

9

99

86

59

99

99

59 29 99 99

Lucky Star Pilchards Amalesco IQF 5kg 400g

Harcos Medium Eggs 5 Dozen

69

59 13 99

Chuck

48

99 /kg

99

96.

99

99

Richelieu Brandy 750ml

99

Windhoek Draught Can 6x440ml

99

99

Hunters Dry NRB 6x340ml

Beef Stew

99

99

47

Johnny Walker Red abel L Label 750ml

49. 159. 47. 22 17 54. 43.

Crosse & Blackwell Mayonnaise 750ml

99

99.

StaSoft 2Ltr

99 /kg

99

Smirnoff Double Black Guarana 6x250ml

99

IGO

083 688 1189

Amstel Lager NRB 6x340ml

99

X1PFWCP5-VI201114

DOUBLE PAARL & COKE R8 PO10C SexyDENIM KANDI

Diamond R5 R5 & SAT, 29 NOV PARTY /TOT

/TOT

X1PFNUB5-VI201114

Wellserve Wholesalers Servicing schools in the Free State for over 22 years. Contact us for all your schoolwear requirements. We supply direct to schools & manufacture uniforms to your requirements.

34 Bullion Street, Virginia, 057 212 5176 welserve@internext.co.za

X1PG1T11-VI201114


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanewsvi 20141120 by VistaNews - Issuu