Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
V-Slot Entertainment
Wednesday - Chinese Buffet
The Goldfields' Choice
Sunday Buffet
Adults - R49-95 Children u/10 - R20.00
CASH ONLY NO CREDIT FACILITIES AVAILABLE.
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
X1PGC5UR-VI271114
DONDERDAG 27 NOVEMBER 2014
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Skokvonds op plaas
GRATIS
Zamazamanes oopgevlek Alet van der Walt ’n BELONING van R7 000 het ’n varkboer van Welkom na ’n reusagtige zama-zamavoorraadnes gelei. Kos, chemikalieë en diere, bestem vir die onwettige mynbedryf, is verlede Woensdag op ’n staatsplaas buite Welkom gevind. Die boer wat reeds gedreig is en anoniem wil bly, het Vista, die polisie, mynsekuriteit en die DBV gebel kort nadat hy die skokkende ontdekking op die plaas gedoen het. In een kamer is pakkies met bier, kos en selfs chemikalieë gevind. Twee vroue, vermoedelik sekswerkers, was nog in die ou plaashuis, maar van die onwettige mynwerkers was daar geen teken nie. Die boer sê heelwat mense het op die vlug geslaan toe hy op die plaas aankom. Mynskagte op die Theunissen-pad is naby die plaas geleë. Met sy aankoms op die toneel het verwaarloosde windhonde buite in ’n kamp gelê. Dit was egter die ontstellende toneel van varke in ’n hok wat geharde polisiemanne, sekuriteitswerkers en joernaliste hewig ontstel het. Dié varke, wat nie deel is van die zama-zamas se boerdery nie, het aan ’n man van Welkom behoort wat die grond by die staat huur. Geen kos of water was in enige van die bakke nie en in een hok het twee dooie varkies gelê terwyl ’n groot varkbeer in ’n ander hok so maer was dat hy skaars regop kon staan. Die man het erken dit is sy varke en volgehou iemand gee elke dag vir hulle kos en water. Die DBV ondersoek ’n saak van dieremishandeling. Die res van die boer se varke is in ’n ou klaskamer aangehou. Dié varke was meestal goed versorg en vet. Die boer het aan Vista gesê 60 varke en tonne voer is al by hom gesteel. Hy glo die varke word geslag en die vleis word dan ondergronds geneem vir onwettige myners. Boere van omliggende plase het ook opgedaag en van hul gesteelde eiendom hier gevind. Sonpanele, sonpompe, koperkabels en ander boerderytoerusting wat hulle lankal vermis, is aan Vista uitgewys. Die polisie het drie verdagtes in hegtenis geneem en hulle het reeds in die hof verskyn.
Tastic Rice
34
99
62
99
Harcos Medium Eggs 5 Dozen
Econo White Sugar 10kg
86
99
Tasty Soup Pack 2kg
PAKKIES gemerk met name en toegedraai in plastiek is in een kamer gevind. Daar was sespakkebier binnein wat waarskynlik vir onwettige mynwerkers bestem is.
HIERDIE man boer ook op die plaas en het erken van die varke in die hokke behoort aan hom. Hy het volgehou die varke word daag liks versorg, maar twee dooie varkies en erg uitgehongerde varke is in dié hokke gevind.
Tropica 2Ltr
179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 27 November until 3 December 2014. All Gold Tomato Sauce 700ml
Ricoffy 750g
59
99
Crosse & Blackwell Mayonnaise 750ml
15
6
99
99
Egte Boerewors
Excella
Oil 2Lt Lucky Star Pilchards 400g
Ballantine's Gift Box
99
9
49 49 99
139
99
Three Ships 750ml Richelieu 750ml + Free Ice
99 Chuck
Castle Lite Cans 6X440ml
Windhoek Draught Cans 6x440ml
with 2 Glasses
Top Vinegar 2Ltr
99
17
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
OMO Washing Powder 2kg
36
Koo Baked Beans 410g
DIE haglike omstandighede waarin die varke aangehou is, kan duidelik op dié foto gesien word. Die kos en waterbakke het geen kriesel kos of water in gehad nie en dooie diere en rommel lê in die hokke. Foto’s: Alet van der Walt
99
18 94
10kg
99
49
99
29
99
17
99
12
99
24
99
46 /kg 47 /kg
JUS T ARRIVED! JUST 9ct White & Yellow Gold Chains
NOW IN STOCK!
99
99
Sexy
PARTY R5 R3 SAT, SAT, 29 NOV KANDI
Amarula 750ml
PO10C
/TOT
/TOT
LOTS OF SPECIALS @ THE BAR
+ Free Ice
2kg
99
IGO
083 688 1189
99 10999 99 99
99
X1PGN0DD-VI271114
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
BRING IN THIS ADVERT FOR A SPECIAL DISCOUNT!
PAARL BRANDYR8
DOUBLE
Starsave Cake Flour 10kg
E-Papa 10kg
’n BOER van die omgewing se varke is in die ou klaskamer aangehou. Die boer het vroeër vanjaar 60 varke weens diefstal verloor. Die helfte van die varke is hier gekry.
& COKE
X1PGQRJH-VI271114
The "Perfect Pair" ... Diamond Stud Earrings (All sizes)
LESS 20%
X1PDQ5JT-VI271114