Vistanewsvi 20150115

Page 1

Die Goudveld se keuse

1971

sedert

Restaurant

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

since

V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Children u/10 - R20.00

Sunday Buffet

CASH ONLY NO CREDIT FACILITIES AVAILABLE.

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika

X1PLRFED-VI150115

TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 15 JANUARIE 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Kuier word nagmerrie

Rowers slaan toe op huis vol tieners wat vir oulaas saam braai Alet van der Walt NIE eens die wakker optrede van ’n oplettende vrou kon die afgelope naweek ’n groep tieners, volwassenes en twee kleiner kinders red toe sewe rowers by ’n tienerbraai toegeslaan het nie. Volgens een van die slagoffers het ’n vrou van ’n nabygeleë huis die polisie gebel kort nadat die rowers toegeslaan het. Die vrou het glo onraad vermoed toe die tieners se harde musiek eensklaps ophou speel en honde toe aanhoudend begin blaf het. ’n Patrollievoertuig het glo in ’n stadium terwyl die rooftog aan die gang was, wel by die huis gestop. Die polisiebeamptes het egter nie verder ondersoek ingestel nie en het net weer weggery. Die hele drama het Vrydagaand omstreeks 22:00 begin terwyl ’n groep jong mense vir oulaas saamgekuier het voordat die skole weer begin. Sewe rowers het uit verskeie rigtings op die huis in Valley Drive, Virginia, toegeslaan. Almal is in die sitkamer bymekaargedwing. Die seuns is

hier een-een uitgeroep en met ’n hamer geslaan en seergemaak. ’n Swart seun is aangerand en gevra wat hy tussen die wit mense soek. Hy is in die hospitaal opgeneem en word vir ’n erge kneusing aan sy rugstring behandel. Opsoek na waardevolle artikels is kamerdeure oopgebreek. Ná byna twee uur is almal in ’n vertrek toegesluit en het die boewe met twee van die slagoffers se voertuie weggery. Die groep kon toe ’n ruit breek en het gaan hulp soek. Albei voertuie is later verlate gevind. Die een motor se wiele is afgesteel. Volgens ao. Malebo Khosana van die polisie se kommunikasieafdeling is dit onaanvaarbaar dat die beamptes wat by die huis gestop het, so opgetree het. Die polisie wag egter vir meer inligting oor die patrollievoertuig wat daar gestop het. Theuns Hurter, ’n pa van een van die tieners, en van die ander slagoffers moes mediese behandeling ontvang. Almal is nog baie getraumatiseer en vrees nou vir hul lewe.

SLAGGEREED vir die “grootskool” het Isabella Maritz (links) en Zeenet van der Vyver gister hul laerskoolloopbane aan die Welkom-Volkskool begin. Honderde gr. 1’s moes gister hul eerste tree as skoolkinders gee. Terwyl sommiges blinkoog uitgesien het na die nuwe avontuur het ander maar benoud gelyk. Foto: Verskaf

Ouers beland in huisroof Alet van der Walt

op haar selfoon gebel en sy het aan haar ma gesê sy “kom nou”. Sy het egter nie uit die huis gekom nie. Vier mans het kort hierna uit die huis na die Hurters se voertuig gestap. Volgens Theuns het hy nog verskoning gevra omdat hy steeds gedink het hy is dalk by die verkeerde huis. Die volgende oomblik is sy motorsleutels uitgeruk en is hulle met vuurwapens die huis ingedwing. In dié stadium het ’n verdwaasde Lynette Hurter steeds nie besef dat hul dogter wel ook van die groep slagoffers deel is nie en geglo hulle

’n OUERPAAR het Vrydagaand in ’n huisroof beland toe hulle laataand hul tienerdogter by ’n partytjie in Valley Drive, Virginia, gaan haal het. Theuns Hurter het aan Vista vertel hoe hy en sy vrou, Lynette, die aand omstreeks 22:30 hul dogter wou gaan haal. Toe hulle by die huis aankom waar ’n groep tieners, ’n paar volwassenes en twee jonger kinders ’n braai moes hou, het ’n doodse stilte egter geheers. Die Hurters het gedink hulle het ’n fout met die adres gemaak. Lynette het hul dogter, Monique,

Ricoffy 750g

Harcos Medium Eggs 2.5 Dozen

27 59

Excella Oil 2Lt

36

99

Starsave Cake Flour 10kg

Hall's Drink Concentrate 1Ltr

9

99

Koo Baked Beans 410g

59

99

6

99

25 15 99

Darling Yoghurt

Chuck/Short Rib

10

Koo Mixed Veg Original or Curry

9

99

37

19

Large Hubbard Squash

7

45 Beef Stew

44 /kg 99

99 /kg

12

114

49

99

99

144

99

Transem Milk 2Ltr

Hunters Dry Cans 6x440ml

5999

Hunters Gold Cans 6x330ml

1st Grade Large Potatoes 10kg

39

99

nis aangehou. Kotze is bekend daarvoor dat hy vee aan begrafnisgroepe (societies) verkoop en advertensiepamflette waarop hy lewende hawe adverteer is oor die Goudveld heen by taxistaanplekke opgeplak. Hy besit ook ’n bakkery in Theunissen. Die veediefstalklagte hou verband met beeste wat op sy plaas, Kopfbrunnen in die Theunissen-omgewing, gevind is. Kotze verskyn op 28 Januarie in die landdroshof in Theunissen op die aanrandingsklag wat sy gewese vrou, Des, teen hom ingedien het. Die egpaar is sowat ’n maand gelede geskei.

IGO

FREE Entry TILL 11

PO10C R10 R5/tot Double

Paarl Brandy & Coke

Hendrikus 083 688 1189

X1PLQUGW-VI150115

OFFROAD, OUTDOOR, DIESEL ELECTRIC

12 17 99

99

083 688 1189

this weekend only!

Bells Whisky 750ml

79

99

Hansa Cans 6x440ml

99

99

3 Large Mangos

99

Three Ships Select 750ml

Blue Ribbon Brown Bread 700g

99

’n BOER en sakeman van Theunissen is die afgelope maand twee keer in hegtenis geneem en van veediefstal aangekla terwyl hy ook binnekort op ’n klag van aanranding in die hof moet verskyn. Louis Kotze (51) is op 28 Desember op ’n aanklag van veediefstal op borgtog vrygelaat, maar is kort daarna weer in hegtenis geneem op drie ander klagte wat ook met veediefstal verband hou. Die hof het hom op die laaste aanklag borgtog geweier en hy word in die Grootvleigevange-

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

OMO Washing Powder 2kg

Tastic Rice 2kg

All Gold Tomato Sauce 700ml

99

99

Alet van der Walt

word by ’n ander huis aangehou. Theuns is saam met ander slagoffers gedwing om sy bankkaart met die geheime kode te oorhandig waarna van die rowers na ’n kitsbank is om geld te gaan trek. Theuns het deurmekaar geraak met sy twee bankkaarte se kodes en een van die rowers het van die kitsbank af gebel. Hy is toe baie erg met ’n hamer aangerand. Sy niere is net gemis, maar hy verduur steeds baie pyn. Volgens Theuns is die rowers beslis plaaslike mense wat in Virginia rondbeweeg. Drie van die mans het klapmusse gedra.

179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 15 January until 21 January 2015. Super White Maize Meal 10kg

Klagte teen boer ál meer

4999

X1PLRKHM-VI150115

AUTOMOTIVE WHOLESALER

TEL: 057 3553304 SEL: 082 907 2231

4x4

226 Jan Hofmeyr, Welkom Tel. 057 355 3304

Graag wil ons net ons gewaardeerde kliënte baie dankie sê vir hul ondersteuning gedurende die Fees Seisoen

X1PLW8WW-VI150115


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanewsvi 20150115 by VistaNews - Issuu