Vistanewsvi 20150122

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

R39.95 X1PMK0H9-VI220115

DONDERDAG 22 JANUARIE 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Vasgetrek!

ONWETTIGE mynwerkers afkomstig uit die Oos­Kaap en een plaaslike inwoner is by die huis in Mount Ayliffstraat in hegtenis geneem.

Foto’s : Molly Green

Alet van der Walt en Molly Green REG agter die Laerskool St. Helena in Mount Ayliffstraat, St. Helena, het verbaasde inwoners gisteroggend gesien hoe die polisie op ’n zama-zama-huis toeslaan. Tonne voorraad, bestem vir ondergrondse mynwerkers, is deur die polisie en mynsekuriteit uit ’n motorhuis en buitekamer op ’n vragmotor gelaai. Dit het letterlik ure geneem om al die goedere te laai en weg te ry. Koeldrank, kos, drank en ander voorraad is in groot meelsakke gebêre. Die polisie het op ’n wenk gereageer en lede van die hondeeenheid, misdaadintelligensie, reaksie-eenheid, sigbare polisiëring en P.K.R.S het met mynsekuriteit saamgewerk om op een van die grootste zama-bergingsplekke nog toe te slaan.

POLISIEMANNE het letterlik ure lank sakke voorraad uit die gebou gedra en op ’n vragmotor gelaai. Altesaam 16 mans, 15 afkomstig van die Oos-Kaap en een van Meloding, Virginia, is ook in hegtenis geneem. Die mans het almal in ’n buitekamer op die perseel gewoon.

Nuuskierige inwoners van die gegoede woonbuurt het oral rondgestaan en niemand was blykbaar bewus dat so ’n groot groep onwettige mynwerkers tussen hulle woon en werk nie.

179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 22 January until 28 January 2015. Ricoffy 750g

Harcos Medium Eggs 2.5 Dozen

E'Papa Maize 10kg

27 59

Excella Oil 2Lt

35

99

Starsave Cake Flour 10kg

Hall's Drink Concentrate 1Ltr

9

99

Koo Baked Beans 410g

59

99

6

99

25 15 99

Darling Yoghurt

99

Chuck/Short Rib

10

Koo Mixed Veg Original or Curry

9

99

99

45 Beef Stew

43 /kg 99

99 /kg

7

37

Three Ships Select 750ml

19

99

5

99

Onions 2kg

99

Bananas

Hansa Cans 6x440ml

7

114

99

144

99

Transem /kg Milk Econo Apples 2Ltr 1.5kg

Hunters Dry Cans 6x440ml

5999

Hunters Gold Cans 6x330ml

Potatoes 2kg

7

99

12 17 99

99

2

4999 Back

Bells Whisky 750ml

79

IGO

083 688 1189

SAT 31 JAN

99

Blue Ribbon Brown Bread 700g

99

99

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

OMO Washing Powder 2kg

Tastic Rice 2kg

All Gold Tomato Sauce 700ml

MYNSEKURITEIT het met die polisie saamgespan.

4999

X1PMHNED-VI220115

School P Party! arty!

2 X R500 BAR VOUCHERS 2 B WON! 18 Years on the same premises with the same owner

Hendrikus 083 688 1189

X1PMHN1W-VI220115


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.