Vistanewsvi 20150205

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

since

Adults –

The Goldfields' Choice

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

R39.95

BOOK NOW FOR VALENTINE'S DAY! 14th FEBRUARY

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

X1PPJWER-VI050215

DONDERDAG 5 FEBRUARIE 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Riool vloei tot teen skool Kinders en onderwysers moet weens stank vroeg loop Alet van der Walt

sipaliteit opgeskort. Weens die swak infrastruktuur kan werkers nie in gewone werkure met instandhoudingswerk voorbly nie. Die opskorting van oortydbetaling beïnvloed tans dienslewering by meer as een departement. Waterlekke, rioolverstoppings, elektrisiteitsherstelwerk en vullisverwydering vorder in talle dorpe teen ’n slakkegang. Inwoners van Riebeeckstad het verlede week vir meer as ’n dag sonder elektrisiteit gesit. Slegs ’n paar dae later moes dieselfde inwoners bykans ’n dag sonder water klaarkom. Die munisipaliteit het beloof om teen volgende week meer inligting rondom die probleme aan die ontevrede gemeenskap te verskaf.

DIE Laerskool Golden Park in Bronville moes nou al die afgelope twee weke vroeër verdaag. Dít is weens die ondraaglike stank van rou riool wat in die lug hang. Die riool het ook op plekke in die skoolterrein ingevloei en onderwysers en kinders kon skaars asemhaal so erg het dit in die omgewing geruik. Die probleem is glo intussen herstel, maar die riool is nog glad nie opgeruim nie. Groot damme rioolwater lê steeds plek-plek op die skoolterrein, wat dit uiters onhigiënies maak vir kinders om daar te speel. Volgens DA-raadslid Piet Botha is alle oortydbetalings deur die Matjhabeng-muni-

DAMME riool het tot teen klaskamers opgestoot.

GESKOKTE pasiënte en besoekers aan die Mediclinic Welkom moes sedert verlede Donder­ dag sien en ruik hoe rou riool langs die hospitaal verbyvloei. ’n Hospitaalwoordvoerder het aan Vista bevestig dat hulle die saak drie keer moes aanmeld en die probleem is eers teen Maandag opgelos. Foto: Marti Will

179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 5 February until 11 February 2015. Excella Oil 2Lt

White Star Maize Meal 10kg

49

99

Starsave Cake Flour 10kg

25 14 99

Koo Baked Beans 410g

63

99

All Gold Tomato Sauce 700ml

6

99

99

Fusion 1Ltr

5

99

Nomination FOR VALENTINE'S

Tastic Rice 2kg

TWEE leerlinge van die Laerskool Golden Park, Zander en Shceel Alexander, het aan Vista vertel hoe erg dit stink wanneer hulle skoolgaan. Foto: Barry­Lee Jackson

Aquafresh or Colgate Std. Asst. 100ml

6

Harcos Medium Eggs 30's

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Johnnie

99

Red

Crown Prince Crosse & Blackwell Pumpkin Mayonnaise 750mlk

19

Potatoes 2kg

7

99

99

27

99

14 17

6

/kg

99

750ml

34

99

Richelieu 750ml

Shield Roll On 50ml

10

4999

15999

Sunlight 2kg

Bananas

99

Hansa Cans 6x440ml

Walker

99

Foto: Barry­Lee Jackson

99

Castle Lite Cans 12x440ml Amarula 750ml

99 99

14 FEB

104

99

Savanna Dry Dampies 6X330ml

4999

Valentine's P Party arty

LOTS LOTS OF R10 R10 SPECIALS @ THE BAR 1 8Y ears on the same premises 18 Years with the same o wner owner

99

99

IGO

083 688 1189

X1PPH90M-VI050215

Hendrikus Hendrik us 083 688 1189

@ DN

Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

FOR VALENTINE'S

X1PP9THD-VI050215


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.