Vistanewsvi 20150319

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

R39.95

X1PVQEWH-VI190315

DONDERDAG 19 MAART 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Vreugde word smart Baba sterf net ná geboorte Alet van der Walt “NEGE maande se opgewondenheid, en in een dag loop alles skeef. Nou is daar net ’n groot hartseer.” Dít is die woorde van die verslae Deon Conradie, ’n student-onderwyser by die Laerskool Dagbreek. Deon en sy vrou, Mareleze, moes met ’n bondeltjie vreugde huis toe gaan X maar verlede Vrydag is hul seuntjie in Welkom begrawe. Baba Duhan is in die Bongani-hospitaal oorlede. ’n Aanbeveling deur die Conradies se private ginekoloog dat Duhan met ’n keisersnit gebore moes word, is deur die staatshospitaal verwerp. Die Conradies se stryd om hul baba in die lewe te bring het ná bietjie meer as ’n dag tragies in Bongani se kraamafdeling geëindig. Vyf dae vroeër het dr. Klara Myburgh, die egpaar se ginekoloog, in haar laaste verslag klein Duhan as gesond beskryf. Sy het aanbeveel dat hy met ’n keisersnee gebore moes word en ’n sonarfoto van Mareleze se verkalkte plasenta is ter motivering aangeheg. Mareleze het deur die swangerskap van Myburgh se dienste gebruik gemaak, maar kon nie bekostig om in ’n private hospitaal te kraam nie. Hulle het met die Bongani-hospitaal geskakel en soos vereis die hospitaal se voorgeboortelike klinieke bygewoon. Van die kraamafdeling het hulle net goeie dinge gehoor en vir geen oomblik het hulle gedink daar sal probleme wees nie. Op 9 Maart het Mareleze die oggend ligte kontraksies gekry. Sy is vir waarneming opgeneem en ingelig dat sy nog baie min ontsluit is. Ongeag daarvan dat ’n keisersnit aanbeveel is, is ’n induksie toegedien. Volgens die ginekoloog aan diens was ’n keiser onnodig en sou hulle elke 4 tot 6 uur vir haar ’n induksie gee. Mareleze het later erge kontraksies gekry, maar was teen 17:00 steeds baie min ontsluit. Sy is aangesê om rond te beweeg om die kraamproses aan te help. Deon het haar bygestaan, maar is net toegelaat om met besoektye by haar te wees.

DUHAN CONRADIE het net ’n kort rukkie geleef. ’n Ginekoloog se aanbeveling dat hy met ’n keiser gebore moes word, is by die Bongani­hospitaal as onsin afgemaak. Foto: Verskaf Teen 21:00 het Mareleze se water gebreek. Een van die saalsusters het aan Mareleze gesê dit is duidelik dat die baba onder erge stres is en dat ’n noodkeiser dringend nodig is. Geen ginekoloog was egter beskikbaar nie. Die suster het toe begin om baba Duhan se hart te monitor. Volgens Mareleze was die kontraksies baie erg, maar sy was steeds net 2 cm ontsluit. Ná 23:00 het ’n ginekoloog X wat niks van Mareleze se toestand geweet het nie X opgedaag. Hy was daar om ’n ander pasiënt te besoek en het Mareleze ook ondersoek. Hy het gesê die baba gaan binnekort gebore word. Dit was reeds te laat vir ’n keiser. Intussen kon Deon nie by sy vrou wees nie. Die sekuriteitswag het hom toegang tot die kraamsaal geweier, haar rug op hom gedraai en haar selfoonmusiek geluister. Van buite die saal kon Deon hoor hoe iemand gil. Hy het gesien hoe ’n personeellid met ’n baba verbyhardloop.

Hulle moes met ’n bon­ deltjie vreugde huis toe gaan X maar verlede Vrydag is hul seuntjie in Welkom begrawe. Mareleze het intussen natuurlik geboorte geskenk aan klein Duhan. Sy het gesien hul baba huil nie en het die verpleegpersoneel gevra of daar fout is. Die baba is weggeneem, maar sy is nie geantwoord nie. Ook het sy gevra dat Deon haar ondersteun, maar die versoek is geweier. Deon en ander familielede is wel later toegelaat. Kort ná middernag op 10 Maart het ’n pediater hulle ingelig dat Duhan se hart ophou klop het en dat hy gesterf het. Die pediater het aan die ouerpaar gesê dat

Darling Yoghurt 6x100g

& RIEBEECKSTAD Excella Oil 2Lt

E-Papa 10kg

34

Starsave Cake Flour 10kg

99

64

All Gold Tomato Sauce 700ml

25 1599 99

Koo Baked Beans 410g

99

179 Power Road Welkom 9460 Tel: 057 396 5695 Valid From 19 March until 25 March 2015.

6

Blue Ribbon Brown Bread 700g

7

99

99

Tastic Rice 2kg

Ricoffy 750g

9 27 99

99

Kingsley Assorted

Südwest Charcoal

Beef Stew

Harcos Medium Eggs 30's

47/kg

99

MAQ Washing Powder 2kg

Chuck

Duhan reeds breinskade opgedoen het omdat hy so lank sonder suurstof was. Volgens die Conradies is Duhan nie dadelik in ’n broeikas gesit nie en Mareleze is ook nie toegelaat om by hom te wees nie. Deon het die volgende dag gevra of Mareleze alleen in ’n saal mag wees, aangesien die ander vroue met hul babas haar ontstel. Die saalmatrone het aan hom gesê hy kan ongelukkig nie dit toelaat nie aangesien daar vyf moeders is wie se babas gesterf het. Mondli Mvambi, die provinsiale kommunikasie beampte van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het gister per e-pos aan Vista gesê die Bongani-hospitaal ontken dat daar soveel babasterftes binne enkele dae was. Die hospitaal ontken verder ook dat daar nie ’n dokter beskikbaar was nie. Volgens die hospitaal was daar te alle tye ’n verloskundige beskikbaar. Baba Conradie se dood word wel volgens Mvambi ondersoek.

IGO

083 688 1189

MR30&MAY MISS2015 IGO

Get your Entry Form @ the Bar Now!

19

Amalesco IQF 2kg

39

99

99

Wild Island Earle's Milk Drink Concentrate 2Ltr 1Ltr

Blue Ribbon White Bread 700g

8

59

99

10 15 99

99

24

99

Max Munchies 8kg

7

57

99

49

99 /kg

Large Cabbage each Econo Apples

Tomatoes 3kg Box

29 99

29

99

99

99

9

1.5kg

99

15

Double Russian Bear Vodka & Coke, Double First Watch , Double Harriers

ALL R10 each! Hendrik us 083 688 1189 Hendikus 083 688 1189

18 Years on the same premises with the same owner X1PVGPER-VI190315

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS

Loyal Toilet Paper 10's

99

8-10Black SPECIALS Label, Castle,

Harmony Way, Virginia

9

99

*NOW ALSO AVAILABLE SAVERITE RIEBEECKSTAD

X1PVKKU1-VI190315

6Ft Beton on Special REPAIRS DONE

SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

072 803 9101 X1PTYPCN-VI190315


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vistanewsvi 20150319 by VistaNews - Issuu