Vista News 16-04-2015

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

since

The Goldfields' Choice

Restaurant

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

R39.95 X1PYJRED-VI160415

DONDERDAG 16 APRIL 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Skoolkinders word teiken Alet van der Walt

sulke versoeke te aanvaar. Die man wie se profiel aan MEER as 300 skoolkinders is die Vista bekend is, is 29 jaar oud, afgelope tyd deur ’n verdagte man was nie ’n leerling aan die van Welkom op Facebook betrokke skool nie en volgens ’n bevriend. kundige met wie Vista gepraat Die man het hom voorgedoen het, pas sy modus operandi as ’n leerling van ’n bekende perfek by dié van ’n seksuele Goudveldse skool en só die een misdadiger. kind ná die ander bevriend. Danksy die wakker optrede van Die skoolkinders was almal een tiener wat ook van die man onder die indruk dat omdat hul ’n vriendskapsversoek gekry het, maats met die man vriende is, kon ouers ingryp en hul kinders hulle hom ook moontlik ken. waarsku om die vriendskap te Wanneer iemand op Facebook beëindig. ’n vriendskapsversoek rig, wys Die tienermeisie het gesien dat die blad aan ’n mens of jy en die al haar vriende met die man versoeker gemeenskaplike vriende is, maar omdat sy hom vriende het. nie self geken het nie, het sy aan Mense is geneig om makliker haar ma die man se profiel op

Facebook gewys. Dit het ook aan die lig gekom dat die man reeds sommige van die meisies gevra het om foto’s van hulself aan hom te stuur. Die kinders ontken dat hulle foto’s van hulself aan die man gestuur het. Een van die ouers het ’n klag wat verband hou met die Wet op Seksuele Oortredings teen die man ingedien en die polisie is tans besig om na bewyse en leidrade te soek. Die kanse is volgens ’n ingeligte baie goed dat die man by kinderpornografie betrokke is. Die man het verskeie profiele op Facebook, maar sy vriendekring op dié blaaie bestaan meestal uit minderjariges.

‘Wees liewer ’n ouer wat soms ’n pyn is, as wat jy ’n ouer is wat later spyt is.’ X Charmaine Labuschagne

Beskerm hulle só aanlyn Alet van der Walt

seksuele terme gebruik word. Al is kinders ook hoe rekenaar“WEET waarmee jou kinders besig vaardig, beteken dit nie hulle het is op Facebook en ander sosiale die sosiale vaardighede om media. Wees liewer ’n ouer wat weerstand teen gewetenlose soms ’n pyn is as wat jy ’n ouer is seksuele predatore te bied nie. wat later spyt is.” Dié misdadigers hou dikwels Só waarsku Charmaine Labukinders se profiele dop en sien schagne, beheeraanklaer in wanneer tieners byvoorbeeld hul Welkom se hof vir seksuele statusse op Facebook verander. misdrywe. Wanneer die kind dalk so laat Volgens Labuschagne moet ’n blyk dat hy of sy hartseer is, slaan kind se reg tot privaatheid nooit die pedofiel toe. Hy bied ’n belangriker wees as ’n ouer se plig simpatieke skouer om op te huil om sy kind te beskerm nie. en vinnig is hy ’n vertroueling. Daarom is daar programme op die Die kind wie se ouers dalk besig internet wat ouers kan aflaai om is om te skei, se meisie of kêrel hulle te waarsku wanneer kinders hom gelos het of sukkel op skool pornografiese webblaaie besoek. se weerstand is laag en die Dié programme blokkeer ook pedofiel weet dit. Wanneer hy vra onmiddellik gesprekke wanneer vir ’n foto van die kind, swig die

kind. So word die kind ingetrek en kort voor lank vra hy seksuele foto’s. Wanneer die pedofiel eers een so ’n foto het, het hy ’n houvas op die kind. Weier die kind enige verdere toenadering, word hy afgepers. Die foto’s wat hy reeds gegee het, word op sosiale media en aan ouers gestuur. Seksuele misdadigers op die web weet presies hoe om te werk te gaan en selfs volwasse vrouens beland dikwels in so ’n seksstrik. As hulle getroud is, word naakfoto’s aan hul mans gestuur. Mense moet besef niks wat op die internet of op enige sosiale mediaplatform gestuur, gesê of gedoen is, kan net sommer weer ongedaan gemaak word nie, waarsku Labuschagne.

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia

6Ft Beton on Special REPAIRS DONE

SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

072 803 9101 X1Q01HGM-VI160415

188 JAN HOFMEYR ROAD WELKOM TEL (057) 396 5543 FAX: (057) 396 3013

JACO 083 976 1745 Sabata Thibatsane 078 625 4269

SPECIAL

2011 Toyota Hilux 2.7 VVTi D/C

R199 900

X1Q02EP1-VI160415


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.