Vista 23 JulyVistanewsvi 20150723

Page 1

Die Goudveld se keuse

1971

sedert

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

R39.95

X1QBUCWM-VI230715

DONDERDAG 23 JULIE 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Seun (17) sterf agter stuur DARION MULLER wat in die Mediclinic Welkom aansterk. Hy het sy regterbeen gebreek en het ’n operasie ondergaan. Foto: Molly Green

Vyf jonges saam in motor Molly Green

LUCIANO MCDOUGALL (17) wat in die ongeluk dood is. Foto: Facebook

NET een van die vyf seuns wat in ’n ernstige motorongeluk in Welkom beseer is, is nog in die hospitaal. Hy het sy been gebreek en het ’n operasie ondergaan. Die bestuurder van die voertuig, Luciano McDougall (17), is op die toneel dood. Hy was in gr. 9 in die GoudveldHoërskool. Hy het nog nie ’n rybewys gehad nie. Die ongeluk het Sondag (19/07) omstreeks 19:00 naby die Welkom Inn gebeur. Luciano het blykbaar beheer oor die voertuig verloor en teen ’n boom gebots. Die beseerdes is in die Mediclinic Welkom en die Bongani-hospitaal opgeneem en behandel. Darion Muller (16) het sy regterbeen gebreek. ’n Operasie is Maandag (20/07) in die Mediclinic Welkom op hom uitgevoer en ’n plaat is in die been gesit. Hy is ’n leerling van HTS Welkom. Hy kan niks van die ongeluk onthou nie. “Toe ek bykom, was ek in ’n ambulans. Ek het baie pyn gehad,” het die seun aan Vista gesê. Sy ma, Olga, sê haar kind is erg geskok. “Hy sal berading moet ontvang.” Jerome Eksteen (17) is nie ernstig beseer nie. Hy is ’n gr. 12-leerling aan die Welkom High School. Nali McKenzie (16), ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, het sy arm beseer. Hy het ook verskeie kneusplekke opgedoen. Hy is reeds uit die hospitaal ontslaan en sterk by sy ouerhuis in

SÓ lyk die motor waarin Luciano McDougall verongeluk het. Daar was vyf van sy maats saam met hom in die voertuig. Foto: Riaan Stegmann

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

43

99

All Gold Tomato Sauce 700ml

Valid From 21 July until 4 August 2015.

Golden Cloud Cake Flour 10kg

Starsave Cake Flour 10kg

Madiba Star Maize Meal 10kg

65

15

99

15

99

19

99

24

99

Oranges Bag

15 14 14 99

99

17

99

39

99

7

17

8

99

Smirnoff Guarana 6x250ml

99

99

76

99

99 p/kg

54

Spanga Boerewors

Top Side Mince

59

39

99 p/kg Bonnita Long Life Milk 6 x 1Ltr

65

59

99 p/kg

MAQ Washing Powder 2kg

Red Square Std Assorted NRB Dumpies 6X275ml

29

99

99

Castle Lager NRB 6x330ml

54

99

3999

Windhoek Draught 6x440ml

Richelieu 750ml

99

Bronville aan. Eldron Henecke (16) is net lig beseer. Hy is ’n gr. 9-leerling aan die Welkom High School. Nog ’n insittende van die voertuig, Kelso Farmer (16), is nie ernstig beseer nie. Hy ontvang tuisonderrig. Vista verneem die splinternuwe Volkswagen Polo waarmee die seuns gery het, het aan Luciano se broer behoort. Die voertuig het nog nie permanente nommerplate opgehad nie. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, sê die bestuurder van die voertuig het blykbaar beheer verloor en in ’n boom vasgery. ’n Saak van slagbare manslag word ondersoek. Paramedici van ER24 was gou op die toneel. Die bestuurder van die voertuig was reeds dood en hulp is aan die beseerdes verleen.

STAND A CHANCE TO WIN A COOLER BOX

99

8

99

Die splinternuwe Volks­ wagen Polo waarmee die seuns gery het, het aan Lu­ ciano se broer behoort. Die voertuig het nog nie per­ manente nommerplate op­ gehad nie.

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Darling Yoghurt 6x75g

Tenderized Steak

Farina Dog Food 10kg

99

Bull Brand Corned Meal 300g

29

Simba Chips 125g

Amalesco IQF 2kg

Rondo Medium Fat Spread Bick 500g

Crosse & Bokomo Weet-Bix 450g Jungle Oats Oros 2Ltr Blackwell Mayonnaise Regular 1kg 750g

Lucky Star 400g

99

Select Rice 2kg

Excella Cooking Oil 2Ltr

104

99

Black & White Whisky 750ml

52 109 99 99

X1QBT3W5-VI230715


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.