Vistanewsvi 20160407

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

Wednesday & Sunday Buffet – Adults –

The Goldfields' Choice

R50.00 Children – u/10 R20.00

Come Enjoy The Best Buffet Ever. Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium R39.95

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

X1R9QP6H-VI070416

DONDERDAG 7 APRIL 2016

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Inwoner gegrief Werkers verniel 20 jaar oue boom Molly Green ’n BEKENDE inwoner van Odendaalsrus is baie ontsteld omdat munisipale werkers op Goeie Vrydag ’n bergkareeboom voor haar huis afgesaag het. Die boom is meer as 20 jaar oud en dit is ’n inheemse boom. Hannetjie Griessel van Du Plessis-singel, sê hulle het die Vrydagoggend vroeg die lawaai gehoor. “Toe ons kerk toe ry, sien ons die werkers, in gewone klere, saag verwoed die takke af. Ons bly al 20 jaar in die huis en toe ons intrek, het die boom al op die sypaadjie gestaan. Dit was ’n pragtige boom. Ek het dit nog oor die jare heen gereeld water gegee en gesien hoe die boom groei.” Sy sê sy het die parke-afdeling van Matjhabeng gekontak en is meegedeel dat dit werkers van die elektriese afdeling is wat die boom afgesaag het. “Indien die takke van die boom in die pad van elektrisiteitkabels was, kon hulle dit net ordentlik weggesnoei het, sonder om die boom so te verniel. Die eens pragtige boom is nou ’n onooglikheid.” Hannetjie het ’n takkie van die boom na die Alma-kwekery in Welkom gevat om presies vas te stel watter soort boom dit is. Die bergkaree se botaniese naam is Rhus Lancian. Wiliam Sephton van die elektri-

HANNETJIE GRIESSEL hou hier ’n takkie van die bergkareeboom wat deur munisipale werkers op Goeie Vrydag afgesaag is. Foto: Molly Green siteitsafdeling van Matjhabeng sê die afsaag van bome is die verantwoordelikheid van die parke-afdeling. Boomtakke wat egter in

Molly Green DIE Oop Arms-gemeenskapskerk in Welkom, voorheen NG kerk Moedergemeente, is nou herderloos. Die gemeente ondervind ernstige geldelike probleme en kon die leraar, dr. Leon van Zyl, se salaris nie meer bekostig nie. Dr. Van Zyl het die einde van Maart sy afskeidsboodskap gelewer. Ds. Leon Foot, voorsitter van die Welkomring van die NG Kerk, sê vir tyd en wyl sal predikante van ander gemeentes in Welkom beurte maak om kerkdienste te lei en met

elektriese kabels ingroei, moet verwyder word indien dit die voorsiening van elektrisiteit belemmer.

Kerk nou herderloos ander dienste help. Ds. Foot sê Oop Arms kon nie meer dr. Van Zyl se dienste bekostig nie en daar is besluit om hom (Van Zyl) ’n pakket aan te bied. Hy sê met die tientalle besighede wat in Stateway, Doorn, waar die kerk geleë is, geopen het, het die lidmate al hoe minder geword. Die gemeente sal alles in sy vermoë doen

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

Black Cat Peanut Butter 400g

129

99

KOO Baked Beans 410g

7

Lucky Star Pilchards in Tomato Sauce 400g

49

Glen Tea 100's

1699

Tastic Rice 2kg

Cremora Coffee Creamer 1kg

13

99

3299

19

99

Polana Spaghetti / Macaroni 500g

999

Kellogg's Corn Flakes 1.2kg

4599

Excella Cooking Oil 2Lt

Fusion 1Ltr

5 Fusion 5Ltr

Sta-Soft 2Ltr

each

19

ea

24

99

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Rama 500g

4999

1699

1999 Loyal Toilet Paper 10's

3999

Castle Lager Dumpies 6x330ml

Hansa Dumpies 6x330ml

MAQ Washing Powder 1kg

Knorr Soup

399

GoldenOrange&Manny's 179 Power Road Tel: 057 396 5695

99

99

om skuld so gou as moontlik af te betaal. Eers wanneer die gemeente geldelik sterk genoeg is, sal ’n leraar beroep kan word. Van die ander werknemers by die kerk, soos die koster en ’n kombuiswerker, het ook pakkette ontvang. Chris Louw, leier-ouderling, sê alles moontlik gaan gedoen word om die deure van die kerk oop te hou. Die naam Oop

2399

Arms-gemeenskapskerk gaan behou word. “Ons gaan voort met ons vetkoekverkope en wil binnekort weer ’n basaar aanbied.” Hy sê die kerk geniet ook goeie samewerking van die Ring van Odendaalsrus, waar ds. Ben Joubert die voorsitter is. Sodra die Van Zyl’s ’n ander heenkome het, sal die pastorie in Tanastraat verhuur word. “Lidmate wat na ander kerke oorgegaan het, is welkom om terug te kom. Ons sal hulle met ope arms verwelkom. “Ons sal egter niks van ons kant af doen om mense terug te lok nie,” sê Louw.

Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 061 739 2838

Valid From 7 April until 13 April 2016. Cooler Box

DIE bergkareeboom wat meer as 20 jaar oud is, en op Goeie Vry­ dag verniel is. Foto: Verskaf

Brutal Fruit Mango Goji Can 6x440ml

4499

13 99 6799

Richelieu 750ml

109 99 Three Ships 750ml

114 99 4th Street Sweet Rosé 3Lt

6999

X1R9UW51-VI070416

X1R9F4M5-VI070416


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.